ar
Feedback

لا تقع ضحية للمخادعين! تيليمتريو يكتشف ويُميّز هذه القنوات 👉 إذا كنت تريد رؤية العلامة، اشترك

Republikein

Republikein

الذهاب إلى القناة على Telegram

Jou land Jou taal Jou koerant

إظهار المزيد
509
المشتركون
-124 ساعات
-67 أيام
-1530 أيام
أرشيف المشاركات
👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/ba74a138a1.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Otjiwarongo se verkeershoof sê veeboere staar boetes van tot N$1 000 in die gesig as hul beeste in die dorp rondloop, aangesi
Otjiwarongo se verkeershoof sê veeboere staar boetes van tot N$1 000 in die gesig as hul beeste in die dorp rondloop, aangesien bewegingsbeperkings weens bek-en-klouseer (BKS) die owerhede verhinder om die diere eenvoudig elders heen te verskuif. Werknemers van Stad Windhoek (CoW) wat binnekort aftree, sê hulle het briewe ontvang waarin hulle ingelig word dat hulle ná hul aftrede vir hul volle mediesefondspremie verantwoordelik sal wees. #Republikein #Voorblad

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/a9b9668567.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Die kantoor van die arbeidskommissaris het ses kennisgewings van voorgenome afleggings van ses verskillende werkgewers in ver
Die kantoor van die arbeidskommissaris het ses kennisgewings van voorgenome afleggings van ses verskillende werkgewers in verband met die uitbreking van bek-en-klouseer ontvang met byna 600 werkers wat hul werk kan verloor. Die ondersoek na die noodlottige girokopterongeluk op 19 September van die legendariese renosterbewaarder, wyle Jaco Muller (53), op die plaas Chorab in die Outjo-distrik duur nog voort, maar hy het wel oor ’n geldige Namibiese vlieënierslisensie vir girokopers beskik. #Republikein #Voorblad

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/1ac15f13a2.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/4addc5f893.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Die regering het N$179 miljoen voorgestel vir die inperking van bek-en-klouseer (BKS), aangesien bewegingsbeperkings steeds v
Die regering het N$179 miljoen voorgestel vir die inperking van bek-en-klouseer (BKS), aangesien bewegingsbeperkings steeds veeverkope ontwrig en druk op boere se kontantvloei plaas. Veertien regeringskantore, ministeries en agentskappe het verlede jaar N$1,2 miljard aan die staatskoffers terugbetaal. #Republikein #Voorblad

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/b9e405d06b.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Namibiese beesboere staar toenemende finansiële druk in die gesig nadat Suid-Afrika se voerkraalbedryf die invoer van lewende
Namibiese beesboere staar toenemende finansiële druk in die gesig nadat Suid-Afrika se voerkraalbedryf die invoer van lewende beeste en beesvleisprodukte uit Namibië en Botswana gestaak het. Die hoërhof het die president, die ministers van justisie en finansies, en die prokureur-generaal tot 30 Oktober gegee om bykomende dokumente met betrekking tot behuisings- en voertuigtoelaes vir landdroste te verskaf. #Voorblad #Republikein

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/f055da30d6.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, sê die finansiële rekords van tradisionale owe
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, sê die finansiële rekords van tradisionale owerhede gaan geoudit word. ’n Jong man van Kavango-Wes, wat aandag getrek het deur krag met gebruikte batterymateriaal in ’n emmer water op te wek, het die instelling verlaat wat hom ’n ten volle betaalde beurs vir drie jaar aangebied het. #Voorblad #Republikein

👉Lees dit hier: Kyk ons interaktiewe bladsye! https://heyzine.com/flip-book/9c72a45458.html #RepInteraktief #InteraktieweLees #InDieNuus #Voorblad 💥📸📰