JB.Potgieter
Open in Telegram
This is the official Telegram Channel of Johandre Boshoff Potgieter. For more information click on the link below: https://linktr.ee/JB.Potgieter
Show more1 108
Subscribers
No data24 hours
-27 days
-1330 days
Posts Archive
1 108
Ek wil julle uitnooi om deel te word van ons Whatsapp Channel. Ons is baie meer aktief daarop. Kliek hier:👇🏻
https://whatsapp.com/channel/0029Va6NwgQEQIawPBRuWP2S
1 108
Vriende, ek word amper 30 Jaar oud! 😱
Sal jy 3 minute vat en hierna luister? Ek sal dit so waardeer as jy sal deel neem hier aan.
Word betrokke hier:👇🏻
samanthasalon.co.za
As jy graag wil saai in die Bediening:
Good News Association
First National Bank (FNB)
Cheque Account
62660734552
Mosselbaai
210536
Swift code: FIRNZAJJ
https://pay.yoco.com/johandre-potgieter
Baie dankie.
1 108
Die Here doen mooi dinge hier in die VSA. Dankie aan almal wat saam met ons staan. 🇺🇸
1 108
Vriende, Kyk na hierdie video en oorweeg om betrokke te word. Ons sal dit so waardeer.
Good News Association
First National Bank (FNB)
Cheque Account
62660734552
Mosselbaai
210536
Swift code: FIRNZAJJ
https://pay.yoco.com/johandre-potgieter
Baie dankie.
1 108
Bid saam met ons vir al die dienste wat voorle reg oor die land. Ons sal dit so waardeer.
1 108
Ons het wonderlike Sondag ogend beleef in die teenwoordigheid van God by Leef Gemeente in Riversdale. Dankie aan al ons ondersteuners!
1 108
Kyk wat het die Here gedoen. Oorweeg dit om deel te word en help ons om die wereld te bereik met die goeie nuus van Jesus Christus.
Good News Association
First National Bank (FNB)
Cheque Account
62660734552
Mosselbaai
210536
Swift code: FIRNZAJJ
Mag die Here jou seën!
1 108
Hier is die nou‼️
Jou Nuwe Begin 2024 se highlight video! Hierdie is nie moontlik sonder al ons getroue finansiele ondersteuners nie. Baie dankie! Kyk hier☝🏻
1 108
Hierdie Boodskap is vanaand swaar op my hart. Luister en deel graag. Kliek hier:👇🏻
https://youtu.be/ilHwiFNxEp8?si=GT6uu3iukj3WwB7D
1 108
Ek is opreg dankbaar vir elkeen wat so getrou saam met ons bedienning staan. Ons het in die laaste maand n groot byeenkoms gehad wat ongeveer R563 000 gekos het waar duisende mense die goeie nuus van Jesus Christus kon hoor en ons was instaat om R80 000 te skenk aan n skool wat dringend klas kamers nodig het vir kinders met spesiale behoeftes. Ons kon al hierdie doen te danke aan die getroue finansiële ondersteuners van ons bedienning. As jy deel wil word van ons finansiële ondersteuners, stuur gerus vir ons n WhatsApp by 076 040 0455. Ons bid dat die Here elkeen van julle bonatuurlik sal seën. Liefde, Johandre.
1 108
Vriende! Facebook beperk ons Page baie, Maak seker dat jy my op my Persoonlike Facebook Profile volg om niks te mis nie, kliek hier:👇🏻
https://www.facebook.com/profile.php?id=100009748302485&mibextid=LQQJ4d
