cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

Tewie Wessels

Vir GOD, VOLK en VADERLAND.

Show more
Netherlands541The language is not specifiedThe category is not specified
Advertising posts
671
Subscribers
No data24 hours
No data7 days
No data30 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Die video is die gevoel in my hart vanaand voor hierdie kampvuur. Die gedagtes oor die hede, die verlede en die toekoms. Ek wonder wat kon gewees het as meer van ons regtig lief was vir hul eie, ek wonder WAT AS ...... Dit is onmoontlik vir my om die seer van ander mis te kyk dit gee my 'n beklemming op my bors, soos 'n vulkaan wat wil uitbars, maar net een van emosie en gevoelens en dit bars ook soms uit in 'n see van seer en moedeloosheid vir ons wat die Volk so liefhet.
Show all...
😢 3🤡 2👍 1
I would rather be perfect in my own imperfection than be like most of you who is imperfect in their own perfection.
Show all...
7🔥 4🤣 1
Once in a blue moon 🌝 moon. Die super blou maan sal eers weer in 2037 gebeur Onthou gaan buite en geniet.
Show all...
11👍 2🤡 2
Hoe groot is ons volk se eeue oue groot verlange na vryheid...? O hoe hard my volk, roep jou roep stem na vryheid en jou eie Vaderland wat so wreed van jou ontneem is. Vir ons volk is GOD, Volk en Vaderland ons leuse.
Show all...
Repost from Willem Petzer
South African Police continue the war on South African Farmers! This is an extremely urgent and unplanned video. ANOTHER farmer was arrested yesterday (8/8/2023) after he reported illegal mining activities on his property. Watch the video for the full story:
Show all...
Die grusame plaas aanval op oom Sakkie Bell het ons harte geraak. Hy was heeltemal doof gelaat, en het ook die gebruik van sy regter arm verloor. Danksy julle, goedhartige skenkers, kon ek en Willem Petzer vir hom splinternuwe gehoor stukke, wat meer as R30000 werd is bekom. Oom Sakkie is 'n yster Boer, 'n man wat ander baie gehelp het in sy lewe, dit gaan nie goed met die boerdery a.g.v. die maande na die plaas aanval wat hy onbetrokke in die boerdery was. Hy het ook slegs 10% van die gebruik in sy regter arm oor, maar hy werk daagliks na sy beste, en het weer in 'n mate onafhanklik nadat hy sy gehoor terug gekry het. Dankie my hartsmense ek is trots om julle my Volk te noem. Ek wil ook vir Lonique Erasmus gehoor sentrum in Bethelem bedank, asook die mees belangrikste, ons Hemelse Vader, seën asseblief ons volkie ons Hemelse pappa.
Show all...
Bittereinders firearm training tomorrow 📅 The Bittereinders firearm training in Bloemfontein continues tomorrow the 5th of August. Range fee and training free of charge. You just have to buy your own rounds. There will be weapons available for those who don't have them. 📎 Bittereinders
Show all...
Onthou diegene wat ware bereidwilligheid het, om tot die diens van hul Volk te wees, ek praat nie hier in die video van julle nie.
Show all...
Repost from Willem Petzer
Een van die beweerde veediewe wat deur die meisies gearresteer is, staan nou lekker grootbek buite die hof en protesteer teen borgtog met sy "Black Lives Matter" bord. Dis terwyl die dames nou al 3 dae toegesluit is, en die polisie hom skotvry laat loop het...
Show all...
#boer #misdaad #plaasmoorde Direk nadat die drie Boere van Verkeerdevlei vrygelaat is op borgtog, het 'n paar betogers begin om Malema se gunsteling liedjies te sing. Ons Boere het tot teen hulle gestap en hulle singery oorverdowend weggeskree met die woorde, DIE BOERE KOM..
Show all...