cookie

ما از کوکی‌ها برای بهبود تجربه مرور شما استفاده می‌کنیم. با کلیک کردن بر روی «پذیرش همه»، شما با استفاده از کوکی‌ها موافقت می‌کنید.

avatar

VOLK WERKSOEK SUID AFRIKA

Volk Werksoek Suid Afrika https://www.facebook.com/groups/176610035737702/

نمایش بیشتر
هولندا641زبان مشخص نشده استدسته بندی مشخص نشده است
پست‌های تبلیغاتی
304
مشترکین
اطلاعاتی وجود ندارد24 ساعت
اطلاعاتی وجود ندارد7 روز
-330 روز

در حال بارگیری داده...

معدل نمو المشتركين

در حال بارگیری داده...

Repost from N/a
https://t.me/KleinfonteinKultuurdorpSA/123?single Die omstrede Huigelaar en Skeinheilige Diamantsmous en Ponzi Skema bedrieër, Louis Liebenberg, wat homself nakend in die bad, stort en op toilet deur sy vrou laat afneem op videos terwyl hy kwansuis bid en dit op sosiale media plaas, het homself sterk uitgespreek teen die Afrikaner Kultuur Dorpe soos Kleinfontein en Orania en het die politieke partye EFF en ANC gevra om protes aksies te neem teen die dorpe. Kom ons wys die skeinheilige huigelaar hoe verkeerd hy is en sluit in massa aan by Kleinfontein en Orania. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid0KHKKzPv9gJU1pfqa5WgiZrmVpiQ3y5UrNCsNMkDXqytJRV3pt7NewBxwXcdbJFmFl&id=100064084683599&mibextid=Nif5oz #LouisLiebenberg #PonziSchemeFraudster #Fraudsters #SuidAfrikaSouthAfrica #CorruptionExposed #Zuma #KillTheFarmer #LouisLiebenbergSupportZuma #LouisLiebenbergLiquidationshttps://fb.watch/kddvma_XFO/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdeHNYMaRY/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdg1obcf7S/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdfsn6O3Ey/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kn2BPOjcyi/?mibextid=Nif5oz#LouisLiebenberg Supports Zuma Financially To Support Farm Murders: https://fb.watch/kUuX1xNpYT/?mibextid=Nif5oz #Zuma #KillTheFarmer: https://fb.watch/kUvb-GMPBV/?mibextid=Nif5oz ■ Louis Liebenberg - Forever Gold and Diamonds Liquidations: https://fdgliquidations.co.za ▪Claims to be submitted: https://fdgliquidations.co.za/claims/ ▪Master Reports: • https://fdgliquidations.co.za/masters-report-1/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-2/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-3/ ▪Court Correspondence: https://fdgliquidations.co.za/court-correspondence/ ■ To Collect Stolen Funds stolen by Louis Liebenberg: https://mega.nz/file/XNxHCSbQ#RnqtnCd2g4Ne2ya_nG6XAuPRH3H9dyVdWLgVb7xb68I
نمایش همه...
Kleinfontein Kultuurdorp Suid Afrika

نمایش همه...
Overcome Babylon

Announcement feed for overcomebabylon.com! Receive updates on upcoming meetings, new videos, and more. “Every scholar discipled for the kingdom of heaven is like the master of a household who brings out of his treasure both new things and old.” Matt.13:52

Photo unavailableShow in Telegram
Goeiedag mense Raymond Raco Braais in Pretoria Noord 0828452659 (0798823862). Self gemaakte braai's, oonde, rokers. Pryse: Groot braai - R450, Klein braai - R350, Brood oondjie - R350. Raymond loop daagliks kilometers om sy produkte te verkoop en dit is pragtige vakmanskap, en maak hierdie items om sy moeder & sussie te onderhou. Kontak hom gerus om sy produkte te besigtig. Seëngroete ●https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid028Pk2T2khewT76rS7kD1jZt3Bh7vVJXnG5AvCjCBwx3UoD9DUz3V8REEa2WWiULWel&id=100071217054793&mibextid=Nif5ozhttps://www.facebook.com/groups/ptanoord/permalink/6254788041310533/?mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof, as heel aanvaarbaar; jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid, of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was. Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie - jy steel omdat jy skelm is. Mens moor nie omdat jy voorheen benadeel is of omdat jou werkgewer jou nie tederlik genoeg behandel nie - 'n mens moor omdat jy 'n barbaar is, wat nie verdien om deel van die samelewing te wees nie. Laat ons dus maar vandag oor 'n paar sake reguit praat: Min mense was nog ooit in Suid Afrika so volledig onderdruk, soos die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes na die Tweede Vryheidsoorlog nie. Voorouers wat die oorlog en die konsentrasiekampe oorleef het, het na die doodse leegheid van vernietigde plase teruggekeer - uitgehonger, hartseer en verpletter. MAAR het nie geroof en gemoor en gesteel nie. Het met harde werk, deursettingsvermoë en swaarkry so presteer dat weldra nie net self nie maar ook mede burgers goed kon versorg. Kinders is in Engelse skole gestop en gestraf as durf waag het om Afrikaans te praat, het nie klippe gegooi en skole afgebrand en geweld gepleeg nie maar het hard geleer, eie CVO -skole gestig en uiteindelik bo uitgekom, sodat vandag vir niemand op akademiese, tegnologiese of wetenskaplike gebied terug hoef te staan nie. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die mynwerkers absoluut geen regte gehad nie en moes gesinne met minder as 'n hongerloon probeer onderhou MAAR het nie bejaardes gaan doodmartel en gesinne uitgemoor nie. 'n Mens word nie 'n agtergeblewene, omdat iemand anders nie genoeg vir jou doen nie. 'n Mens word 'n agterblyer, omdat jy nie presteer nie. Niemand het die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes na die Tweede Vryheidsoorlog vooruit gehelp nie – het self gewerk en volhard om sukses te behaal. En élke ding wat besit word is verwerf! As alles altyd vir jou verkeerd loop, sodat jy voel jy maak nooit enige vordering nie, is dit dalk 'n goeie gedagte om op te hou soek wie anders as jyself, vir al jou ellende verantwoordelik is. Ruk jou reg en presteer jouself in die voorspoed in! Dit geld vir ons almal ook. Net ons eie werk, prestasie en geloof gaan bepaal of ons as agterblyers in die vergetelheid gaan wegsink en of daar weer as trotse, beskaafde, gerespekteerde Volk sal kan opstaan. Selfs in die nuwe Suid-Afrika, is daar steeds geleenthede vir vindingryke, geesdriftige mense wat bereid is om hard te werk en vir hulself 'n toekoms los te spook. Mag die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes nooit pateties raak nie. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid07mvSvYTgk3bWKu5cWiHKwERY5geo6F6D4zwgvV8djPb6nydFdDmbPms7cPEoWS8fl&id=100064084683599&mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Log in to Facebook

Log in to Facebook to start sharing and connecting with your friends, family and people you know.

Op ñ WhatsApp groep gekry, wat ñ skande dat admins van ñ Boervolk Kultuurbeweging so ñ neerhalende benadering het jeens plaasmoorde het? Hierdie Wiekus Van Der Walt en Henning van Rensburg van die Boervolk Kultuurbeweging is ñ skande om Brendin Horner en alle slagoffers van Plaasmoorde so te disrespekteer. Op gereelde basis diskrediteer hulle plaasmoorde en dat dit volgens hulle net Afrikaners is wat Landbouers is en nie Boere nie. Hulle voer ñ geweldige twis onder Afrikaans Sprekende Blanke Suid-Afrikaanse burgers
نمایش همه...
02:05
Video unavailableShow in Telegram
Tewie Wessels Die grusame plaas aanval op oom Sakkie Bell het ons harte geraak. Hy was heeltemal doof gelaat, en het ook die gebruik van sy regter arm verloor. Danksy julle, goedhartige skenkers, kon ek en Willem Petzer vir hom splinternuwe gehoor stukke, wat meer as R30000 werd is bekom. Oom Sakkie is 'n yster Boer, 'n man wat ander baie gehelp het in sy lewe, dit gaan nie goed met die boerdery a.g.v. die maande na die plaas aanval wat hy onbetrokke in die boerdery was. Hy het ook slegs 10% van die gebruik in sy regter arm oor, maar hy werk daagliks na sy beste, en het weer in 'n mate onafhanklik nadat hy sy gehoor terug gekry het. Dankie my hartsmense ek is trots om julle my Volk te noem. Ek wil ook vir Lonique Erasmus gehoor sentrum in Bethelem bedank, asook die mees belangrikste, ons Hemelse Vader, seën asseblief ons volkie ons Hemelse pappa. https://fb.watch/mmfY9jUtNB/?mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Tewie-Wessels-_20230811_14.mp420.80 MB
Confusion reigns as Egoli Gas denies Joburg CBD explosion was caused by gas leak Egoli Gas has claimed the explosion was not the result of a gas leak. In a tweet, Egoli Gas said it believed “it is unlikely that the explosion in Jhb CBD, Bree Street, JHB was caused by a gas pipeline or leak. Our network has experienced no pressure loss which indicates the gas pipelines are intact. Our customers in the area continue to receive gas uninterrupted.” https://www.iol.co.za/news/confusion-reigns-as-egoli-gas-denies-joburg-cbd-explosion-was-caused-by-gas-leak-d3eaed37-821a-4d33-b5c9-0624fe68f27c Egoli Gas (Pty) Ltd@EgoliGas Egoli Gas believes it is unlikely that the explosion in Jhb CBD, Bree Street, JHB was caused by a gas pipeline or leak. Our network has experienced no pressure loss which indicates the gas pipelines are intact. Our customers in the area continue to receive gas uninterrupted https://twitter.com/EgoliGas/status/1681734702816690176?s=20
نمایش همه...
Suid-Afrika-South-Africa_20230719_2.mp41.01 MB
Ons onthou die seer, maar ook die moed en durf van ons voorgeslagte wat hierdie onreg moes verduur net sodat die Britte kon toeslaan op die rykdom van die Boerevolk… Die vraag wat ek en jy moet beantwoord, is eenvoudig: Is ons skaam vir ons geskiedenis? Is ons skaam om ons voorgeslagte se stryd te onthou? Of… Herdenk ons op 16 Junie die offer wat ons mense betaal het met trots en deernis? Ek nooi jou uit om weer van hierdie jaar vandag 16 Junie vir ‘n oomblik stil te raak… Om terug te dink aan die hel wat ons mense in die konsentrasiekampe moes deurmaak…. Om te verstaan waar ons volk vandaan kom…. Want dan sal jy besef hoekom ons nog steeds hier is en hoekom ons volk ‘n kans het op ‘n toekoms…. 16 Junie 2023 verkeer die Boerevolk weer in ‘n voortbestaanskrisis, maar dit is ‘n ander tipe krisis. Die verskil is dat terwyl 16 Junie 1900 agter lê, kan ons op 16 Junie 2023, met Gods genade en hulp, nog iets aan die saak doen. Met hierdie les uit die verlede en met hierdie uitdaging vir die hede en die toekoms word volstaan as die Nuushoogtepunt vir vandag. https://fb.watch/luFWe-Kgkf/?mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
یک طرح متفاوت انتخاب کنید

طرح فعلی شما تنها برای 5 کانال تجزیه و تحلیل را مجاز می کند. برای بیشتر، لطفا یک طرح دیگر انتخاب کنید.