cookie

ما از کوکی‌ها برای بهبود تجربه مرور شما استفاده می‌کنیم. با کلیک کردن بر روی «پذیرش همه»، شما با استفاده از کوکی‌ها موافقت می‌کنید.

avatar

Bittereinders Nasionaal

نمایش بیشتر
هولندا541زبان مشخص نشده استسیاست16 858
پست‌های تبلیغاتی
1 506
مشترکین
+524 ساعت
+327 روز
+1430 روز

در حال بارگیری داده...

معدل نمو المشتركين

در حال بارگیری داده...

01:49
Video unavailableShow in Telegram
Môre begin ons amptelik met die Bittereinders Krygerbond Boksklub. Die doel van die Boks klubs is om 'n gesonde samekoms plek vir ons jong manne te bied waar hulle saam eenders denkendes kan oefen en hulself kan ontwikkel. Almal is welkom om hierdie eerste sessie te kom bywoon, daarna sal ons begin kyk na 4 klasse 'n week waar ons almal in groepe sal opdeel. Daar sal nie 'n maandelikse fooi wees nie maar u sal 'n lid moet wees om die oefening te kan bywoon. Die oefening sal Woensdag 6 uur begin by 1241 Collinslaan Moregloed. Ons hoop om julle daar te sien! Vir enige iemand wat finansieël wil bydra tot die klub sodat ons nog meer toerusting en fasiliteite kan opbou vir ons jong manne kontak my gerus by 071 753 7683. Dit is tyd dat ons n gesonde samekoms plek vir jong regdenkende manne skep. God met ons. Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
نمایش همه...
VID_20230401_102412_1.mp459.45 MB
🏆 4🔥 3 1👍 1👏 1
🦏 We are indebted to the committed conservationists who work tirelessly to safeguard our natural resources. From the brave individuals in anti-poaching units risking their lives to protect endangered species, to the park rangers maintaining ecosystem balance, these unsung heroes are vital to our nation. Their work not only preserves South Africa's beauty but also secures the survival of numerous species for generations to come. Let us recognize and honor the selfless dedication of these conservationists who serve as the guardians of our environment. The Bittereinders youth movement is committed to launching a program that will train, finance, and support anti-poachers in the field. Our goal is to ensure that our heritage remains secure for future generations and does not fall victim to poachers. Our unit who needs funds most urgently: https://www.givesendgo.com/westerncapeantipoachers General anti-poaching fund: https://www.givesendgo.com/antipoachersrangers
نمایش همه...
11🔥 5
Ons stel graag aan u Die Vaderland Stigting bekend. Volg asseblief die blad en hou ons dop vir toekomstige plasings. Die stigting is nie begin om die Bittereinders te vervang nie maar is gestig om hoofsaaklik te fokus op hofsake in volksbelang, en om as n oorhoofse liggaam te dien. Die Bittereinders is steeds n onafhanklike organisasie, waarvan ek aan die hoof staan. Ons sal binnekort die webtuiste en verdere dokumentasie van die Stigting met julle deel. Hier is solank n eerste brokkie: "Die Vaderland- Stigting is ‘n organisasie wat gestig is met die hoofdoel om Boere – Afrikanerbelange te bevorder, wat betref die ekonomiese, kulturele en sosiale regte, aansprake en behoeftes van die Boere- Afrikaner. Die organisasie sal hom beywer deur middel van alle wettige en grondwetlike prosesse in Suid-Afrika vir die bevordering van die belange van die Boere-Afrikaner. Die Vaderland-Stigting is ‘n volksorganisasie wat aanspraak maak op die reg op assosiasie van volksgenote met mekaar, en wat gerig is op die toekoms van die Boere- Afrikaner." Bittereinders Groete -Francois van der Merwe
نمایش همه...
👍 19 9👎 1
Die Vaderland Stigting - Vir Vryheid en vir Reg! Gestig 22 Junie 2024 Vir Boere-Afrikaners deur Boere-Afrikaners 100% BOER! Hier kom GROOT dinge, hou dop! https://www.facebook.com/profile.php?id=61561302184707
نمایش همه...
👍 12🤮 3🙏 1
Video van ons aksie, wat gister 31 Mei plaasgevind het ter ondersteuning van die Boere Afrikaners! Die vrye mense van Suid-Afrika het dapper geveg vir hul onafhanklikheid, vir die reg om hul grond te bewerk teen die voorskrifte van die Britse kroon. Ons onthou die honderde Russiese mans, vrywilligers wat na die ander kant van die planeet gegaan het om vir ons Boere-broers te veg. Russe en Boere is wapenbroers!
نمایش همه...
👏 14 8👎 5👍 4🔥 3
02:35
Video unavailableShow in Telegram
Видео нашей акции, которая прошла вчера, 31 мая в поддержку буров-африканеров! Свободный народ Южной Африки отважно сражался за свою независимость, за право возделывать свои земли против диктата британской короны. Мы вспоминаем сотни русских мужчин, добровольцев, отправившихся на другой край планеты воевать за наших бурских братьев. Русские и буры - братья по оружию!
نمایش همه...
63.70 MB
10👍 4👏 3👎 2🔥 2🙏 1
Vanoggend word ek wakker met ñ boodskap van ons Russiese vriende. Dit lees as volg: “Op 31 Mei 1902 het die Anglo-Boereoorlog geëindig. Honderde Russiese vrywilligers het aan hierdie stryd vir onafhanklikheid van die Boerestate deelgeneem! Gister het die Dubbelkoparend-aktiviste ñ saamtrek in Moskou, by die Britse en Kanadese ambassades gehou en hul steun vir die Boere-Afrikaners uitgespreek! Ons mense is baie soortgelyk, ons staan vir tradisionele waardes en beskerm ons land teen buitelandse aanvalle. Eer aan die heldhaftige Boerevolk teen die tiranne van Groot-Brittanje!” Hierdie organisasie genaamd, die Dubbelkoparend is dieselfde organisasie wat protes aksies in Moskou en oor Rusland gehou het, toe ek gearresteer was in Groblersdal. Ons het intussen heelwat kommunikasie met hierdie groep gehad en het ook vir hulle ñ lesing aangebied oor die verhouding tussen Boere en Russe, asook watse impak hulle gehad het in die Tweede Vryheids oorlog.
نمایش همه...
21👎 3🫡 1
Ons waardeer enige ondersteuning van die buiteland en dis ñ riem onder die hart om te sien met hoeveel ywer hierdie jong Russe saam ons Boere staan. Op een van die foto’s kan jy ook sien dat die nuwe Bittereinders embleem (wat binnekort vrygestel gaan word) ook vertoon saam hulle embleem op n plakkaat. Bittereinders Groete, -Francois van der Merwe www.Bittereinders.co.za
نمایش همه...
3
Photo unavailableShow in Telegram
Dit is met groot leed wese dat ons moet aankondig dat Chris Harmse vanmiddag 29/5/2024 na sy hemelse huis is. Namens die Witkruis Monument asook die Bittereinders en die Harmse familie sê ons dankie vir elke oproep. Ons vra dat julle almal net bietjie spasie sal gee om oor die ergste skok te kom en nie onnodige oproepe te maak nie. Ons sal laatweet van begrafnis reelings sodra alles gefinaliseer is. Chris het n spesiale plek in baie mense se harte gehad en sy liefde vir ons mense deur sy werk by die Witkruis monument en Bittereinders was van onskatbare waarde. Ons Volk het vandag een van sy groot seuns verloor. Saluut oom, ons sal nie vergeet. Ons sal aanhou bou en werk daar waar oom gestop het, ons sal die wedren voortsit. Mag God die Harmse familie vandag berusting gee, en mag hy almal wat naby hom was ook troos. God is met ons. Bittereinders Groete
نمایش همه...
😢 17🕊 8👍 4🙏 4😭 3💔 2
Photo unavailableShow in Telegram
یک طرح متفاوت انتخاب کنید

طرح فعلی شما تنها برای 5 کانال تجزیه و تحلیل را مجاز می کند. برای بیشتر، لطفا یک طرح دیگر انتخاب کنید.