cookie

Sizning foydalanuvchi tajribangizni yaxshilash uchun cookie-lardan foydalanamiz. Barchasini qabul qilingยป, bosing, cookie-lardan foydalanilishiga rozilik bildirishingiz talab qilinadi.

avatar

END DAYS REALITY

Final days & reality

Ko'proq ko'rsatish
Reklama postlari
2 209
Obunachilar
-124 soatlar
-17 kunlar
-430 kunlar
Post vaqtlarining boสปlagichi

Ma'lumot yuklanmoqda...

Find out who reads your channel

This graph will show you who besides your subscribers reads your channel and learn about other sources of traffic.
Views Sources
Nashrni tahlil qilish
PostlarKo'rishlar
Ulashishlar
Ko'rish dinamikasi
01
Terminator....no longer just Sci-fi movie... its becoming a reality. Skynet... too. USA real surveillance program. news/arnold-schwarzenegger-ai-the-terminator-reality-1235659407 ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/100
621Loading...
02
Hierdie man is 'n paar keer toegesluit omdat hy die waarheid praat. Ken Hovind Hy bewys dat DIE EWOLISIE BIG BANG TEORIE DINOSAUR tydperke leuens is. Hy haal bewyse uit die Bybel en natuur uit.ย  Ons sluit nog 2 videos in wat elke kind moet weetย  Dit is hoe hulle ons kinders in skole breinspoel om hulleย  (globaliste) se leuens te glo. Laai dit af en wys aan elke kind wat jy ken. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/99
401Loading...
03
UITSTEKENDE RAAD vir 2024... Luister na ALMAL, lees ALLES, glo absoluut NIKS... tensy jy dit in jou EIE navorsing kan bewys of bevestig. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/98
481Loading...
04
๐Ÿ™ˆCOLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 2 DIE VRAAG? Ek en jy het klaar van hulle nano in dmv die koeldrank...WAT NOU ๐Ÿค”? Nou weet ons die nano tech superklein computertjies is in alle Coke om ons en ons het daarvan gedrink. Skrik...is die eerste reaksie. Ons het nie geweet nie. Nou swem daardie nano gemors rond in ons lywe en hulle is alreeds in ons breins. Maar hoe aktiveer hulle dit? Elke elektroniese computer moet 'n ander helfte hรช om hom instruksies te gee en te identifiseer met elke persoon. Hoe word dit gedoen sonder om die mense te vertel? Jy MISLEI hulle. Jy gooi aappokke/Covid/Marburg/H1N1/SARS/HIV/Masels/Hondsdolheid/kindersiektes as lokaas verskoning uit in die hoofstroommedia. Laat hulle vrees...dwing hulle... koop hulle... jag hulle... om die V @ ร— te neem. Suid-Afrika alleen sit met 2 Biljoen v@ร— instruksies om in ons lywe gespuit te word om hulle nano te aktiveer en ons te identifiseer. Jy nie gewonder wat die sogenaamde "KODE" is wat aan elke spuit gekoppel is en aan elkeen per sms gestuur was nie? Hallooooo... selfs op skool het almal dekades gelede al v a c c i n e s gekry...maar NOOIT saam met 'n KODE nie. Dink mooi. Word wakker. Elkeen vd 2 biljoen spuite sit alreeds met nano tech wat meervoudig is. Om die swakkes te laat sterf en diรฉ wat aanpasbaar was en se liggame dit nie dadelii verwerp het nie, leef nog. Die Internet Protocol IP adres is op die nano. Die IP adres is saam met jou naam en ID nommer op hulle CLOUD aka rekenaars gestoor. DIE 5G Torings en Fibre wat orals soos mushrooms opgegaan het... die slote deur teerpaaie, mooi grasperke en langs nasionale snelweรซ van die grootste stad tot in die kleinste plaasdorpie is nie TOEVALLIG nie. Gates en die sataniste gee COMPUTER INSTRUKSIES deur met een "enter"knoppie, druk net "send to all" en dan kry elkeen op aarde die instruksie in sy kop om op te reageer. Hetsy dit sรช almal koop vandag tamaties of Bitcoin aandele of gaan slaap of pleeg selfmoord... dit gaan gedoen word. Microsoft instruksie ๐Ÿ‘‰ sateliet ๐Ÿ‘‰ 5G toring๐Ÿ‘‰ selfoon๐Ÿ‘‰v@ร—ip adres in jou lyf๐Ÿ‘‰nano computer๐Ÿ‘‰vertel jou brein wat om te doen In REVERSE Nano computer ๐Ÿ‘‰ die v@ร— ip addres dmv google๐Ÿ‘‰praat met die Vodacom/Mtn/CellC 5G toring๐Ÿ‘‰ wat sein na die sateliete van Elon Musk en sy biljoenรชr pelle๐Ÿ‘‰ wat dit deurgee na die Cloud๐Ÿ‘‰ wat dit deurgee dmv BLOCKCHAIN tegnologie๐Ÿ‘‰ na elke regering (wat die "employee" vd globaliste is)๐Ÿ‘‰wat jou "big brother" is wat alles alreeds van jou op rekord het, jou neut allergie, tot jou keuse van godsdiens en jou voorliefde vir Mixed Grill ontbyt๐Ÿ‘‰ wat weet as jy VLEIS koop ipv KAKKERLAK koekies. ๐Ÿ‘‰ wat jou knoppie druk op die Social Credit Score System๐Ÿ‘‰ wat keer dat jy petrol kan koop vir jou motor of dat jy jou maandelikse toegang na Faceboek of Internet kan kry as straf (slegs voorbeeld). KRY JULLE DIE PRENTJIE. Niemand sal koop of verkoop sonder die satan se merk nie. So.. WAT IS DIE ANTWOORD OP DIE VRAAG? As jy nog nie die v@ร— geneem het nie, swem daar biljoene nano tech doelloos rond in jou selle en orals in jou lyf. Hulle ketting is nie volledig nie. Die belangrikste skakel is "missing". Dus kan hulle NIKS uitrig nie. Nie op jou klik nie. NIKS. Waarom dink jy PUSH hulle allerhande vals plandemies en het hulle die WHO (World Health Organisation) in plek gesit om die "pandemie-leuens-nou-moet-almal-v@ร—-forever" en die regerings se outoriteit oorgeneem? Om daardie "MISSING LINK" met die IP adres in ons te kry. Dus... as jy nou die V@ร— klaar geneem het... is jou hoofprobleem om ALLES wat nanotech in het...soos Coke, tamaties, hoenders, vleis te vermy. Dit sal jou "MISSING LINK" wees... maar ek dink CHEMTRAILS bevat dit ook(nie heeltemal seker nie) onthou beeste en hoenders worf ook deur hulle gespuit. Hulle wil alles beheer. Jou werk is groter om meer goed te vermy. Nou weet elkeen wat is die doel van COKE/COCA COLA/TWIZZA/KINGSLEY en alle ander cola produkte. (Kyk op jou Fanta bottel... gaan kyk wat se produkte het Coca Cola...en Pepsi en VERMY DIT. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/95
426Loading...
05
BLIND? IS ONS BLIND? ๐Ÿ™ˆCOLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 1 Eerstens.... nano tech is super klein computertjies wat gebou isย  deur superslim mense. Dit word in kos soos tamaties, slaai en ook nou in sekere soorte tabak ingebou om ons op te neuk.ย  Kyk om jou rond in die groot koswinkels en supermarkte. Skielik word alle "3 LITERS COKE" onder die verskillende "branding" bemark. R14,99 ...met GROOT HELDER VETGEDRUKTE plakkate al langs die laaste roetes oppad na die betalingspunte toe. Mense sukkel nou finansieel en moet absoluut blind wees om nie te sien dat jy 12 liters Cola vir R72 kan koop nie. Waar in jou lewe loop jy vandag sulke pryse raak? Dan moet jy mos nou begin dink...wat word GEPUSH? Dan stap jy in ander supermarkte in en sien ander Cola brands wat ook dieselfde doen.... Tydsberekening ๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰DIREKย  net nadat BILL GATES die $1 000 000 000ย  / 1 BILJOEN DOLLAR nano computer deal met Coca Cola en Pepsi gemaak het vir Nano Tech binne in die soda koeldrank en al hulle ander produkte. Laat ek dit beter in PLEIN MAKLIKE TAAL stel. Bill Gates het 'n nano chip wat homself kan vermeerder in elke mens en na jou BREIN toe gestuur word met instruksies, ooreenkoms aangegaan, met 2 van die grootste Black Rock aka New World Order aka SATANISTE van die planeet. Om die goed in ons te kry vir hulle TRANSHUMANISTE projek. Verstaan ons die impak nou bietjie beter? Daardie swart GEMORSย  wat so lekker ๐Ÿ–ค saam met Popcorn of brandewyn gaan is VOL metaal wat kan dink en hulle self meer en meer bou in ons lywe en gaan sit in ons ๐Ÿง !! Moenie vir jouself LIEG of te probeer TROOS dat daar niรฉ Coke/Coca cola of Pepsi cola name op jou aangekoopte bottel op geplak is nie. Ou...word wakker. Die swart Cola mengsel/stof/poeier/produk wat hulle ALMAL gebruik in hulle cola mengsel kom van dieselfde plek af. Hulle voer tonne van die goed in en dan maak hulle die goed aan, elkeen in sy eie fabriekie, met sy eie lorries onder sy eie naampie.ย  Die NANO GIF word so versprei. Hoe dink julle anders sal dit gedoen word? Dus mense.... dink mooi wat in daardie swart heerlike bruis soet verslawende verfrissende yskoue drankie is wat jy op daardie warm dag so agter in jou keel ingooi dat die gas so lekker brand en borrels maak. ONTHOU DIT ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ 'n OOMBLIK OP DIE LIPPE.... 'n VERDOEMENDE EWIGHEID IN JOU BREIN!!! En google asb Gates en Coca Cola vir jouself om te weet dit is 10000% die volle waarheid. Wat is die nano se doel? 1) Om die globaliste/sataniste toegang tot jou lyf te gee.... FOREVER!! 2) Hoe? Dmv sateliet/bluetooth en ja 5G EN 6G EN 7G... 3) Onmoontlik? Die nano bluetooth adres is alreeds met die v @ ร— in ouens gesit. Die nuwe nano computertjies kommunikeer en bou alreeds voort op dit. 4) Hoe gaan dit gebruik word? Al gehoor van SOCIAL CREDIT SCORE SYSTEM? Met daardie nano in jou lyf is jy 24/7 of pleinweg 100% elke sekonde van jou lewe onder SURVEILLANCE enige plek op die planeet waar sateliete jou dmv WIFI, Bluetooth en deur jou eie selfoon, laptop ens kan sien. En dit rapporteer aan hulle big brother hoog op in die Cloud... O, die CLOUD is eintlik op die aarde. In massiewe groot areas en massiewe rekenaars met massiewe geheues en servers wat alles stoor en verwerk. SKYNET... is die werklike naam vir die Cloud en hy is reeds hard aan die gang. As jy te jonk is om te weet wie en wat SKY NET is...gaan kyk na Arnold Swartzenegger se ou flieks. Terminator ens...ย  Dit was nooit SciFi nie...dit was makmaak flieks om ons gereed te kry vir die toekoms. Terug na die nano tech. Die nano...werk alles saam met jou DIGITALE PASPOORT. aka CHIP IMPLANT. Alles wat Bill Gates aan raak.... is SUPER BOOS. En as jy hom in enigiets ondersteun, sy cola koop....ondersteun jy vir SATAN en speel jy sonder dat jy dit weet vir die verkeerde span. Maak jou keuse en wees ingelig. Ons leef in die laaste dae en jy behoort nou al te weet vir watter span jy speel. Toets jouself nou...kykย  of jou eie vlees sterk genoeg is om die nano uit jou mond en uit jou lyf te kan hou. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/94
477Loading...
06
Ek gaan julle nie eers vra om hierdie info te deel nie. Elkeen sal self besluit of dit strooi is en of dit lewensbelangrike kennis is. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/95
390Loading...
07
Word jy mislei deur Lucifer... sonder dat jy dit besef? Kyk hierdie kort video en dink mooi. Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
3017Loading...
08
Malema het die hele linkse ZIONIST NWO gespuis agter hom. Die wapen ballistics toetse vd skote wat hy in die lug ingeskiet het in die publiek se teenwoordigheid... Is bevestig as EGTE KOEร‹LS. Nou kan jy maar gaan kyk wiรฉ is al die propaganda koerante en nuuskanale wat dit beveg en as leuen en "plant van vals koeรซls" en vals beskuldigings ens bemark om die rooi vissie vd hoek af te kry. Hy is mos hulle toekomstige god vd kontinent. Hulle sal tot die getuienisse omkoop om hom onskuldig te laat bevind. Dus...as jy dink Malema huil... Dink weer. Die satan sorg vir sy kinders. Hulle wil hom mos SA se nuwe president maak. En nou moet hierdie kriminele getuienis net "verdwyn" ... Maar laat dit nou een v ons gewone burgers was... Dan was ons klaar agter slot en grendel vir 'n hele paar jaar!! Die politici in Suid-Afrika is duidelik verhewe bokant die wet. /the-star/news/malema-gun-trial-firearm-expert-testifies-89848b10-79c7-4c22-9215-b73ecb365ca4 Die "backup" @dotyellow ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2882Loading...
09
Vol film. T r a n s c e n d e n ce. Was Sci-fi... Maar nou blyk dit eerder "n dokumentรชr te wees vd NWO tegnologie wat vir ons beplan word. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/81 Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2674Loading...
10
Israeli bomb massacre kills dozens of civilians An IDF strike in central Gaza City targeted a residential block, also leaving several wounded. #Gaza #massacre - Boost
2652Loading...
11
Nie Sci-fi nie.... "INVISIBLE CLOAK" van China. En jou motion-detector vang hom ook nie op nie. Dit sit China duidelik in 'n ander klas... ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/79 Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2071Loading...
12
China... se INVISIBLE CLOAK...kan groot skepe bedek. ...en dit... is strategies 'n wen in enige oorlogsituasie. Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2052Loading...
13
Ek pik nie op die DA in Suid-Afrika nie. Baie lede weet nie eers van al hulle dinge nie. Hulle volg verseker nie die konstitusie nie. Besoek die kanaal en vind uit hoekom. ๐Ÿ‘‡ https://youtu.be/cUSQTQ7lQPk
2166Loading...
14
Die FAKE REGERING in Suid-Afrika... Malema oppie bus oor Phala phala... Maar wat van sy aandeel in die PLAASMOORDE? Met die belastingontwykings...wat ander vir hom betaal het? Met die rondswaaiery van gelaaide wapens en nog baie ander goed? Luister na Dezz en gaan sluit gerus aan by sy kanaal. Gebalanseerde inligting oor die SIRKUS POLITIEK in Suid-Afrika ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ https://t.me/DEZZandLauren Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
4205Loading...
15
We are over 50... But not old and finished. Learn what the METAVERSE is. Don't let it remain just a foreign word. Our future depends on our knowledge. We must remain literate and informed. Ps...listen carefully how fast 5G is called. Now we also know where it fits in. Feel free to join our "backup" channel. ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/73
3871Loading...
16
Ons is oor die 50... Maar nie oud en oor die muur nie. Leer wat is die METAVERSE. Moenie dat dit net 'n vreemde woord bly nie. Ons toekoms hang van ons kennis af. Ons moet geletterd en ingelig bly. Ps...luister mooi hoe vinnig word 5G genoem. Nou weet ons ook waar pas dit in nรช. Sluit gerus by ons "backup" kanaal aan. ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/70
3472Loading...
17
Die videosnit was die mees inspirerendse ooit.... My geรฏnspireer om AL MY DIGITALE speelgoed in 'n asblik te wil gooi en te HARDLOOP ...ver van die beskawing... Diep in die bos in. Ongelooflik siek. Ek kry my kleinkinders bitter jammer. Zucker verduidelik hoe dit werk... Die satan se woorde drup soos heuning van sy lippe af... Dit word nou eers ingestel met babatreetjies... Die eerste treetjie is die groot bonkige blok hier reg voor jou oรซ... Teen jou kop vasgemaak. Sal in die volgende plasing die volgende stappe verduidelik. Sluit gerus by ons Backup kanaal aan ๐Ÿ‘‡ https://t.me/dotyellow2/70 ๐ŸŒ•
2203Loading...
18
The video clip was the most inspiring everโ€ฆ. To inspire me to want to throw ALL MY DIGITAL toys in a bin and RUN ...far from civilization... Deep into the woods. Unbelievably sick. I feel sorry for my grandchildren. Zucker explains how it worksโ€ฆ Satan's words drip like honey from his lips... It's just being introduced with baby steps... The first step is the big chunky block right here in front of your eyes... Strapped to your head. Will explain the next steps in the next post. Feel free to join our Backup channel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/70
2561Loading...
19
HOE GAAN HULLE MENSE BINNE-IN DIE METAVERSE KRY? Is hulle mal? Zucker en die NWO gespuis wil die wรชreld in "animation" oordra. En my brein vertel my dat daar geen manier is wat ek in 'n Tom en Jerry Animasie kan beland as 'n volwaardige animasie figuur nie. Dit is absurd verby. Wel.... dit is moontlik. Die fliek "The Congress" verduidelik dit baie mooi. Dit is hoekom ons DNA so gejag word. Hoekom ons ingespuit moet word met Graphene en Nano-twak en hoekom Elon Musk met sy "consiousness oorplasing" rondneuk en die clone-storie wat nou so eg is dat jy vir jou 'n nuwe kind/hond/enigiets vir $200000 kan gaan bou. Maar hoe gaan hulle dit imllimenteer? Deur "DRUGS"ย  en "AI". Maar kyk gerus die fliek. Robin Wright speel haarself in die film. Ek moes hom 2 keer kyk om regtig te verstaan. Maar dit is 'n riller as jy eers die IMPAK van hulle psigopatiese droom besef. Om vir ewig te leef. In 'n staat van Animasie. Volledige film ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ https://ia601809.us.archive.org/31/items/the.-congress.-2013.1080p.-blu-ray.x-264.-yify/The.Congress.2013.1080p.BluRay.x264.YIFY.mp4 ๐Ÿ‘†๐Ÿ‘† full movie to watch online..free https://m.youtube.com/watch?v=ifVoqgxieB0 Join our Backup channel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
1913Loading...
20
Geen werk te vind nรชrens nie? Begin 'n klein besigheid. Laai die "startup kit" af. Kyk deur die ingeslote lys van kleinbesigheid idees. Of blaai deur hierdie DIY kanaal. Daar is tonne idees ๐Ÿ‘‡ https://t.me/diyforever Ander koppel vir idees: https://www.nichepursuits.com/small-business-ideas-for-rural-areas/ Can't find a job? Start your own small business. The StartUp Kit is for anyone considering or starting a business. This kit offers all the tools and tips you need to succeed. It'll help you find an idea, spot a gap in the market and start your own small business. Doing so will be one of the best moves you've ever made! https://www.enterprisenation.com/startupuk-kit/confirmed-ebook/
2192Loading...
21
PEST CONTROL Homemade Bug Spray for the Garden 3 Easy Recipes DIY HOME MADE RECIPES FOR YOUR GARDEN Natural pest control for your veggie patch. Read up when and where to use it. Easy and affordable Tips on ally insects and much more https://commonsensehome.com/homemade-bug-spray/ https://t.me/dotyellow2/65 Join our Backup channel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2755Loading...
22
How to get rid of GOOGLE. Get uncensored & unfiltered information about anything. ...and guys...share this link with your friends. Time for the google-silicon valley-internet-monopoly to get competition. https://gab.ai/ Join our Backup channel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2025Loading...
23
PREPPER TIP - STOOR VAN WATER Vir noodgevalle * Hoeveel water gebruik elke mens per dag vir drink en vir higiรซne. * 3 Dae water stoor idees * 14 Dae water stoor idees * Oorlewing www.artofmanliness.com /skills/outdoor-survival/hydration-for-the-apocalypse-how-to-store-water-for-long-term-emergencies Sluit aan by onsย  "backup channel" ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2 ENGLISH PREPPER TIP - STORAGE WATER For emergencies * How much water each person uses per day for drinking and for hygiene. * 3 Days water storage ideas * 14 Day water storage ideas * Survival www.artofmanliness.com/skills/outdoor-survival/hydration-for-the-apocalypse-how-to-store-water-for-long-term-emergencies Join our Backup channel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2304Loading...
24
Ondersoek ALLES wat jy moontlik kan van jou Familie Bloedlyn. Kyk hierdie video om te verstaan hoe baie belangrik dit is. Bloedlynvloeke bestaan. Research EVERYTHING You Can About Your Family Bloodline https://t.me/dotyellow2/61 Whatch on YouTube Sluit aan by onsย  "backup channel" ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2054Loading...
25
PARASIETE IN JOU LYF? Kyk na die waarskuwingstekens. Goed wat jy dink siektes is. Pharma maak goed geld met hulle meds en sal niemand vertel dat dit natuurlik verwyder kan word nie. Warning Signs You May Have Parasites Many of the symptoms you may be feeling could, in fact, be parasites. Mainstream pharma shill Doctors do not want you to know because it can be treated naturally. https://t.me/dotyellow2/60 Sluit aan by ons "backup channel" ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
3287Loading...
26
Are you a chosen one? See all the signs... and know for yourself. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/58 Join our backup channel. ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2284Loading...
27
3de Wรชreldoorlog ontwerp. Albert Pike 33 grade messelaar, het die 33 grade van die Skotse Rite geskep, mede-skep die KKK (K=11de letter, 11x3=33) en bly 'n eerbiedige figuur in globale Vrymesselary In 1891 is Pike se begrafnis om middernag in die Washington Freemasonic Temple gehou, die kamer heeltemal in swart gedrapeer. Dit is 'n man wat 'n polsband gedra het waardeur hy beweer het dat hy konstante kommunikasie met Lucifer handhaaf Op 15 Augustus 1871 het Albert Pike aan Giuseppe Mazzini geskryf en drie wรชreldoorloรซ uiteengesit om een โ€‹โ€‹wรชreldregering tot stand te bring. Die twee wรชreldoorloรซ was presies soos Pike dekades tevore beplan het. Die derde stem vreeslik toevallig ooreen met die huidige wรชreld politieke situasie. WW3 sal Tavistock se 'War on Terror'-tema en regverdiging voortsit. Hierdie keer sal Moslems zionistiese regerings 'aanval'. Dan vernietig verdere vals revolusionรชre projekteย ย  almal, sodat die Luciferiese New Age tot die 'redding' kan kom. Die ware geestelike konflik bly verborge, God en God se kinders teen die kultusse in mag en die owerhede van die bose wat hulle beheer soos poppe. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/56 Volg ons Publieke kanaal "Backup van @dotyellow" ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2653Loading...
28
Albert Pike het 'n bloudruk geskryf van gebeure wat hulself in die 20ste eeu sou afspeel, wat onsigbare leiers vandag volg om die beplande Derde en Finale Wรชreldoorlog te ontwerp. Sy plan was drie wรชreldoorloรซ met die finale oorlog wat die weg oopmaak vir 'n nuwe globale godsdiens wat Lucifer as sy afgod sou hรช. Pike se visie was om Moslems teen Jode en Christene regoor die wรชreld te stel. Solank ons โ€‹โ€‹wag dat "die goeie ouens" ons kom red, sal ons nie kan onderskei wie werklik ons โ€‹โ€‹beste belange op die hart dra of oplossings kan skep nie Elke Disney-fliek, tekenprent, die 'white hat'-cowboys, het almal, die massas, vir hierdie tyd geprogrammeer. Om besluite te neem gebaseer op emosies en iemand waarvan jy 'hou', is breinsmokkel...ย  Heksery = manipulasie & misleiding. Die waarheid laat jou NIE goed voel nie. Dit is 'n New Age evangelie leuen. Wanneer ons begin om onsself genoeg te bevraagteken en op te voed om deur die sluier van multidimensionele misleiding te sien, breek ons โ€‹โ€‹die towery. Mag die waarheid ons vrymaak โค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/53 Volg ons Publieke kanaal "Backup van @dotyellow" ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
2383Loading...
29
"Bill Gates sรช: Ja, julle is almal proefkonyne" " Vertel Alex Jones. Ons gaan uitvind hoe dit die volgende vyf jaar werk. Spuit jou net daarmee in. En maak jou reg jy kan maar weet, "ons gaan al jou vleis ook verbied" beeste en diere word nanotech ingespuit en so gaan mense dit inkry. En ons is amper gereed om dit te doen. Hoe dink jy gaan hulle dit doen. Prion siekte En ek het 'n klomp hooflyn studies oor dit ... Bill Gates: Ja, ons spuit jou met 'n self-repliserende nano-tech in. Graphene-oksied ek bedoel, hulle spuit mense in haal hulle bloed uit, lewend en dood, en dit is net soos mikrochips, want dit is wat dit bou." ๐Ÿ‘†๐Ÿ‘†๐Ÿ‘† In plein boeretaal opgesom. Die v @ x is vol nanotegnologie om te dupliseer en self op hul eie MICROCHIPS te bou in ons lywe... en hulle gaan ons steak en chops ook wegvat. Wat 'n gemors! Koop nou al jou koei en bewaar haar soos goud. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/49
2806Loading...
30
๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚โค๏ธ https://x.com/petersweden7/status/1799903035105185954
5432Loading...
31
Die mix van grieo variante om mense siek te maak, hou mense soms tot 5 weke siek. Varkgriep en SARS en wat ook al... Byt vas. Moenie hardloop vir die v@ร— nie. Mense word gesond. Neem net baaie langer. Intusse ; Drink suurlemoensap (regte suurlemoene) Zinc Aspirien En kry Centrum A-Z vir opbou van jou gestel. Sterkte. https://www.nicd.ac.za/diseases-a-z-index/disease-index-covid-19/surveillance-reports/weekly-testing-summary/?s=35
5315Loading...
32
https://www.iol.co.za/the-star/news/mkp-meets-anc-but-not-anc-of-ramaphosa-af335062-64c3-45dd-ab89-371686441360?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAAR21iI04ATCO2kXcipvKgcPIZgvra41qypmx3Jdg-otB4iI1OsNgcAqTE_I_aem_AVqJur4oCtdw4FXiL8LkjKSun01RDerH5igp1OMHOBU4VNA-rr5qg0YeGIR5c7v8BjTRdT4_MIJMKhOHvTbebZUX
10Loading...
33

34
South African Parliament after elections. https://www.sanews.gov.za/south-africa/parliament-working-usher-new-representatives Join SA & World for updates on South Africa ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ ๐ŸŸ  https://t.me/SAandworldstories/2210 Join the chat ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŸ  https://t.me/minoritySA
5090Loading...
35
Received this yesterday. Haven't researched it yet....
5245Loading...
36
When a billionnaire do not fall for the unfair, communist policies in South Africa..... Elon Musk...versus SA gov. And who gets hurt in the process? The people... the economy. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/22
5122Loading...
37
Die tammeletjie van die SA verkiesing. Die doringbos regering pragtig uiteengesit. Die DA sit agter die NWO Die ANC sit agter die NWO Die EFF sit agter die NWO Hierdie 3 kan Suid-Afrika heeltemal ruรฏneer. Hoekom moet MK Party sy deel opgee om deel vd ANC te word? Lees hierdie artikel en sien die 3 opsies wat vir die land gegee word. Maar dit keer mense om verder te dink. Wat 'n totale gemors. Finansieel en sosiaal. Mense moet voet neersit en ontslae raak vd politiek. Ons eie bank stig. Ons eie saamgestelde leierskap uit al die nasies/stamme ens om hulle groepe/groepies te verteenwoordig in een bestel. Eie groente markte begin Eie fabrieke opsit Eie alles doen. Eie geldeenheid begin. Dit gaan moeilikgaan vir paar jaar maar.ons kan die buitelandse invloed afsny. Die opmekaar steek van rasse en besighede ens. Sal wegval. Dit is nou GOED versus BOOS. En mense moet kant kies. Dit is in elk geval beter as die politieke bestel https://theconversation.com/south-africas-election-results-present-3-options-for-government-all-are-fraught-with-danger-231706 Die DORINGBOS...gaan in elk geval vou. Sluit aan by die Backuo Channel. Hoofkanaal geรฏnfiltreer. ๐Ÿ‘‡ https://t.me/dotyellow2
5887Loading...
38
The sticky toffr of the SA election. The thornbush government beautifully outlined. The DA stand behind the NWO The ANC stand behind the NWO The EFF stand behind the NWO NWO means unmeasurable OPPRESSION. Human slavery upgraded to the highest level and NO FREEDOM for no one. . These 3 can completely ruin South Africa. Why does MK Party have to give up Natal to become part of the ANC? Read this article and see the 3 options given for the country. But it stops people from thinking further. What a total mess. Financial and social. People need to put their feet down and get rid of politics. Establishing our own bank. Our own composite leadership from all the nations/tribes etc. to represent their groups/groups in one order. Own vegetable markets start Setting up own factories etc Create own jobs. Which will alsi stop the MADE IN CHINA cult. Do everything yourself. Own currency started. It's going to be difficult for a few years, but we can cut off the foreign influence. The merging of races and businesses etc. Will fall away. It's GOOD versus EVIL now. And people have to take sides. In any case, it is better than the political order https://theconversation.com/south-africas-election-results-present-3-options-for-government-all-are-fraught-with-danger-231706 The THORN FOREST...is going to fold anyway. Join the Backuo Channel. Main channel infiltrated. ๐Ÿ‘‡ https://t.me/dotyellow2
4025Loading...
39
Suid-Afrika... DIT IS FLIPPED UP!!!๐Ÿ˜ก My arme kleinkinders... Wat gaan van hulle word as hulle die LGTB Gemors MOET leer ? Kinders van 0 tot 9 jaar moet nou in skole leer dat dit normaal is vir dogtertjie op dogtertjie en seuntjie op seuntjie ..en moenie vergeet van die masturbasie-crap tussenin in. Wat 'n siek spul!!! Dit is nou die BELA bill wat alle ouers moes teen opstaan en nou deurgevoer word. ๐ŸŒ•Backup channel - sluit aan as lid. Hoofkanaal is geรฏnfiltreer. ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/6
3538Loading...
40
Vote ANC give Unemployed R350/month, Privatising all State Owned Enterprises, Cyril Ramaphosa added R3 Trillion Debt in just 5 years double the amount of Debt added compared to the so called 10 lost years under Zuma and Guptas...... Cyril Ramaphosa wants to borrow another R2 Trillion to save the Environment by investing in Renewable Energy which gives record Profits to Investors in Independent Power Producers and milking Eskom and Comsumers dry with High Unaffordable Electricity Tariffs. Cyril Ramaphosa is always busy Auctioning the Country via NEDLAC, B4SA, BLSA, NBI and BUSA to Stellenbosch Mafia their Friends in China from the 2001 Naspers Tencent Deal and the Owners of Stellenbosch Mafia the Illuminati Families of George Soros, Rothschilds , Gates and Rockefellers. Cyril Ramaphosa must come forward with the Truth that Bill Gates gifted him the US Dollars discovered at Phala Phala when Bill Gates landed in South Africa for Match in Africa February 2020 3 days ahead of Phala Phala Burglary...... Hazim Mustafa is the owner of the Sudanese Football Club which played twice against Cyril Ramaphosa Brother in Law Patrice Motsepe club namely Mamelodi Sundowns...... Patrice Motsepe is also part of Bill Gates Giving Pledge and Breakthrough Energy so Patrice had to protect Bill Gates and Cyril Ramaphosa. Then we had Cyril Ramaphosa own wife and Patrice Motsepe sister on Board of Wits Health Consortium which received R2 Billion in Grants from Bill & Melinda Gates Foundation...... Unfortunately Hein Geingob President of Namibia is no longer alive to disclose the amount of US Dollars he received in the Brown Leather Bag handed to him by Bill Gates tennis partner Roger Federer before the Match in Africa. No Cattle ever left Phala Phala because the US Dollars was from Bill Gates and not Hazim Mustafa.
7778Loading...
Repost fromย N/a
Photo unavailableShow in Telegram
Terminator....no longer just Sci-fi movie... its becoming a reality. Skynet... too. USA real surveillance program. news/arnold-schwarzenegger-ai-the-terminator-reality-1235659407 ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/100
Hammasini ko'rsatish...
๐Ÿ”ฅ 1
Repost fromย N/a
1:49:47
Video unavailableShow in Telegram
Hierdie man is 'n paar keer toegesluit omdat hy die waarheid praat. Ken Hovind Hy bewys dat DIE EWOLISIE BIG BANG TEORIE DINOSAUR tydperke leuens is. Hy haal bewyse uit die Bybel en natuur uit.  Ons sluit nog 2 videos in wat elke kind moet weet  Dit is hoe hulle ons kinders in skole breinspoel om hulle  (globaliste) se leuens te glo. Laai dit af en wys aan elke kind wat jy ken. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/99
Hammasini ko'rsatish...
395.30 MB
Repost fromย N/a
Photo unavailableShow in Telegram
UITSTEKENDE RAAD vir 2024... Luister na ALMAL, lees ALLES, glo absoluut NIKS... tensy jy dit in jou EIE navorsing kan bewys of bevestig. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/98
Hammasini ko'rsatish...
Repost fromย N/a
๐Ÿ™ˆCOLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 2 DIE VRAAG? Ek en jy het klaar van hulle nano in dmv die koeldrank...WAT NOU ๐Ÿค”? Nou weet ons die nano tech superklein computertjies is in alle Coke om ons en ons het daarvan gedrink. Skrik...is die eerste reaksie. Ons het nie geweet nie. Nou swem daardie nano gemors rond in ons lywe en hulle is alreeds in ons breins. Maar hoe aktiveer hulle dit? Elke elektroniese computer moet 'n ander helfte hรช om hom instruksies te gee en te identifiseer met elke persoon. Hoe word dit gedoen sonder om die mense te vertel? Jy MISLEI hulle. Jy gooi aappokke/Covid/Marburg/H1N1/SARS/HIV/Masels/Hondsdolheid/kindersiektes as lokaas verskoning uit in die hoofstroommedia. Laat hulle vrees...dwing hulle... koop hulle... jag hulle... om die V @ ร— te neem. Suid-Afrika alleen sit met 2 Biljoen v@ร— instruksies om in ons lywe gespuit te word om hulle nano te aktiveer en ons te identifiseer. Jy nie gewonder wat die sogenaamde "KODE" is wat aan elke spuit gekoppel is en aan elkeen per sms gestuur was nie? Hallooooo... selfs op skool het almal dekades gelede al v a c c i n e s gekry...maar NOOIT saam met 'n KODE nie. Dink mooi. Word wakker. Elkeen vd 2 biljoen spuite sit alreeds met nano tech wat meervoudig is. Om die swakkes te laat sterf en diรฉ wat aanpasbaar was en se liggame dit nie dadelii verwerp het nie, leef nog. Die Internet Protocol IP adres is op die nano. Die IP adres is saam met jou naam en ID nommer op hulle CLOUD aka rekenaars gestoor. DIE 5G Torings en Fibre wat orals soos mushrooms opgegaan het... die slote deur teerpaaie, mooi grasperke en langs nasionale snelweรซ van die grootste stad tot in die kleinste plaasdorpie is nie TOEVALLIG nie. Gates en die sataniste gee COMPUTER INSTRUKSIES deur met een "enter"knoppie, druk net "send to all" en dan kry elkeen op aarde die instruksie in sy kop om op te reageer. Hetsy dit sรช almal koop vandag tamaties of Bitcoin aandele of gaan slaap of pleeg selfmoord... dit gaan gedoen word. Microsoft instruksie ๐Ÿ‘‰ sateliet ๐Ÿ‘‰ 5G toring๐Ÿ‘‰ selfoon๐Ÿ‘‰v@ร—ip adres in jou lyf๐Ÿ‘‰nano computer๐Ÿ‘‰vertel jou brein wat om te doen In REVERSE Nano computer ๐Ÿ‘‰ die v@ร— ip addres dmv google๐Ÿ‘‰praat met die Vodacom/Mtn/CellC 5G toring๐Ÿ‘‰ wat sein na die sateliete van Elon Musk en sy biljoenรชr pelle๐Ÿ‘‰ wat dit deurgee na die Cloud๐Ÿ‘‰ wat dit deurgee dmv BLOCKCHAIN tegnologie๐Ÿ‘‰ na elke regering (wat die "employee" vd globaliste is)๐Ÿ‘‰wat jou "big brother" is wat alles alreeds van jou op rekord het, jou neut allergie, tot jou keuse van godsdiens en jou voorliefde vir Mixed Grill ontbyt๐Ÿ‘‰ wat weet as jy VLEIS koop ipv KAKKERLAK koekies. ๐Ÿ‘‰ wat jou knoppie druk op die Social Credit Score System๐Ÿ‘‰ wat keer dat jy petrol kan koop vir jou motor of dat jy jou maandelikse toegang na Faceboek of Internet kan kry as straf (slegs voorbeeld). KRY JULLE DIE PRENTJIE. Niemand sal koop of verkoop sonder die satan se merk nie. So.. WAT IS DIE ANTWOORD OP DIE VRAAG? As jy nog nie die v@ร— geneem het nie, swem daar biljoene nano tech doelloos rond in jou selle en orals in jou lyf. Hulle ketting is nie volledig nie. Die belangrikste skakel is "missing". Dus kan hulle NIKS uitrig nie. Nie op jou klik nie. NIKS. Waarom dink jy PUSH hulle allerhande vals plandemies en het hulle die WHO (World Health Organisation) in plek gesit om die "pandemie-leuens-nou-moet-almal-v@ร—-forever" en die regerings se outoriteit oorgeneem? Om daardie "MISSING LINK" met die IP adres in ons te kry. Dus... as jy nou die V@ร— klaar geneem het... is jou hoofprobleem om ALLES wat nanotech in het...soos Coke, tamaties, hoenders, vleis te vermy. Dit sal jou "MISSING LINK" wees... maar ek dink CHEMTRAILS bevat dit ook(nie heeltemal seker nie) onthou beeste en hoenders worf ook deur hulle gespuit. Hulle wil alles beheer. Jou werk is groter om meer goed te vermy. Nou weet elkeen wat is die doel van COKE/COCA COLA/TWIZZA/KINGSLEY en alle ander cola produkte. (Kyk op jou Fanta bottel... gaan kyk wat se produkte het Coca Cola...en Pepsi en VERMY DIT. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/95
Hammasini ko'rsatish...
๐Ÿ”ฅ 1
Repost fromย N/a
BLIND? IS ONS BLIND? ๐Ÿ™ˆCOLA, COKE, TWIZZA, KINGSLEY, SPAR COLA ..... BILL GATES EN NANO TECH Deel 1 Eerstens.... nano tech is super klein computertjies wat gebou is  deur superslim mense. Dit word in kos soos tamaties, slaai en ook nou in sekere soorte tabak ingebou om ons op te neuk.  Kyk om jou rond in die groot koswinkels en supermarkte. Skielik word alle "3 LITERS COKE" onder die verskillende "branding" bemark. R14,99 ...met GROOT HELDER VETGEDRUKTE plakkate al langs die laaste roetes oppad na die betalingspunte toe. Mense sukkel nou finansieel en moet absoluut blind wees om nie te sien dat jy 12 liters Cola vir R72 kan koop nie. Waar in jou lewe loop jy vandag sulke pryse raak? Dan moet jy mos nou begin dink...wat word GEPUSH? Dan stap jy in ander supermarkte in en sien ander Cola brands wat ook dieselfde doen.... Tydsberekening ๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰DIREK  net nadat BILL GATES die $1 000 000 000  / 1 BILJOEN DOLLAR nano computer deal met Coca Cola en Pepsi gemaak het vir Nano Tech binne in die soda koeldrank en al hulle ander produkte. Laat ek dit beter in PLEIN MAKLIKE TAAL stel. Bill Gates het 'n nano chip wat homself kan vermeerder in elke mens en na jou BREIN toe gestuur word met instruksies, ooreenkoms aangegaan, met 2 van die grootste Black Rock aka New World Order aka SATANISTE van die planeet. Om die goed in ons te kry vir hulle TRANSHUMANISTE projek. Verstaan ons die impak nou bietjie beter? Daardie swart GEMORS  wat so lekker ๐Ÿ–ค saam met Popcorn of brandewyn gaan is VOL metaal wat kan dink en hulle self meer en meer bou in ons lywe en gaan sit in ons ๐Ÿง !! Moenie vir jouself LIEG of te probeer TROOS dat daar niรฉ Coke/Coca cola of Pepsi cola name op jou aangekoopte bottel op geplak is nie. Ou...word wakker. Die swart Cola mengsel/stof/poeier/produk wat hulle ALMAL gebruik in hulle cola mengsel kom van dieselfde plek af. Hulle voer tonne van die goed in en dan maak hulle die goed aan, elkeen in sy eie fabriekie, met sy eie lorries onder sy eie naampie.  Die NANO GIF word so versprei. Hoe dink julle anders sal dit gedoen word? Dus mense.... dink mooi wat in daardie swart heerlike bruis soet verslawende verfrissende yskoue drankie is wat jy op daardie warm dag so agter in jou keel ingooi dat die gas so lekker brand en borrels maak. ONTHOU DIT ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡ 'n OOMBLIK OP DIE LIPPE.... 'n VERDOEMENDE EWIGHEID IN JOU BREIN!!! En google asb Gates en Coca Cola vir jouself om te weet dit is 10000% die volle waarheid. Wat is die nano se doel? 1) Om die globaliste/sataniste toegang tot jou lyf te gee.... FOREVER!! 2) Hoe? Dmv sateliet/bluetooth en ja 5G EN 6G EN 7G... 3) Onmoontlik? Die nano bluetooth adres is alreeds met die v @ ร— in ouens gesit. Die nuwe nano computertjies kommunikeer en bou alreeds voort op dit. 4) Hoe gaan dit gebruik word? Al gehoor van SOCIAL CREDIT SCORE SYSTEM? Met daardie nano in jou lyf is jy 24/7 of pleinweg 100% elke sekonde van jou lewe onder SURVEILLANCE enige plek op die planeet waar sateliete jou dmv WIFI, Bluetooth en deur jou eie selfoon, laptop ens kan sien. En dit rapporteer aan hulle big brother hoog op in die Cloud... O, die CLOUD is eintlik op die aarde. In massiewe groot areas en massiewe rekenaars met massiewe geheues en servers wat alles stoor en verwerk. SKYNET... is die werklike naam vir die Cloud en hy is reeds hard aan die gang. As jy te jonk is om te weet wie en wat SKY NET is...gaan kyk na Arnold Swartzenegger se ou flieks. Terminator ens...  Dit was nooit SciFi nie...dit was makmaak flieks om ons gereed te kry vir die toekoms. Terug na die nano tech. Die nano...werk alles saam met jou DIGITALE PASPOORT. aka CHIP IMPLANT. Alles wat Bill Gates aan raak.... is SUPER BOOS. En as jy hom in enigiets ondersteun, sy cola koop....ondersteun jy vir SATAN en speel jy sonder dat jy dit weet vir die verkeerde span. Maak jou keuse en wees ingelig. Ons leef in die laaste dae en jy behoort nou al te weet vir watter span jy speel. Toets jouself nou...kyk  of jou eie vlees sterk genoeg is om die nano uit jou mond en uit jou lyf te kan hou. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/94
Hammasini ko'rsatish...
๐Ÿ‘ 1๐Ÿ”ฅ 1๐Ÿ˜ฑ 1
Repost fromย N/a
Ek gaan julle nie eers vra om hierdie info te deel nie. Elkeen sal self besluit of dit strooi is en of dit lewensbelangrike kennis is. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/95
Hammasini ko'rsatish...
Repost fromย N/a
12:11
Video unavailableShow in Telegram
Word jy mislei deur Lucifer... sonder dat jy dit besef? Kyk hierdie kort video en dink mooi. Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
Hammasini ko'rsatish...
56.18 MB
๐Ÿ‘ 1๐Ÿ”ฅ 1
Repost fromย N/a
Photo unavailableShow in Telegram
Malema het die hele linkse ZIONIST NWO gespuis agter hom. Die wapen ballistics toetse vd skote wat hy in die lug ingeskiet het in die publiek se teenwoordigheid... Is bevestig as EGTE KOEร‹LS. Nou kan jy maar gaan kyk wiรฉ is al die propaganda koerante en nuuskanale wat dit beveg en as leuen en "plant van vals koeรซls" en vals beskuldigings ens bemark om die rooi vissie vd hoek af te kry. Hy is mos hulle toekomstige god vd kontinent. Hulle sal tot die getuienisse omkoop om hom onskuldig te laat bevind. Dus...as jy dink Malema huil... Dink weer. Die satan sorg vir sy kinders. Hulle wil hom mos SA se nuwe president maak. En nou moet hierdie kriminele getuienis net "verdwyn" ... Maar laat dit nou een v ons gewone burgers was... Dan was ons klaar agter slot en grendel vir 'n hele paar jaar!! Die politici in Suid-Afrika is duidelik verhewe bokant die wet. /the-star/news/malema-gun-trial-firearm-expert-testifies-89848b10-79c7-4c22-9215-b73ecb365ca4 Die "backup" @dotyellow ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
Hammasini ko'rsatish...
๐Ÿ’ฏ 2๐Ÿ‘ 1
Repost fromย N/a
Vol film. T r a n s c e n d e n ce. Was Sci-fi... Maar nou blyk dit eerder "n dokumentรชr te wees vd NWO tegnologie wat vir ons beplan word. ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2/81 Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel ๐Ÿ‘‡ ๐ŸŒ• https://t.me/dotyellow2
Hammasini ko'rsatish...
Transcendence.2014.mp4601.02 MB
Repost fromย RT News
04:26
Video unavailableShow in Telegram
Israeli bomb massacre kills dozens of civilians An IDF strike in central Gaza City targeted a residential block, also leaving several wounded. #Gaza #massacre - Boost
Hammasini ko'rsatish...
israel gaza city.mp415.56 MB
๐Ÿ‘ 1
Kirish qilib, tafsilotli ma'lumotlarga ega bo'ling

Biz sizga ushbu hazinani tasdiqlashdan so'ng ochamiz. Va'da qilamiz, tezroq!