cookie

Мы используем файлы cookie для улучшения сервиса. Нажав кнопку «Принять все», вы соглашаетесь с использованием cookies.

avatar

"Kyk, Hy kom" - Ds Hennie

"Verkondig die Woord, tydig en ontydig" 2Tim. 4:2

Больше
Рекламные посты
538
Подписчики
Нет данных24 часа
-17 дней
+130 дней

Загрузка данных...

Прирост подписчиков

Загрузка данных...

Jesus se dors aan die kruis - Joh. 19:28
Показать все...
Jesus se dors aan die kruis - Joh. 19v28.mp316.01 MB
Ons lees in Joh. 19:28 dat Jesus aan die kruis uitgeroep het: "Ek het dors!" Die tema van vandag se boodskap is: "Jesus se dors aan die kruis." Mag ons hemelse Vader u seën terwyl u hierna luister. Groete! Ds Hennie
Показать все...
Die dissipels in die storm - Matt. 14:24
Показать все...
Die dissipels in die storm Matt. 14vs24.mp313.98 MB
Jesus het Sy dissipels gedwing, verplig om in die skuit te klim een oor te vaar na die ander kant. Hulle het toe daardie nag in 'n geweldige storm beland. Die tema van vandag se boodskap is: "Die dissipels in die storm." Matt. 14:24. Groete! Ds Hennie
Показать все...
Hoe om met die Heilige Gees vervul te word. Efe 5:18
Показать все...
5_Hoe_om_met_die_Heilige_Gees_vervul_te_word_|_Ds_Hennie_Prinsloo.mp317.78 MB
Vandag word die laaste van 5 boodskappe uitgestuur wat onlangs tydens Pinkster opgeneem is. Die tema van vandag se boodskap is: "Hoe om met die Helige Gees vervul te word." Efe. 5:18. Seënwense, ds Hennie
Показать все...
(4) Die wonder van die Gees-vervulde lewe. Hand. 1:8
Показать все...
4_Die_wonder_van_die_Gees_vervulde_lewe_|_Ds_Hennie_Prinsloo_|Hand.mp312.68 MB
Die tema van vandag se boodskap is: "Die wonder van die Gees-vervulde lewe." Hand. 1:8 en Efe. 5:17-18. Mag ons hemelse Vader jou ryklik seën terwyl jy hierna luister! Groete. Ds Hennie
Показать все...
Die vervulling met die Heilige Gees - Hand. 1 en 2
Показать все...
3_Die_vervulling_met_die_Heilige_Gees_|_Ds_Hennie_Prinsloo_|_Handelinge.mp316.55 MB
In hierdie boodskap word drie vrae gevra en beantwoord. 1) Wat is die vervulling met die Heilige Gees? 2) Vir wie is dit bedoel? 3) Is die vervulling met die Heilige Gees 'n eenmalige gebeurtenis of moet dit herhaal word? Die Skriflesing kom uit Handelinge 1 en 2. Seënwense! Ds Hennie
Показать все...
Выберите другой тариф

Ваш текущий тарифный план позволяет посмотреть аналитику только 5 каналов. Чтобы получить больше, выберите другой план.