en
Feedback
Republikein

Republikein

Open in Telegram

Jou land Jou taal Jou koerant

Show more
529
Subscribers
+124 hours
-57 days
-1330 days
Posts Archive
’n Ambisieuse plan deur die regering en ’n Londense maatskappy om ’n reuse-projek in Windhoek te ontwikkel, het na bewering ’
’n Ambisieuse plan deur die regering en ’n Londense maatskappy om ’n reuse-projek in Windhoek te ontwikkel, het na bewering ’n struikelblok getref nadat kommer oor die belegger se rekord geopper is. 'n Groep geloofsvroue op Rehoboth staan agter die stuur van die Women in Faith Boeremark wat Saterdag op die dorp plaasvind en 'n broodnodige platform vir entrepreneurs skep. #Voorblad #Republikein

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/64a3375f29.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/f262b46284.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/3c24921f3b.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

’n Privaat maatskappy het die helfte van die dadelboerdery by die Naute-besproeiingsplaas van N$233 miljoen in staatsbesit na
’n Privaat maatskappy het die helfte van die dadelboerdery by die Naute-besproeiingsplaas van N$233 miljoen in staatsbesit naby Keetmanshoop oorgeneem. Sedert die vestiging van die wildmisdaadhof op Otjiwarongo twee jaar gelede in Augustus 2024, het die hof 50 sake aangehoor, waarvan 47 tot skuldigbevindings gelei het. #Republikein #Voorblad

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/d44f26e3df.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Die regering oorweeg stappe teen 'n senior amptenaar van die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming wat n
Die regering oorweeg stappe teen 'n senior amptenaar van die ministerie van landbou, visserye, water en grondhervorming wat na bewering 'n omstrede ooreenkoms van N$39,5 miljoen vir kunsmatige intelligensie (KI) en satelliet-oesmonitering gemagtig het terwyl hy in 'n meer senior posisie waargeneem het. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die terugkeer van twee helde van die bevrydingstryd en 84 voorvaderlike menslike oorskot na Namibië beskryf as 'n daad van herstel van die land se waardigheid, identiteit en behoort. #Voorblad #Republikein

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/8e8f831a52.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/0b8683d7b2.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Die waardasiehof het beslis dat die konsep-waardasierol vir Hentiesbaai terugverwys word na die aangestelde waardeerder vir d
Die waardasiehof het beslis dat die konsep-waardasierol vir Hentiesbaai terugverwys word na die aangestelde waardeerder vir die insluiting en oorweging van alle kommentaar en besware wat tydens die hofverrigtinge geopper is. Opknappingswerk aan die brug wat Osona Village met die Osona-militêre basis verbind wat net ses maande sou duur, word steeds vertraag. #Voorblad #Republikein

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/d813ea57af.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Namibië se ambisie is nie om eenvoudig ’n olievervaardigende nasie te word nie, maar om dit intelligent te gebruik om ekonomi
Namibië se ambisie is nie om eenvoudig ’n olievervaardigende nasie te word nie, maar om dit intelligent te gebruik om ekonomiese transformasie te versnel. Dringende nasionale ingryping word vereis met die groeiende krisis wat Namibië se seuns en jong mans in die gesig staar met swak opvoedkundige uitkomste, werkloosheid en ernstige geestesgesondheidsuitdagings. #Voorblad #Republikein

Die kantoor van die ombudsman het bevestig dat sy ondersoekverslag oor die voorgestelde Baynes-hidrokragprojek nooit aan die
Die kantoor van die ombudsman het bevestig dat sy ondersoekverslag oor die voorgestelde Baynes-hidrokragprojek nooit aan die projek se eenheid vir implementering gestuur is nie. Ná 54 jaar het Namibië se grootste bokuitvoerder na Suid-Afrika, die André Rossouw Trust (ART) van Maltahöhe handdoek ingegooi weens die reuse-koste om bokke uit te voer. #Voorblad #Republikein