ch
Feedback
Nuusflits

Nuusflits

前往频道在 Telegram
691
订阅者
无数据24 小时
-17
-1730

数据加载中...

标签云
无数据
有任何问题?请刷新页面或联系我们的客服
进出提及
---
---
---
---
---
---
吸引订阅者
四月 '26
四月 '26
+5
在0个频道中
三月 '26
+5
在0个频道中
Get PRO
二月 '26
+1
在0个频道中
Get PRO
一月 '26
+2
在0个频道中
Get PRO
十二月 '25
+3
在0个频道中
Get PRO
十一月 '25
+5
在0个频道中
Get PRO
十月 '25
+18
在1个频道中
Get PRO
九月 '25
+4
在0个频道中
Get PRO
八月 '25
+3
在0个频道中
Get PRO
七月 '25
+4
在0个频道中
Get PRO
六月 '25
+2
在0个频道中
Get PRO
五月 '25
+10
在0个频道中
Get PRO
四月 '25
+4
在0个频道中
Get PRO
三月 '25
+12
在0个频道中
Get PRO
二月 '25
+8
在0个频道中
Get PRO
一月 '25
+8
在0个频道中
Get PRO
十二月 '24
+10
在0个频道中
Get PRO
十一月 '24
+9
在0个频道中
Get PRO
十月 '24
+10
在0个频道中
Get PRO
九月 '24
+13
在0个频道中
Get PRO
八月 '24
+29
在0个频道中
Get PRO
七月 '24
+15
在0个频道中
Get PRO
六月 '24
+20
在0个频道中
Get PRO
五月 '24
+33
在0个频道中
Get PRO
四月 '24
+38
在0个频道中
Get PRO
三月 '24
+296
在0个频道中
Get PRO
二月 '24
+26
在0个频道中
Get PRO
一月 '24
+14
在0个频道中
Get PRO
十二月 '23
+9
在0个频道中
Get PRO
十一月 '23
+11
在0个频道中
Get PRO
十月 '23
+10
在0个频道中
Get PRO
九月 '23
+32
在0个频道中
Get PRO
八月 '23
+8
在0个频道中
Get PRO
七月 '23
+11
在0个频道中
Get PRO
六月 '23
+7
在0个频道中
Get PRO
五月 '230
在0个频道中
Get PRO
四月 '23
+5
在0个频道中
Get PRO
三月 '23
+6
在0个频道中
Get PRO
二月 '23
+18
在0个频道中
Get PRO
一月 '23
+8
在0个频道中
Get PRO
十二月 '22
+16
在0个频道中
Get PRO
十一月 '22
+10
在0个频道中
Get PRO
十月 '22
+245
在0个频道中
Get PRO
九月 '22
+8
在0个频道中
Get PRO
八月 '22
+2
在0个频道中
Get PRO
七月 '22
+4
在0个频道中
Get PRO
六月 '22
+547
在0个频道中
日期
订阅者增长
提及
频道
18 四月0
17 四月0
16 四月0
15 四月+1
14 四月0
13 四月+1
12 四月+1
11 四月0
10 四月0
09 四月+1
08 四月0
07 四月0
06 四月0
05 四月0
04 四月0
03 四月0
02 四月+1
01 四月0
频道帖子
Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal – verdagte in aanhouding WES-KAAP. – Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is in verband met die voorval in hegtenis geneem. #SAPD #PaarlHospitaal #brandstigting #verdagte Lees meer hier: https://nuusflits.com/polisie-ondersoek-brandstigting-na-brand-by-paarl-hospitaal-verdagte-in-aanhouding/

2
Verhoordatums vasgestel vir beweerde aanhitsers van Julie 2021-onluste KWAZULU-NATAL. – Die saak teen 62 beweerde aanhitsers, wat aangekla is in verband met die onrus en openbare geweld wat in Julie 2021 in verskeie dele van KwaZulu-Natal plaasgevind het, het Maandag na die Durbanse hooggeregshof teruggekeer. Die verhoor sal eersdaags begin. #Julie2021 #onluste #verhoordatums Lees meer hier: https://nuusflits.com/verhoordatums-vasgestel-vir-beweerde-aanhitsers-van-julie-2021-onluste/
343
3
Dainfern-leerling red polisiebeampte se lewe op Kei Mouth-strand OOS-KAAP en GAUTENG. – James Smith, ‘n gr. 11-leerling van Dainfern College, in Johannesburg, het onlangs, tydens die Desember-vakansie, die lewe van ’n polisiebeampte in Kei Mouth in die Oos-Kaap gered. #JamesSmith #DainfernCollege #polisiebeampte #red Lees meer hier: https://nuusflits.com/dainfern-leerling-red-polisiebeampte-se-lewe-op-kei-mouth-strand/
241
4
Bejaarde man sterf in ongeluk – strafbare manslag ondersoek OOS-KAAP. – ‘n Man (80) is vanoggend (Woensdag) dood toe die voertuig waarin hy gery het, in ‘n ongeluk op die N2 tussen Mondplaas en Jeffreysbaai betrokke was. #bejaarde #sterf #ongeluk Lees meer hier: https://nuusflits.com/bejaarde-man-sterf-in-ongeluk-strafbare-manslag-ondersoek/
214
5
‘Sharenting’ op sosiale media kan kinders aan gevaar blootstel Navorsing wys dat die deel van foto’s en persoonlike inligting van kinders op sosiale media, ’n praktyk bekend as sharenting, wêreldwyd wydverspreid is en konkrete risiko’s vir veiligheid en privaatheid inhou. #sharenting #kinders #navorsing Lees meer hier: https://nuusflits.com/sharenting-op-sosiale-media-kan-kinders-aan-gevaar-blootstel/
171
6
Tienerseun wat weens griep sterf eersdaags gegroet KWAZULU-NATAL. – Daniel Hill (14) word op 30 Januarie tydens ‘n begrafnisdiens gegroet nadat hy op 17 Januarie aan griep gesterf het. Hill se pa het beide sy skole se plasings gedeel en emosionele boodskappe vir sy oorlede seun geplaas. Westville GPF het in ‘n sosialemediaplasing medelye teenoor Clinton Hill, die GPF-voorsitter en sy familie met die afserwe van Daniel uitgespreek. #tiener #sterf #gegroet Lees meer hier: https://nuusflits.com/tienerseun-wat-weens-griep-sterf-eersdaags-gegroet/
220
7
Mediese noodgeval danksy vinnige optrede en samewerking afgeweer GAUTENG. – ’n Mediese noodgeval by die East Rand Mall het Maandagaand byna in ’n tragedie ontaard, was dit nie vir vinnige optrede deur verskeie rolspelers nie. Veiligheidspersoneel het ongewone gedrag by ’n bestuurder van ‘n BMW, vasgelê op geslotekringtelevisie by Uitgang 4, opgemerk, waarna ’n vroulike lid van Nogada Sekuriteit ingegryp het. ‘n Geval van uiters lae bloedsuikervlakke kon betyds behandel word. #mediesenoodgeval #samewerking #hulp Lees meer hier: https://nuusflits.com/mediese-noodgeval-danksy-vinnige-optrede-en-samewerking-afgeweer/
149
8
Rumé Burger teken kontrak met Nike Rumé Burger (17), Suid-Afrika se kortafstand atletiek-fenomeen, het amptelik ’n borgskapskontrak met die internasionale sportklerereus Nike onderteken. Die ooreenkoms is ’n belangrike mylpaal vir een van die land se mees belowende atlete. #RuméBurger #Nike #kontrak Lees meer hier: https://nuusflits.com/rume-burger-teken-kontrak-met-nike/
143
9
Minstens 40 slagoffers wêreldwyd met vals beleggingskema bedrieg – 31 verdagtes in Gauteng vas GAUTENG. – Meer as 40 slagoffers het na bewering internasionaal miljoene rand verloor in ’n uitgebreide vals beleggingskema, waarna ses vermeende bedrieërs en 25 oproepsentrumagente Dinsdag in Johannesburg in hegtenis geneem is. Die verdagtes verskyn vandag op aanklagte in die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof. #buitelandseslagoffers #verdagtes #Gauteng Lees meer hier: https://nuusflits.com/minstens-40-slagoffers-wereldwyd-met-vals-beleggingskema-bedrieg-31-verdagtes-in-gauteng-vas/
140
10
KYK: 3 mans by Gordonsbaai-mall doodgeskiet WES-KAAP. – Die polisie het ’n soektog van stapel gestuur nadat onbekende skieters drie mans tussen 40 en 45 jaar oud Dinsdagaand by die GB Mall doodgeskiet het. #mans #doodgeskiet #Gordonsbaai Lees meer hier: https://nuusflits.com/3-mans-by-gordonsbaai-mall-doodgeskiet/
150
11
Steenhuisen waarsku regsaksie kan bek-en-klouseer-inentings ontwrig John Steenhuisen, die minister van landbou, waarsku dat ‘n dreigende hofsaak die regering se beplande uitrol van entstowwe teen bek-en-klouseer (BKS) kan ontspoor. #bekenklouseer #regsaksie #inentings Lees meer hier: https://nuusflits.com/steenhuisen-waarsku-regsaksie-kan-bek-en-klouseer-inentings-ontwrig/
163
12
KYK: Brand by Paarl-hospitaal vinnig in bedwang gebring WES-KAAP. – ’n Klein gedeelte van die Paarl-hospitaal is vroeër vandag deur ’n brand geraak, maar die vlamme is vinnig in bedwang gebring. Stephen Korabie, die uitvoerende burgemeester van Drakenstein-munisipaliteit, sê in ‘n video-opname (hier onder) ‘n elektriese voertuig wat aan die brand geraak het, het glo die brand veroorsaak. #PaarlHospitaal #brand #elektriesemotor Lees meer hier: https://nuusflits.com/kyk-brand-by-paarl-hospitaal-vinnig-in-bedwang-gebring/
201
13
Polisiebeampte wat ma en kind red, kry motor tydens nasionale toekennings Sers. Masibulele Qinisile (41) van die Cacadu-polisiekantoor in die Chris Hani-distrik het twee toekennings gekry tydens die SAPD se 11de Excellence Awards-geleentheid in Bloemfontein. Qinisile het onder andere die Nasionale Kommissaris-toekenning ontvang en met die erkenning ‘n nuwe motor in ontvangs geneem. #SersMasibuleleQinisile #toekenning #motor Lees meer hier: https://nuusflits.com/polisiebeampte-wat-ma-en-kind-red-kry-motor-tydens-nasionale-toekennings/
187
14
Gesondheidsprotokolle geaktiveer ná siekte aan boord van passasierskip WES-KAAP. – Gesondheidsprotokolle is Maandag in Kaapstad geaktiveer nadat sommige passasiers aan boord van die Regent Seven Seas Voyager, ’n luukse passasierskip in die Regent Seven Seas Cruises-vloot, met simptome van maaggriep (gastro-enteritis) aangemeld het. #RegentSevenSeasVoyager #gesondheidsprotokolle #passasiers Lees meer hier: https://nuusflits.com/gesondheidsprotokolle-geaktiveer-na-siekte-aan-boord-van-passasierskip/
174
15
19-jarige in verband met Marikana-skietvoorval in hof WES-KAAP. – Bheki Manxiwa (19) het Maandag op aanklagte van nege moorde, poging tot moord en twee gevalle van roof met verswarende omstandighede in die Athlone-landdroshof voorgekom. Die saak is vir ‘n volledige borgtogprofiel en verdere ondersoek tot 2 Februarie uitgestel. Omdat dit ’n skedule 6-saak is, moet die beskuldigde aan die hof bewys dat borgtog in die belang van geregtigheid is. #Marikana #skietvoorval #verdagte Lees meer hier: https://nuusflits.com/19-jarige-in-verband-met-marikana-skietvoorval-in-hof/
151
16
Boer dood ná rooftog op kleinhoewe OOS-KAAP. – ‘n Boer (65) se lewelose liggaam is vanoggend (Dinsdag) op ‘n kleinhoewe op die R102 aangetref. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en huisroof. #boer #dood #kleinhoewe #moord Lees meer hier: https://nuusflits.com/boer-dood-na-rooftog-op-kleinhoewe/
173
17
Nipah-virusuitbraak in Indië gemonitor INDIë. – Gesondheidsowerhede in Indië het onlangs ’n uitbraak van die Nipah-virus in die Wes-Bengale-staat bevestig. Die virus, wat van vrugtevlermuise en diere soos varke na mense oordraagbaar is, kan ook van mens tot mens versprei. Dit het reeds tot kwarantynmaatreëls vir kontakpersone en streng gesondheidsmaatreëls by hospitale gelei. Tans is geen spesifieke behandeling of entstof teen die virus beskikbaar nie. #Nipah #virus #uitbraak Lees meer hier: https://nuusflits.com/nipah-virusuitbraak-in-indie-gemonitor/
138
18
Vrou in ongeluk beseer – beland met voertuig in winkel KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou in haar 60’s het Maandag vermoedelik ‘n mediese noodgeval beleef, beheer oor haar voertuig verloor, teen ‘n gewilde winkel in Pelicanrylaan in die Yellow Wood Park-gebied, suid van Durban, gebots en binne-in die winkel tot stilstand gekom. #vrou #ongeluk #winkel Lees meer hier: https://nuusflits.com/vrou-in-ongeluk-beseer-beland-met-voertuig-in-winkel/
148
19
Seun meld glo self beweerde boeliery by polisie aan ’n Seun, wie se identiteit, skool en die betrokke polisiestasie onbekend is, het na bewering afknouery by sy skool by sy onderwysers aangemeld, maar die gedrag het volgens berigte voortgeduur. Daar word beweer dat die seun daarna die naaste polisiestasie besoek het om ’n saak teen die beweerde afknouers aan te meld. #seun #boeliery #aanmelding Lees meer hier: https://nuusflits.com/seun-meld-glo-self-beweerde-boeliery-by-polisie-aan/
154
20
Vrou en kêrel met skietwonde dood aangetref LIMPOPO. – ‘n Vrou (42) en haar kêrel (71) is Sondagmiddag in ‘n skietvoorval dood. Die vrou se liggaam is agter ‘n huis gevind, terwyl die man se liggaam op die plaas Geluksfontein aangetref is. #vrou #kêrel #sterf #skietwonde Lees meer hier: https://nuusflits.com/vrou-en-kerel-met-skietwonde-dood-aangetref/
174