cookie

Sizning foydalanuvchi tajribangizni yaxshilash uchun cookie-lardan foydalanamiz. Barchasini qabul qiling», bosing, cookie-lardan foydalanilishiga rozilik bildirishingiz talab qilinadi.

avatar

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Ko'proq ko'rsatish
Reklama postlari
1 560
Obunachilar
Ma'lumot yo'q24 soatlar
+17 kunlar
+2030 kunlar

Ma'lumot yuklanmoqda...

Obunachilar o'sish tezligi

Ma'lumot yuklanmoqda...

Hammasini ko'rsatish...
Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

Een maal 'n jaar is daar makietie op Affies se gronde wanneer ons Duitse-aand hou!
Hammasini ko'rsatish...
Op 14 en 15 Mei neem ses van AHMP se debatspanne aan die semi-finale rondte van die ATKV by Helpmekaar Kollege deel. Baie geluk aan die junior debatspan wat deurgedring het na die ATKV landsfinaal wat op 15 Augustus by ATKV-Klein-Kariba sal plaasvind. Die spanlede is as volg: Zanél Viljoen, Mienke Burger en Annabelle Swanepoel. Ons is trots op al ons dogters wat aan die kompetisie deelgeneem het. Baie geluk met hierdie besonderse mylpaal.
Hammasini ko'rsatish...
Photo unavailableShow in Telegram
Die juniorstadsraad van Pretoria is 'n nie-winsgewende jeug organisasie wat leiers van 38 hoërskole in Pretoria as verteenwoordigers het, die leiers het verskillende take en pligte. AHMP het al sedert 1979 10 juniorburgemeesters opgelewer. Ons nuutste Junior Burgermeester is Amory Knoetze dit is 'n besondere prestasie en Affies is verskriklik trots op haar. 1980/1981 - Karen Nel 1988/1989 - Liezel Pieters 2000/2001 – Alti Bronkhorst 2011/2012 - Clarindi Greef 2015/2016 - Philissa Reyneke 2016/2017 - Zahn Rijnen 2017/2018 - Leah Warmenhoven 2018/2019 - Caro Laubscher 2023/2024 - Leandry Smith 2024/2025 - Amory Knoetze
Hammasini ko'rsatish...