cookie

Мы используем файлы cookie для улучшения сервиса. Нажав кнопку «Принять все», вы соглашаетесь с использованием cookies.

avatar

WORLD & South Africa

Seconds b4 ⚖️ judgement day♠️

Больше
Нидерланды731Язык не указанКатегория не указана
Рекламные посты
213
Подписчики
Нет данных24 часа
Нет данных7 дней
-130 дней

Загрузка данных...

Прирост подписчиков

Загрузка данных...

Repost from Yellow 🟡
00:11
Видео недоступноПоказать в Telegram
Natuurlike realiteit. Hengifoss waterval in , Iceland. Geseënde Sabbat aan almal wat dit eer. Geniet julle naweek. 🌹 🌕 https://t.me/dotyellow/8499
Показать все...
🏆 2
Repost from Yellow 🟡
Pous Francis kanselleer die Bybel en stel voor om 'n nuwe boek te skep. Pous Francis het die wêreld vandag verras deur aan te kondig dat die Bybel totaal verouderd is en radikale verandering nodig het; dus word die Bybel amptelik gekanselleer en word 'n vergadering met hoë persoonlikhede waar die boek wat dit vervang, sowel as die naam en die inhoud, beslis deur die kerk. Sommige name word reeds bestudeer en die mees waarskynlike is "Biblia 2000". «Ons kan nie aanhou probeer om in 'n heeltemal nuwe wêreld met 'n ou boek van etlike duisende jare met ons gehoor te praat nie. Ons verloor dissipels en ons moet probeer om die kerk te moderniseer, die Woord van God te herskryf, al is dit slegs die Ou Testament waarin daar sekere gedeeltes is wat beter is om nie herhaal te word nie. ' Die nuus val soos 'n bom onder die mees konserwatiewe, wat dit beskou as pous Francis die Bybel kanselleer en voorstel om 'n nuwe boek te skep. http://thereisnews.com/pope-francis-cancels-bible/. * Oor watter Bybel praat hulle? * * Sorg, laaste keer ... * * Daar is die valse profeet wat God se wette wil verander! Wat dit aan die "kruis" wil vasspyker en daarmee wil wegdoen. 🔺1 - Owerspel en ontug word in Suid-Afrika toegelaat. Geen man of vrou het die reg om die ander te verwerp weens egbreuk nie. 🔺2- Die Verenigde State het bevestig dat hierdie lande, om alle lande in die wêreld goeie verhoudinge met die groot moondhede te bewerk, hierdie huwelike van dieselfde geslag moet aanvaar (vrou-vrou of man-man). 🔺3- Duitsland het pas die wet onderteken wat verklaar dat bloedskande nie meer bestaan ​​nie, dit wil sê broers en susters kan trou, moeders kan trou met hul seuns en vaders met hul dogters. 🔺4- Die stad Miami word nou verklaar as 'n stad waar openbare seks gekoop kan word. Dit beteken: in die strate, in die kerk, op die mark, op die voetbalveld, as u seks nodig het, kan u uself op straat geniet sonder enige probleme. 🔺5 - Kanada laat bestialiteit toe (seks met diere) In Spanje word pornografiese films toegelaat in hoërskole en universiteite. 🔺6- Minderjarige meisies mag hulself prostitueer. Marg Luker verklaar dat enige meisie op die ouderdom van tien jaar wat seksuele plesier ervaar, nie verbied moet word om te ontdek hoe haar liggaam funksioneer nie. 🔺7- Uiteindelik het die VSA dit moontlik gemaak om sataniese kerke in die openbaar te open. Liewe broers en susters, die einde is naby, die vertrek na heerlikheid nader. Sy Majesteit kom regtig terug. Die kerk laat hul aandag aflei en die duiwel wil soveel as moontlik siele saam met hom neem om hulle van goddelike genade weg te neem. Laat ons versigtig wees. * As u 'n minuut het ... deel hierdie boodskap. * ➖ Waarom is dit so moeilik om oor God te praat, maar so maklik om te skinder? ➖ Waarom is dit so maklik om boodskappe van God te ignoreer, maar maklik om vuil boodskappe terug te stuur? ➖ Gaan u hierdie boodskap aan u vriende stuur of gaan u dit ignoreer? Majesteit JeaHÜSJA het gesê: "As jy My verloën voor jou vriende, sal Ek jou verloën in die Hemel."pm SATAN SE TYD IS MIN!!!!
Показать все...
Pope Francis cancels The Bible and proposes to create a new book

avalaible in Spanish here  Pope Francis has surprised the world today by announcing that The Bible is totally outdated and needs a radical change, so The Bible is officially canceled and it's...

Repost from Yellow 🟡
WEER 'N BEPLANDE LOCKDOWN! VRAAG: "wat is 'n "lockdown" nou eintlik? Baie eenvoudig. Dit is die VERSKONING vir die regering om enige rede te gebruik wat volgens HULLE aanvaarbaar is om AL ONS BURGERS uit die pad te kry vir iets GROOT wat hulle beplan sonder dat ons moet weet wat aangaan. Dit is HEKSERY. Want heksery is manipulasie van mense om jou sin te kry oor iets wat jy andersins nie sou kry nie. In ander lande of selfs in ons land gaan die verskoning iets wees soos 1) Een of ander uitbraak in TIFUS koors of uitgedinkte siekte of nagevolg vd v@× wat groot begin kop uitsteek wat in elk geval net dmv RADIO & TV & selfone en linkse nuuspropaganda-platforms versprei sal word met leuens soos in die 19deC0W1D Plandemie-tyd. Of 2) Klimaatsverandering osoon carbon overload snert verskoning Of 3) Geforseerde v@× Of Enige ander denkbare iets waaraan ons nog nie eers gedink het om ons kastig VEILIG tuis te hou. Eintlik is dit om ons UIT HULLE PAD te hou. WAT BEOOG DIE REGERING OM TE DOEN as ons almal veilig vd strate en uit winkels gehou is? Een moontlike rede 👇 Die NUWE NWO DIGITALE GELDSTELSEL moet dringend ingebring word. Die een wat elkeen van ons onder hulle duim gaan hou. En glo my elke dag wat die regering langer uitstel om ons in ons hokke te kry gaan die elite gemors wat hulle, die regering straf, ons land peper met * uiterste koue weer * oorstromings en vloede * uitermatige hitte (in Mpumalanga draai ons nou by 53 grade buite in die son bedags) ( in Weskaap verkluim burgers in koue en baie nat weer) * skielike donderstorms wat aangedonder kom met sterk winde net om vrees aan te wakker. *beheer van alle mal weersomstandighede. 👆👆 en as jy dit nou nog nie agtergekom het nie is jy alreeds met deursigtige oogklappe toegerus. Daardie DIGITALE GELDSTELSEL moet ingewerk word wanneer niemand ATMS of BANKE of PETROL/DIESEL gebruik nie. Dit het ten minste 3 dae nodig vir die omswaai vd sisteem. Maar dit kan langer wees selfs tot 30 dae as hulle die SOCIAL CREDIT SCORE wil saam inwerk. DIT IS NOU WAT JY MOET KYK NA DIE DINGE WAT NIE SIGBAAR IS REG VOOR JOU OË ... Tydsberekening is belangrik. Kyk wanneer wil hulle dit doen. Ons moet net saamstaan en weier. A) En hulle DAGVAAR deur die hof. En as hulle sover gaan om 'n VALS KRYGSWET (Martial Law) af te kondig wat punt A) ontoeganklik maak sal ons maar die speelgoed moet uithaal want dit is dan pure kommumisme/heksery wat op ons afgedwing word en is dit ons "LAST STAND" vir ons almal se vryheid. Ons verstaan 'n "lockdown" word beplan vir November. Nou weet julle..... Die eintlike vraag is 👇👇 Gaan ek en jy weer toelaat dat die vet katte in hulle blink kantore ons vertel wat ons moet doen om hulle sin te kry? Lees meer hier 👇👇👇 https://t.me/dotyellow/8452
Показать все...
👍 1
Repost from Yellow 🟡
DROOM 1994 .... Admin. Ek het deur die jare etlike drome gehad wat tot op die letter ten volle bewaarheid geword het. Daarom glo ek 100% dat hierdie een ook waar gaan word. Dié wat skepties is oor my woorde of oor drome, blaai sommer nou al verby. Dit sal nie op jou hart deur Sy Gees gesit word om gehoor of gesien te word nie. Lees gerus Joël 2.... ek sluit ook skermafdruk in. Hierdie uiters duidelike droom het ek in 1994 gehad. So duidelik dat ek dit vandag nog in die fynste besonderheid kan deel. En omdat ek met my eie oë sien wat vandag in die wêreld aangaan, kan die droom enige dag bewaarheid word. Die droom begin met die lieflikste engele gesing... pragtig, klanke soos die mooiste voëlgesang of viool of enige mensgemaakte musiekinstrument nog nooit kon voortbring nie. Suiwer, lieflik. Daar is 'n pad op na die hemel... maar die pad is onsigbaar...al wat sigbaar is...is miljoene engele wat opvaar vanaf die aarde na die hemel. Nie omgekeerd nie... hulle vaar op in die pragtigste reenboogkleure en dit is hulle wat so sing. Vol blydskap. Die pad is vol van die engele en die klanke van hulle gesing vul die lug. Ek staan op die gras en kyk hoe hulle by my verby beweeg. Dan sien ek 'n engel met 'n fladderende wit lang banier. Die engel hou dit vas soos 'n vlag wat mense in die ou tyd in oorlogstye gehad het op perde as hulle hul land verteenwoordig het. Maar ek verstaan nie die skrif nie want dit lyk soos Arabiese taal. Ek stop die engel en vra wat is dit en wat se taal is dit? Die engel antwoord my terug " Dit is 'n kalender" En dit is Hebreeus. Ek vra weer, wat staan geskryf? Toe sê die engel dit is die datum van Jesus se koms na die aarde. En gee die syfer. Toe draai die engel vol blydskap om en sluit aan by die miljoene ander engele wat besig is om op te vaar na die hemel. Almal op dieselfde pad. Steeds al singende. Ek word wakker en werk gou uit met dit wat ek onthou het. Aarde. Het ek gedink. Ek is dan in my vyftigs. Dan is ek stokoud. Gaan ek ooit so lank leef? Ek was nog in my laat twintigs. Nou moet ek erken binne 8 maande in Junie 2024 is ek 60 en is my vyftigerjare verby. Want sou ek my droom glo, soos ek definitief doen, Sy koms enige dag kan gebeur want in my droom se tyd het ek nie 60 gemaak nie. In Mattheus het Hy gepraat van gerugte van Oorloë wat kom en ...... Eerste wêreld oorlog het gekom Tweede wêreld oorlog het gekom Miljoene het gesterf Hy het gepraat van hongersnood wat kom... In Rusland het miljoene Christene en Russe onder die Bolsjewiste omgekom van honger Kyk op die Afrika kontinent miljoene sterf van honger Orals in ander dele van die wêreld was daar lande wat in ongekende hongersnood miljoene verloor het. Tik net "Famine in history" in op Google en kyk wat pop op in die skerm. Dan het Hy gepraat van peste en siektes. Daarvan kan die geskiedenis ook getuig waarvan miljoene gesterf het. Die swart dood in Engeland. Die Spaanse griep. En nou vigs en ander siektes. Maar dan gaan kyk jy in die Bybel, dat Sy koms naby is wanneer die gruwel in Sy Tempel opgerig word. Waar is Sy Tempel? Nie 'n klipgebou soos wat ons deur die vals Zioniste voorgestel word nie, maar in Sy Skepping. In die mens...en Hy bevestig dit op meer as een plek in Sy Woord. Met die plaas van die AI en IP nommer dmv die v@× is mense genommer en getag. En in ander lande is die AI proses soos in Swede en Noorweë omtrent heeltemal deurgevoer. "Gain of Function" - kyk RAMPAGE die fliek om te verstaan wat dit beteken. Dit is die gelol met DNA om super mense te bou. En as elke mens op aarde sy "tag" in het... is die mensdom se dae verby as godgeskape wesens en is ons dan AI bevlekte nuwe NWO wesens. DNA verander. Die 3de wêreld oorlog is ook alreeds besig. Om die wêreldbevolking nog minder te maak met wapentuig wat ons nog net van gehoor het en CERN wat die aarde heeltemal kan omswaai dat die Suid-en Noordpool verander van rigting. Ongekende tsunamis sal veroorsaak word en lande sal verdwyn.
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Die v@× het die goddelike gewete weggeneem uit mense uit. Dit is so geskep en is die gewete geteiken ook. Dit sal net gewetenlose mense wees wat die 3de wêreldoorlog ten volle sal uitvoer en transhumanisme wil volbring. Daar is geskryf dat as Hy nie die tyd verkort vir Sy koms nie, die mensdom hulle self sou uitgewis het. Met die v@× en die 3de wêreldoorlog en CERN staan ons nou letterlik vandag op die vooraand van SELF UITWISSING. Dan kan my droom van 30 jaar gelede nie so onmoontlik meer wees nie. Wat ek nou doen myself, is om nie te hoop dat ek die eindtyd gebeure gaan vryspring nie want sou ek nog leef..gaan ek dit beleef. Ek bid vir krag van Hom om my sterk te maak vir dit wat kom en leef die reguit pad. Ek het reggemaak met mense wat ek nog wrewel in my hart gedra het. Ek vergewe ander wat my steeds tenakom en bid vir hulle ook, opreg en ek leef met Sy Woorde heeldag. Ek doen wat my hand vind om te doen want ek weet niks is vir ewig nie. Wag op Hom en verwag Hom enige oomblik. Want die spesifieke dag en tyd is nie deur die engel se kalender gegee nie. En ek doen my bes om ander te waarsku van hoe min tyd ons werklik het, om ons siele te beskerm. Dat jou huis, kar, besittings en werk nie meer die belangrikste is nie maar die heil van jou siel. Ek het dus off-grid gegaan om my laaste paar maande 100% aan Hom toe te wy en om myself gereed te maak vir Sy dag. Daarom is hierdie kanaal en verskeie ondersteunende groepe wat ek die afgelope jare begin het nou so stil. Ek werk aan my gees en siel. Dit was my droom en my reaksie op dit. Dus... blaai verby of dink ernstig oor wat as dit werklik in enige oomblik binne die volgende 8 maande gebeur... gaan jy reg wees of gaan jy met jou broek op jou knieë gevang word? Dankie dat jy dit deurgelees het. Amein aan jou wat gehoor gee en saam met my glo aan dit wat kom. Seën vir Sy Gees wat in jou siel en hart werk. Tyd is vlietend. https://t.me/fotosenvideos/8202
Показать все...
BEAUTY in everything

👍 1
Repost from Yellow 🟡
MEES AKKURAATSTE BOEK VAN SIENER PROFEET VAN GOD wat ek nog ooit onder oë gekry het. Dit is in Engels. Maar daar is baie meer waardevolle inhoud wat nie orals beskikbaar was nie. Dit stem nogal saam met hierdie droom wat ek meer as 30 jaar gelede gehad het. Ek beskryf die droom hier 👇 https://t.me/dotyellow/8422
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
End days ....Worldwide Martial Law planned. Please be patient and watch this whole video to contemplate what is really happening behind the scenes...regarding Israel. https://m.youtube.com/watch?v=s0rWF1knwqE 🌕 https://t.me/dotyellow/8420
Показать все...
Middle East Analysis with Chuck Baldwin

Middle East Analysis with Chuck Baldwin

https://chuckbaldwinlive.com/

Repost from Yellow 🟡
08:48
Видео недоступноПоказать в Telegram
Binnekort.... baie baie binnekort sal die 12 stamme versamel en in die suidelike deel van afrika geplaas word MENSE, HET JULLE SELFS GEWEET, DAT YAHUAH BINNEKORT AL DIE OPREGTE, EERLIKE, WEDERGEBORE, GEREINIGDE, GEBODHOUERS VAN DIE HELE WIT RAS NA DIE SUIDELIKE DEEL VAN AFRIKA GAAN BRING❔ Ps Siener van Rensburg profesie ... wit tente regoor die land van blankes wat van regoor die wêreld na SA stroom... Toevallig? 🌕 https://t.me/dotyellow/8419
Показать все...
39:07
Видео недоступноПоказать в Telegram
Grandson - Blood // Water
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Ons mense sukkel.... 👆🏻🥹 As jy mense langs die pad sien loop...bied hulp aan. As jy dit kan bekostig. Ons moet nou saamstaan. 🌕 https://t.me/dotyellow/8343
Показать все...