cookie

Мы используем файлы cookie для улучшения сервиса. Нажав кнопку «Принять все», вы соглашаетесь с использованием cookies.

avatar

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Больше
Рекламные посты
1 558
Подписчики
Нет данных24 часа
-17 дней
+930 дней

Загрузка данных...

Прирост подписчиков

Загрузка данных...

Фото недоступноПоказать в Telegram
Фото недоступноПоказать в Telegram
Affie-netbal neem in volle sterkte die naweek deel aan die GSN Gauteng Kampioenskappe. Druk op die volgende skakel om deel van die 0.15 Kay Motsepe kampioenskappe te wees: https://live.supersportschools.com/search/?q=MOTSEPE+ Druk op die volgende skakel om deel van die 0.19 DSTV Kampioenskappe te wees: https://live.supersportschools.com/search/?q=Dstv
Показать все...
OUERS: Daar is beperkte parkering beskikbaar vir Saterdag se rugby. Gebruik die skakel: https://winkel.ahmp.co.za/products/parkering-kaartjie-vodacom-bulls-vs-benetton
Показать все...
Parkering Kaartjie - Vodacom Bulls vs Benetton

Wedstryd: Vodacom Bulls vs Benetton Datum: 08 Junie 2024 Hekke open: 13:30  Hekke sluit: 17:30

Фото недоступноПоказать в Telegram
Фото недоступноПоказать в Telegram
Andrea Cornelius (Gr 11) het die afgelope naweek aan die Association of International Dance Teachers se Solokampioenskap deelgeneem. In die kategorie Variety Senior 13 tot 18 jaar het sy vir haar solo Samurai Swords 'n A+ met 87% behaal. Andrea het self die choreografie vir die dans uitgewerk. In hierdie kategorie word slegs punte toegeken en dansers ding nie mee vir pryse nie. In die mededingende kategorieë het sy soos volg presteer: Sy word aangewys as die wenner in die kategorie Contemp Senior Pre-Advanced 16 tot 18 jaar met A++ (90%) vir haar solo Falling Apart, sowel as die kategorie Jazz Senior Amateur 16 tot 18 jaar, met A+ (88%) vir haar solo Cry Me a River. In die kategorie Floor Senior Pre-Advanced 16 tot 18 jaar eindig sy in die tweede plek met A+ (89%) vir haar solo Speechless. Andrea ontvang ook die trofee vir die algehele beste prestasie vir Senior Jazz in al die kategorieë.
Показать все...
Фото недоступноПоказать в Telegram
Affie-netbal neem in volle sterkte die naweek deel aan die GSN Gauteng Kampioenskappe. Druk op die volgende skakel om deel van die 0.15 Kay Motsepe kampioenskappe te wees: https://live.supersportschools.com/search/?q=MOTSEPE+ Druk op die volgende skakel om deel van die 0.19 DSTV Kampioenskappe te wees: https://live.supersportschools.com/search/?q=Dstv
Показать все...
Die Amptelike Matrieksertifikate van 2023 is beskikbaar by die skool om afgehaal te word vanaf Donderdag 6 Junie 2024 tussen 8:00 en 13:00. Bring bewys van ID.
Показать все...
Фото недоступноПоказать в Telegram
RUITERSPORT: Die Affieruiters het gedurende die SANESA se 3de kwalifiseerder vanaf 6 en 7 April en 18 en 19 Mei uitmuntend presteer. Daar is ń allemintige rekord 30 x 1ste plekke, 23 x 2de plekke en 16 x 3de plekke ingepalm. Die ruiters se fantastiese plasings het ń aansienlike bydrae gemaak tot AHMP se posisie in die SANESA Gauteng Tshwane puntestand. Ons is dankbaar vir elke ruiter en hulle perde se toewyding en vasberandheid. 30 x Eerste plekke is deur die volgende Ruiters en hulle perde behaal: Layla Bailey Hunter x 4, Kathryn Ann Louw x 4, Madison Botha x 4, Lutri Serfontein x 3, Leonay Abrahamse x 2, Noa Doyer x 2, Sienna du Toit x 2, Lisa Mare Joubert x 2, Mila Carine van der Linde, Mienke Kruger, Amé Pienaar, Sebelle Serfontein, Helena Kearney, Karli van Niekerk en Kirsten Louw. 23 x Tweede Plekke is behaal deur: Madison Botha x 5, Mila Carine van der Linde x 3, Lutri Serfontein x 2, Leonay Abrahamse x 2, Amé Pienaar x 2, Karli van Niekerk x 2, Mienke Kruger, Noa Doyer, Dené Pretoruis, Leanet de Jager, Sebelle Serfontein, Kirsten Louw en Yani Ihlenfeldt 16 van die Derde plekke behoort aan: Leonay Abrahamse x 3, Madison Botha x 3, Lutri Serfontein x 2, Mila Carine van der Linde, Noa Doyer, Mienke Kruger, Mia Cilliers, Sienna du Toit, Helena Kearney, Emma Botha en Yani Ihlenfeldt. Nog 17 x 4de plekke en 20 x 5de plekke en nog vele meer is verder deur die ruiters behaal. Baie geluk en dankie vir elke ruiter en perd se deelname.
Показать все...
Фото недоступноПоказать в Telegram
RUITERSPORT: Emma Olsen en haar perd Montego Bay het die 4 Mei aan SAIC (South African Interprovincial Competition) se 120 km Uithourit deelgeneem en 'n 2de plek behaal in Gauteng. Sy vorm deel van die Gauteng Junior span wat die silwer medalje gewen het. Baie Geluk Emma, ons is trots op jou.
Показать все...