cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

"Kyk, Hy kom" - Ds Hennie

"Verkondig die Woord, tydig en ontydig" 2Tim. 4:2

Show more
Netherlands867The language is not specifiedReligion & Spirituality94 202
Advertising posts
538
Subscribers
No data24 hours
-17 days
-130 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Die Heilige Gees, die duif van die hemel - Gen. 8:6-12
Show all...
2_Die_Heilige_Gees,_die_Duif_van_die_hemel_|_Ds_Hennie_Prinsloo.mp314.03 MB
Die duif is 'n Ou- en Nuwe-Testamantiese simbool van die Heilige Gees en dit is veelseggend! Die Skriflesing kom uit Gen. 8:6-12 en die tema van die boodskap is: "Die Heilige Gees, die duif van die hemel." Groete! Ds Hennie
Show all...
"Vol van die Heilige Gees of vol soet wyn." Hand. 2:12 en 13. Ds Hennie Prinsloo
Show all...
Vol_van_die_Heilige_Gees_of_vol_soetwyn_|_Ds_Hennie_Prinsloo_|_Hand.mp318.23 MB
Dieper in die stroom van God se genade - Eseg. 47
Show all...
Dieper in die stroom van God se genade. Eseg. 47.mp315.43 MB
Vandag se boodskap kom uit Egeg. 47 en die tema is: "Dieper in die stroom van God se genade." Groete en seënwense! Ds Hennie
Show all...
Maria van Betanië, die vrou oorwie daar altyd gepraat sal word - Mark. 14:9
Show all...
Maria_van_Betanië,_die_vrou_wat_altyd_onthou_sal_word_Mark_14V9.mp313.48 MB
Vandag se boodskap handel oor Maria van Betanië, die vrou oorwie daar altyd gepraat sal word. Mark. 14:9. Groete! Ds Hennie
Show all...
Anderkant die dood - Luk. 16:22
Show all...
Anderkant die dood - Luk. 16v22.mp316.49 MB
Wat sal die kind van God se ervaring wees daardie oomblik wanneer hy/sy sterwe? Wat wag vir ons anderkant die dood? Luk. 16:22. Groete! Ds Hennie
Show all...
Pasop hoe jy lewe want jy word dopgehou - Efe. 5:15
Show all...
Pas op hoe jy lewe Efe 5v15.mp313.94 MB