cookie

ما از کوکی‌ها برای بهبود تجربه مرور شما استفاده می‌کنیم. با کلیک کردن بر روی «پذیرش همه»، شما با استفاده از کوکی‌ها موافقت می‌کنید.

avatar

Nuusflits

www.nuusflits.com

نمایش بیشتر
پست‌های تبلیغاتی
834
مشترکین
اطلاعاتی وجود ندارد24 ساعت
+17 روز
+1030 روز

در حال بارگیری داده...

معدل نمو المشتركين

در حال بارگیری داده...

Vermeende verdagte tydens skietery met polisie dood LIMPOPO. – ‘n Onbekende verdagte (23) is Vrydag omstreeks 11:00 tydens ‘n skietery met die polisie in die Levubu-polisiëringsgebied dood. Die polisie het op ‘n sakeroofklagte reageer. https://nuusflits.com/vermeende-verdagte-tydens-skietery-met-polisie-dood/
نمایش همه...

Reeksverkragter swaar gevonnis OOS-KAAP. – Xolani Gcelu (35) is Donderdag deur die Mthatha-hooggeregshof op altesaam agt verkragtingsaanklagte gevonnis. Hy was onbekend aan al sy slagoffers. https://nuusflits.com/reeksverkragter-swaar-gevonnis/
نمایش همه...
Reeksverkragter swaar gevonnis

Xolani Gcelu (35) is Donderdag deur die Mthatha-hooggeregshof op altesaam agt verkragtingklagte gevonnis. Hy was onbekend aan al sy slagoffers.

Vrou se liggaam uit strandmeer gehaal WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n onbekende vrou is Donderdag uit die Knysna-strandmeer naby Belvedere gehaal. ‘n Egpaar van die buiteland wat met vakansie is, het die liggaam opgemerk. https://nuusflits.com/vrou-se-liggaam-uit-strandmeer-gehaal/
نمایش همه...
Vrou se liggaam uit strandmeer gehaal

Die liggaam van 'n onbekende vrou is Donderdag uit die Knysna-stradmeer, naby Belvedere gehaal. 'n Egpaar van die buiteland wat op vakansie is het die liggaam opgemerk.

Soektog na vermiste man op groot skaal onderneem WES-KAAP. – Allister Stanbull van Steenberg het op 29 April sy huis in sy Renault Kwid verlaat en het nog nie teruggekeer huis toe nie. https://nuusflits.com/soektog-na-vermiste-man-op-groot-skaal-onderneem/
نمایش همه...

Ma sny glo seun in rolstoel se kop af LIMPOPO. – ‘n Rolstoelgebonde seun (18) se liggaam is Vrydagmiddag omstreeks 13:00 in sy rolstoel aangetref, met sy kop op die grond. https://nuusflits.com/ma-sny-glo-seun-in-rolstoel-se-kop-af/
نمایش همه...

LUR spreek kommer uit na bakleiery by skool GAUTENG. – Die LUR vir Gauteng, Matome Chiloane, het sy kommer uitgespreek nadat ‘n video van ‘n bakleiery in ‘n klaskamer by Hoërskool Glenvista in Johannesburg Vrydag wyd op sosiale media versprei is. https://nuusflits.com/lur-spreek-kommer-uit-na-bakleiery-by-skool/
نمایش همه...
LUR spreek kommer uit na bakleiery by skool

GAUTENG. - Die LUR vir Gauteng, Matome Chiloane, het sy kommer uitgespreek nadat 'n video van 'n geveg in 'n klaskamer by Hoërskool Glenvista in Johannesburg Vrydag wyd op sosiale media versprei is.

Persoon buite kuierplek geskiet KWAZULU-NATAL. – Een persoon is vanoggend omstreeks 00:15 buite ‘n kuierpek in Gateway, Umhlanga tydens ‘n beweerde woordewisseling in ‘n skietery gewond. https://nuusflits.com/persoon-buite-kuierplek-geskiet/
نمایش همه...

Duitser op klag van mensehandel in hof na 2 vroue op lughawe gered is GAUTENG. – Joachim Will (56), ‘n Duitse burger, het Vrydag op aanklagte van mensehandel en bedrog in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Twee vroue is glo op 19 April op die OR Tambo-lughawe van hom gered. https://nuusflits.com/duitser-op-klag-van-mensehandel-in-hof-na-2-vroue-op-lughawe-gered-is/
نمایش همه...

‘Vals’ prokureur en personeel in hof MPUMALANGA. – ‘n Bekende “prokureur” (43) en administratiewe personeellede is Woensdag deur die Valke in Nelspruit op aanklagte van bedrog en die voorgee om ‘n prokureur te wees, gearresteer. https://nuusflits.com/vals-prokureur-en-personeel-in-hof/
نمایش همه...

Geliefde adjunk-hoof en dogter sterf saam GAUTENG. – Louwrense Badenhorst (53) en sy dogter Michelle het Vrydagoggend saam onderweg na ‘n hospitaal in ‘n ongeluk gesterf. https://nuusflits.com/geliefde-adjunk-hoof-en-dogter-sterf-saam/
نمایش همه...