cookie

Sizning foydalanuvchi tajribangizni yaxshilash uchun cookie-lardan foydalanamiz. Barchasini qabul qiling», bosing, cookie-lardan foydalanilishiga rozilik bildirishingiz talab qilinadi.

avatar

Deon Allers Kanaal

Die boodskap van die Kruis, Profesie Aktueel, Bybelstudie ens.

Ko'proq ko'rsatish
Reklama postlari
3 923
Obunachilar
-124 soatlar
-87 kunlar
-2530 kunlar
Post vaqtlarining boʻlagichi

Ma'lumot yuklanmoqda...

Find out who reads your channel

This graph will show you who besides your subscribers reads your channel and learn about other sources of traffic.
Views Sources
Nashrni tahlil qilish
PostlarKo'rishlar
Ulashishlar
Ko'rish dinamikasi
01
Audio from Deon Allers
7901Loading...
02
Taboo Deel 11 - God en die gode - God teen die gode van Egipte - Heilige turf oorlog - Ander moeilike Skrifte
1 8531Loading...
03
Taboo deel 11 vanaand om 20:10 - Heilige turf oorlog - GOD en die gode - Portals Wees ingeskakel: https://www.facebook.com/deon.allers?mibextid=ZbWKwL
2 3411Loading...
04
Mense, ons is opsoek na 2de handse golf stelle met BAIE golf balletjies. Wat nie te duur is nie. Asb whatsapp my 0832982035
2 5083Loading...
05
Jou Fondasie
3 7759Loading...
06
Kyk wat is besig om te gebeur!! Tyd vir die nuwe wêreld orde! -Rusland en Noord Korea is besig om hul verhouding met mekaar te versterk(beide hierdie lande is "super" kernwapen lande) - Noord Korea is besig met uitlokkende militêre aktiwiteite(hulle is 'n ernstige militante-nasies wat ook kernwapens besit) hulle wil Suid Korea weer verenig met Noord Korea met Kim Jong Un as die "supreme leader" Korea. - China is besig met oorlogsoefeninge in die Taiwanese see en "airspace". Hulle het selfs 'n video gemaak daarvan hoe hulle Taiwan omring, aanval en Taiwan weer met die "moederland" (China) verenig. - Taiwan, in reaksie op China se oorlogsoefeninge, verskerp hulle eie militêre oefening terwyl Amerika, Japan en Australia hierdie scenario dop hou en monitor. - China wat Taiwan aanval en oorneem is overmydelik, dit is net 'n kwessie van tyd... - In die Suid-Chinese See is daar massiewe olie en natuurlike gas bronne, dus, China is besig om meer en meer mens gemaakte eilande te vorm in die middel van die see en wanneer hulle hierdie mensgemaakte eilande gevorm het, beman en militariseer hul die eilande, om so besit te neem van hierdie natuurlike gasse en olie wat onder die see is. - 100 Chinese nationaliste, wat voorgegee het dat hul net toeriste is, het klomp van Amerika se militêre basise verken - China, Rusland, Iran, Noord Korea en die ander BRICS lande is verseker die nuwe wêreld orde wat aan bewind gaan kom en China is die leier van hierdie koalisie - Verlede week het Xi Jinping vir Putin ontvang en hulle het gesels oor natuurlik, die nuwe strategie voorentoe en ook oor die oorlog in Ukraine. Wêreld oorlog is op die horison....as dit nie reeds al in sy eerste fase is nie. Net in die HERE Jesus is daar vrede te vinde. Hy Alleen kan jou beskerm! Stormy times ahead of us!
4 45250Loading...
07
Taboo Deel 10 - Vrae & Antwoorde - Vanaf Deel 1 - Die gode - Monogenēs
3 6138Loading...
08
Wees gereed, ons gaan amper live https://www.facebook.com/deon.allers?mibextid=ZbWKwL
4 1341Loading...
09
Taboo deel 10 vanaand, live hier op my blad, 20:10. Wees ingeskake: https://www.facebook.com/deon.allers?mibextid=ZbWKwL Ek waardeer dit as mense regstreek inskakel
4 0802Loading...
10
Dalk, net dalk kan iemand my help met 'n nommer of 'n kontak ens: Waar kan ek gaan leer om Interlink trokke te bestuur met die, as dit kan, dit is nie 'n moet nie maar miskien met die "eaton fuller" ratkaste in...en ook sertifikaart daarvoor te verkry Asb help: 0763733143 of my no: 0832982035
1 1154Loading...
Audio from Deon Allers
Hammasini ko'rsatish...
1.87 KB
1:35:57
Video unavailableShow in Telegram
Taboo Deel 11 - God en die gode - God teen die gode van Egipte - Heilige turf oorlog - Ander moeilike Skrifte
Hammasini ko'rsatish...
206.55 MB
Taboo deel 11 vanaand om 20:10 - Heilige turf oorlog - GOD en die gode - Portals Wees ingeskakel: https://www.facebook.com/deon.allers?mibextid=ZbWKwL
Hammasini ko'rsatish...
Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

Mense, ons is opsoek na 2de handse golf stelle met BAIE golf balletjies. Wat nie te duur is nie. Asb whatsapp my 0832982035
Hammasini ko'rsatish...
Jou Fondasie
Hammasini ko'rsatish...
Jou Fondasie .MP39.20 MB
Kyk wat is besig om te gebeur!! Tyd vir die nuwe wêreld orde! -Rusland en Noord Korea is besig om hul verhouding met mekaar te versterk(beide hierdie lande is "super" kernwapen lande) - Noord Korea is besig met uitlokkende militêre aktiwiteite(hulle is 'n ernstige militante-nasies wat ook kernwapens besit) hulle wil Suid Korea weer verenig met Noord Korea met Kim Jong Un as die "supreme leader" Korea. - China is besig met oorlogsoefeninge in die Taiwanese see en "airspace". Hulle het selfs 'n video gemaak daarvan hoe hulle Taiwan omring, aanval en Taiwan weer met die "moederland" (China) verenig. - Taiwan, in reaksie op China se oorlogsoefeninge, verskerp hulle eie militêre oefening terwyl Amerika, Japan en Australia hierdie scenario dop hou en monitor. - China wat Taiwan aanval en oorneem is overmydelik, dit is net 'n kwessie van tyd... - In die Suid-Chinese See is daar massiewe olie en natuurlike gas bronne, dus, China is besig om meer en meer mens gemaakte eilande te vorm in die middel van die see en wanneer hulle hierdie mensgemaakte eilande gevorm het, beman en militariseer hul die eilande, om so besit te neem van hierdie natuurlike gasse en olie wat onder die see is. - 100 Chinese nationaliste, wat voorgegee het dat hul net toeriste is, het klomp van Amerika se militêre basise verken - China, Rusland, Iran, Noord Korea en die ander BRICS lande is verseker die nuwe wêreld orde wat aan bewind gaan kom en China is die leier van hierdie koalisie - Verlede week het Xi Jinping vir Putin ontvang en hulle het gesels oor natuurlik, die nuwe strategie voorentoe en ook oor die oorlog in Ukraine. Wêreld oorlog is op die horison....as dit nie reeds al in sy eerste fase is nie. Net in die HERE Jesus is daar vrede te vinde. Hy Alleen kan jou beskerm! Stormy times ahead of us!
Hammasini ko'rsatish...
1:35:55
Video unavailableShow in Telegram
Taboo Deel 10 - Vrae & Antwoorde - Vanaf Deel 1 - Die gode - Monogenēs
Hammasini ko'rsatish...
226.99 MB
Hammasini ko'rsatish...
Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

Taboo deel 10 vanaand, live hier op my blad, 20:10. Wees ingeskake: https://www.facebook.com/deon.allers?mibextid=ZbWKwL Ek waardeer dit as mense regstreek inskakel
Hammasini ko'rsatish...
Log in or sign up to view

See posts, photos and more on Facebook.

Dalk, net dalk kan iemand my help met 'n nommer of 'n kontak ens: Waar kan ek gaan leer om Interlink trokke te bestuur met die, as dit kan, dit is nie 'n moet nie maar miskien met die "eaton fuller" ratkaste in...en ook sertifikaart daarvoor te verkry Asb help: 0763733143 of my no: 0832982035
Hammasini ko'rsatish...
Po'stilar arxiv