cookie

ما از کوکی‌ها برای بهبود تجربه مرور شما استفاده می‌کنیم. با کلیک کردن بر روی «پذیرش همه»، شما با استفاده از کوکی‌ها موافقت می‌کنید.

avatar

PTA NOORD, GAUTENG, SUID AFRIKA ChristenWaardes/ChristianValues #AntiNWO

PTA NOORD GEMEENSKAPS NETWERK MET CHRISTEN WAARDES OM INLIGTING TE DEEL ●https://www.facebook.com/PtaNoordSAhttps://www.facebook.com/groups/ptanoordhttps://t.me/PretoriaNoordSAhttps://t.me/PtaNoordSAhttps://chat.whatsapp.com/CegWfbY7gpo1HnL5wNCIR0

نمایش بیشتر
هولندا651زبان مشخص نشده استدسته بندی مشخص نشده است
پست‌های تبلیغاتی
290
مشترکین
اطلاعاتی وجود ندارد24 ساعت
+27 روز
-530 روز

در حال بارگیری داده...

معدل نمو المشتركين

در حال بارگیری داده...

[23/09/05, 22:23] +27 63 146 0014: Goeie naand almal, Ek wil net asseblief vir hulp vra 1 van ons honde is weg hy was vroër nog in die erf. Ek wil asseblief net vra dat julle sal uitkyk vir hom hy is baie vriendlik. Hy het nog nooit uit gehardloop nie het nou al orals gesoek maar kry hom nie. Sy naam is Gizmo kontak asseblief Neels: 083 922 0088 vir indien iemand hom gesien het. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid031EY7B5uKum5ynkZhnZhEMnwGFZtn3cpgXfYTKwbw4pJZ739vf691fAhH16JrcTswl&id=100071217054793&mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Repost from N/a
https://t.me/KleinfonteinKultuurdorpSA/126?single https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid037DH89KYfeCBrK14X1PPMLvzztPciVwZkdjx9L5PEQaMMWMs1qU6nN9t7x455KGoJl&id=100089245104349&mibextid=Nif5oz Die rede dat die omstrede Huigelaar en Skeinheilige Diamantsmous en Ponzi Skema bedrieër, Louis Liebenberg (wat homself nakend in die bad, stort en op toilet deur sy vrou laat afneem op videos terwyl hy kwansuis bid en dit op sosiale media plaas) homself sterk uitgespreek het teen die Afrikaner Kultuur Dorpe soos Kleinfontein was ter verdediging vir die Bobaas en Boeremag lid wat nou aangakla word vir die verkragting van 17 jarige meisie, en sommer teen Orania ook, en het die dorp sommer dan ook gedreig dat hy die politieke partye EFF en ANC gaan versoek om protes aksies te neem teen die dorpe om teen die Afrikaner op te tree en die Boeremag lid wat vir verkragting aangela word te verdedig (?). ●https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid0KHKKzPv9gJU1pfqa5WgiZrmVpiQ3y5UrNCsNMkDXqytJRV3pt7NewBxwXcdbJFmFl&id=100064084683599&mibextid=Nif5ozhttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid02VTpGDU9bcvV3WPQ28w49aWQgoepTtgSXpWZtEX171eAZiN36t8wRdQJs1TvN1nf7l&id=100057116753815&mibextid=Nif5ozhttps://www.facebook.com/Suid.Afrika.ZAR/videos/257125153945860/?mibextid=Nif5ozhttps://www.facebook.com/Suid.Afrika.ZAR/videos/1014409833085609/?mibextid=Nif5oz #LouisLiebenberg #PonziSchemeFraudster #Fraudsters #SuidAfrikaSouthAfrica #CorruptionExposed #Zuma #KillTheFarmer #LouisLiebenbergSupportZuma #LouisLiebenbergLiquidationshttps://fb.watch/kddvma_XFO/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdeHNYMaRY/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdg1obcf7S/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdfsn6O3Ey/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kn2BPOjcyi/?mibextid=Nif5ozhttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid02RPA5gHdyqiRh5V517cHdhRhhV24ELL8dqbzRSnP4EUnD77EkKqTVuAM5CcpUUMEgl&id=100064084683599&mibextid=Nif5oz#LouisLiebenberg Supports Zuma Financially To Support Farm Murders: https://fb.watch/kUuX1xNpYT/?mibextid=Nif5oz #Zuma #KillTheFarmer: https://fb.watch/kUvb-GMPBV/?mibextid=Nif5oz ■ Louis Liebenberg - Forever Gold and Diamonds Liquidations: https://fdgliquidations.co.za ▪Claims to be submitted: https://fdgliquidations.co.za/claims/ ▪Master Reports: • https://fdgliquidations.co.za/masters-report-1/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-2/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-3/ ▪Court Correspondence: https://fdgliquidations.co.za/court-correspondence/ ■ To Collect Stolen Funds stolen by Louis Liebenberg: https://mega.nz/file/XNxHCSbQ#RnqtnCd2g4Ne2ya_nG6XAuPRH3H9dyVdWLgVb7xb68I
نمایش همه...
Kleinfontein Kultuurdorp Suid Afrika

Repost from N/a
https://t.me/KleinfonteinKultuurdorpSA/123?single Die omstrede Huigelaar en Skeinheilige Diamantsmous en Ponzi Skema bedrieër, Louis Liebenberg, wat homself nakend in die bad, stort en op toilet deur sy vrou laat afneem op videos terwyl hy kwansuis bid en dit op sosiale media plaas, het homself sterk uitgespreek teen die Afrikaner Kultuur Dorpe soos Kleinfontein en Orania en het die politieke partye EFF en ANC gevra om protes aksies te neem teen die dorpe. Kom ons wys die skeinheilige huigelaar hoe verkeerd hy is en sluit in massa aan by Kleinfontein en Orania. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid0KHKKzPv9gJU1pfqa5WgiZrmVpiQ3y5UrNCsNMkDXqytJRV3pt7NewBxwXcdbJFmFl&id=100064084683599&mibextid=Nif5oz #LouisLiebenberg #PonziSchemeFraudster #Fraudsters #SuidAfrikaSouthAfrica #CorruptionExposed #Zuma #KillTheFarmer #LouisLiebenbergSupportZuma #LouisLiebenbergLiquidationshttps://fb.watch/kddvma_XFO/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdeHNYMaRY/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdg1obcf7S/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kdfsn6O3Ey/?mibextid=Nif5ozhttps://fb.watch/kn2BPOjcyi/?mibextid=Nif5oz#LouisLiebenberg Supports Zuma Financially To Support Farm Murders: https://fb.watch/kUuX1xNpYT/?mibextid=Nif5oz #Zuma #KillTheFarmer: https://fb.watch/kUvb-GMPBV/?mibextid=Nif5oz ■ Louis Liebenberg - Forever Gold and Diamonds Liquidations: https://fdgliquidations.co.za ▪Claims to be submitted: https://fdgliquidations.co.za/claims/ ▪Master Reports: • https://fdgliquidations.co.za/masters-report-1/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-2/https://fdgliquidations.co.za/masters-report-3/ ▪Court Correspondence: https://fdgliquidations.co.za/court-correspondence/ ■ To Collect Stolen Funds stolen by Louis Liebenberg: https://mega.nz/file/XNxHCSbQ#RnqtnCd2g4Ne2ya_nG6XAuPRH3H9dyVdWLgVb7xb68I
نمایش همه...
Kleinfontein Kultuurdorp Suid Afrika

نمایش همه...
Overcome Babylon

Announcement feed for overcomebabylon.com! Receive updates on upcoming meetings, new videos, and more. “Every scholar discipled for the kingdom of heaven is like the master of a household who brings out of his treasure both new things and old.” Matt.13:52

Photo unavailableShow in Telegram
Goeiedag mense Raymond Raco Braais in Pretoria Noord 0828452659 (0798823862). Self gemaakte braai's, oonde, rokers. Pryse: Groot braai - R450, Klein braai - R350, Brood oondjie - R350. Raymond loop daagliks kilometers om sy produkte te verkoop en dit is pragtige vakmanskap, en maak hierdie items om sy moeder & sussie te onderhou. Kontak hom gerus om sy produkte te besigtig. Seëngroete ●https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid028Pk2T2khewT76rS7kD1jZt3Bh7vVJXnG5AvCjCBwx3UoD9DUz3V8REEa2WWiULWel&id=100071217054793&mibextid=Nif5ozhttps://www.facebook.com/groups/ptanoord/permalink/6254788041310533/?mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof, as heel aanvaarbaar; jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid, of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was. Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie - jy steel omdat jy skelm is. Mens moor nie omdat jy voorheen benadeel is of omdat jou werkgewer jou nie tederlik genoeg behandel nie - 'n mens moor omdat jy 'n barbaar is, wat nie verdien om deel van die samelewing te wees nie. Laat ons dus maar vandag oor 'n paar sake reguit praat: Min mense was nog ooit in Suid Afrika so volledig onderdruk, soos die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes na die Tweede Vryheidsoorlog nie. Voorouers wat die oorlog en die konsentrasiekampe oorleef het, het na die doodse leegheid van vernietigde plase teruggekeer - uitgehonger, hartseer en verpletter. MAAR het nie geroof en gemoor en gesteel nie. Het met harde werk, deursettingsvermoë en swaarkry so presteer dat weldra nie net self nie maar ook mede burgers goed kon versorg. Kinders is in Engelse skole gestop en gestraf as durf waag het om Afrikaans te praat, het nie klippe gegooi en skole afgebrand en geweld gepleeg nie maar het hard geleer, eie CVO -skole gestig en uiteindelik bo uitgekom, sodat vandag vir niemand op akademiese, tegnologiese of wetenskaplike gebied terug hoef te staan nie. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die mynwerkers absoluut geen regte gehad nie en moes gesinne met minder as 'n hongerloon probeer onderhou MAAR het nie bejaardes gaan doodmartel en gesinne uitgemoor nie. 'n Mens word nie 'n agtergeblewene, omdat iemand anders nie genoeg vir jou doen nie. 'n Mens word 'n agterblyer, omdat jy nie presteer nie. Niemand het die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes na die Tweede Vryheidsoorlog vooruit gehelp nie – het self gewerk en volhard om sukses te behaal. En élke ding wat besit word is verwerf! As alles altyd vir jou verkeerd loop, sodat jy voel jy maak nooit enige vordering nie, is dit dalk 'n goeie gedagte om op te hou soek wie anders as jyself, vir al jou ellende verantwoordelik is. Ruk jou reg en presteer jouself in die voorspoed in! Dit geld vir ons almal ook. Net ons eie werk, prestasie en geloof gaan bepaal of ons as agterblyers in die vergetelheid gaan wegsink en of daar weer as trotse, beskaafde, gerespekteerde Volk sal kan opstaan. Selfs in die nuwe Suid-Afrika, is daar steeds geleenthede vir vindingryke, geesdriftige mense wat bereid is om hard te werk en vir hulself 'n toekoms los te spook. Mag die Afrikaans Sprekende Suid-Afrikaanse Blankes nooit pateties raak nie. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid07mvSvYTgk3bWKu5cWiHKwERY5geo6F6D4zwgvV8djPb6nydFdDmbPms7cPEoWS8fl&id=100064084683599&mibextid=Nif5oz
نمایش همه...
Log in to Facebook

Log in to Facebook to start sharing and connecting with your friends, family and people you know.