cookie

Ми використовуємо файли cookie для покращення вашого досвіду перегляду. Натиснувши «Прийняти все», ви погоджуєтеся на використання файлів cookie.

avatar

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Більше
Нідерланди437Мова не вказанаОсвіта56 865
Рекламні дописи
1 551
Підписники
+224 години
+27 днів
+1430 днів

Триває завантаження даних...

Приріст підписників

Триває завантаження даних...

Julle word herinner aan GROOTfm 90.5 se GROOT Battle of the Bands kompetisie! WENNERS ontvang ‘n professionele opname deur Universal Musiek EN ‘n R20 000 Oosthaven’s Musiekwinkel-geskenkbewys! Die finaal van die Top 10 word op 16 Augustus op Loftus gehou! ENNNN, die wengroep deel die verhoog met Bok van Blerk, Snotkop en Chris Steyn by die Affies Wildsfees op die 17de Augustus!!!!! Skryf hier in: https://www.grootfm.co.za/battle-of-the-bands-main/
Показати все...
Trots!
Показати все...
Program: Oranje Derby
Показати все...
Kalender 13 - 19 Mei
Показати все...
Oranje naweek: Die bevestiging van verblyf is op al die onderskeie aktiwiteite se Whats-app groepe geplaas. Aangeheg is die algemene inligting vir u as gasouer. Ons sien sien saam met u uit na ’n genoeglike twee dae van gesonde kompetisie op kultuur asook sportterrein.
Показати все...
𝗔𝗳𝗳𝗶𝗲𝘀, 𝗚𝗮𝗿𝘀𝗶𝗲𝘀 𝗲𝗻 𝗣𝗮𝗿𝗸𝗶𝗲𝘀 𝗯𝘂𝗹𝘁 𝗵𝘂𝗹 𝘀𝗽𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗝𝘂𝗯𝗶𝗹𝗲𝗲-𝗹𝗶𝗴𝗮 - https://ssschoolsplus.co.za/affies-garsies-en-parkies-bult-hul-spiere-in-die-jubilee-liga/
Показати все...
Affies, Garsies en Parkies bult hul spiere in die Jubilee-liga

Die Hoërskool Garsfontein se eerste netbalspan het onoorwonne rekord sedert 2021 oor sy eweknie van die Hoërskool Waterkloof in die...

WILDSFEES Beste Ouers Hiermee die skakel na die Wildsfees skenkingslys. Baie dankie vir u tyd om die vorm te voltooi. https://affieswildsfees.co.za/
Показати все...

Powered by Connected Life

Diensbaarheid in aksie! Diensbaarheid in aksie! Vandag het AHMP leerders die juniorstadsraad projek “Diensbaarheid In Aksie” ondersteun deur die omliggende area rondom die skool aan die kant te maak. Gras is gesny, bosse is uitgekap, onkruid is uitgetrek, rommel is opgetel en Magnolia Dell park lyk stukke beter
Показати все...
Trots!
Показати все...