cookie

Utilizamos cookies para mejorar tu experiencia de navegación. Al hacer clic en "Aceptar todo", aceptas el uso de cookies.

avatar

SA & World stories

Verified info & articles of importance

Mostrar más
Países Bajos438El idioma no está especificadoNoticias y medios32 473
Publicaciones publicitarias
1 410
Suscriptores
Sin datos24 horas
-47 días
-2430 días

Carga de datos en curso...

Tasa de crecimiento de suscriptores

Carga de datos en curso...

Repost from Yellow 🟡
Geliefde volksgenote. Weens die ERNS en die TYD waarin ons nou leef en verkeer, vra ek u asseblief, om u bydrae te lewer as arbeiders in ons Vader se wingerd saam met my, dat u die skakels sal oopmaak en dit dan deel "SHARE" aan almal op u kontak lys net vir telegram kontakte sonder vrae en sonder kompromie, sodat ons Vader nie hulle bloed van ons hande mag eis nie. Te groot vir WA. Die WA videowag later sou volg, is te groot vir WA. Die wie dit VAT en luister, asook hoor en ag gee met reaksie om binne die laer in te kom, sal veilig in die Ark wees. Die wie dit verwerp, sal hul eie pak drae. Wees asseblief saam met my gehoorsaam aan hierdie BEVEL van die Vader: Eze 3:16  En aan die einde van sewe dae het die woord van die Elohiym tot my gekom en gesê: Eze 3:17  Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku. Eze 3:18  As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe—en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Eze 3:19  Maar as jy die goddelose waarsku, en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg bekeer nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered. Eze 3:20  En as ‘n regverdige hom van sy geregtigheid afkeer en onreg doen, en Ek ‘n struikelblok voor hom gooi, dan sal hy sterwe; omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy deur sy sonde sterwe, en aan sy geregtigheid wat hy beoefen het, sal nie gedink word nie; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Eze 3:21  Maar as jy die regverdige waarsku, dat die regverdige nie moet sondig nie, en hy sondig nie, dan sal hy sekerlik lewe, omdat hy hom laat waarsku het; en jy het jou siel gered. BLAAS DIE BASUIN OP SIONS MURE. DIT IS BAIE ERNSTIG EN DIE TYD IS BYNA VERBY! Liefde en Vader se ryke seën u toegebid. G van Kraayenburg. Boodskapper van Elohiym. 28 April 2024 🌕 https://t.me/dotyellow/9504 A. https://youtube.com/@messengerofgod2788?feature=shared 1. https://www.youtube.com/watch?v=bc3zPLrM1z0 2. https://www.youtube.com/watch?v=kFaaXGqY28o 3. https://youtu.be/SMYavjHTx34?feature=shared B. https://rumble.com/user/Messenger1945/videos 1. https://rumble.com/v4qfpq5-boerevolk-waar-wil-julle-nog-geslaan-word.html 2. https://rumble.com/v4qfs73-boerevolk-waarom-word-jy-so-geslaan-kyk-hoe-bloei-jy..html 3. https://rumble.com/v4s2reh-die-boerevolk-in-die-woestyn-vir-laaste-40-jaar.html
Mostrar todo...
Yellow 🟡

Repost from Yellow 🟡
Ek voel soos 'n man wat gil van die hoogste dakke af.  HISTERIES, BEKOMMERD...want die ⌛ is feitlik leeg. Die tyd is op... Waar gaan jou siel heen? Dit is omtrent verby. Maar na Mei 2024 kom die grootste biologiese aamval nog teen ons, gaan Kronakowid19 soos kleuterskool scenario lyk en dan moet ons weet .... Weet waar dit vandaan kom, en waarheen dit spiritueel lei. Ek waarsku en ek waarsku. Ek deel belangrike videos want mense lees nie meer nie. Maar hierdie een is die HEEL BELANGRIKSTE van almal. Maar hy is 6 ure lank. Party plekke dof. Maar kyk verby die. Die res is net so belangrik. Stop en vergelyk met die Bybel. Doen dit so gou as moontlik. Ek weet nie eers of daar nog tyd oor is nie. Maar deel dit en luister... WHO teken die wêreld treaty in Mei 2024. Hulle het 'n beplande pandemie vir net daarna. Dan is ons aan hulle genade oorgelaat. In die Bybel 👇 [7] En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my 'n doring in die vlees gegee, 'n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie. 2 Kor 12:7 Doring... Naald Gruwel .... Naald Satan se  engel .... gevalle engel verteenwoordig deur regering. Forseer met geweld. Jeremia 5:19 Messenger RNA vanaf Satan. Huil oor die inspuiting JEREMIA 5:19 [19] En as julle sê: Waarvoor het die Here onse God ons al hierdie dinge aangedoen? antwoord hulle dan: Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdes dien in 'n land wat julle s'n nie is nie. Ons is beveel 👇 II KONINGS 17:35 [35] Tog het die Here met hulle 'n verbond gesluit en hulle bevel gegee en gesê: Julle mag geen ander gode vrees of julle voor hulle neerbuig of hulle dien of aan hulle offer nie. Ons was gewaarsku  👇 deur Messias Matt 24:37 [37] En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Luister. Luister en luister. Laat jou ore hoor en jou gees luister. Die geveg is lankal aan die gang. Ons word net verblind. Die video is reeds verban vanaf Joetjoep. Anders kon ek die beter weergawe gaan aflaai het. Dit is ongelukkig al een wat ek nog in my besit het. As jy omgee vir jou familie en vriende. Deel die koppel met hulle. Dat hulle self deur Sy Gees gelei word om dit te kan kyk. Ek gee om vir elkeen... Niemand verdien om hul siel te verloor agv misleiding  nie. Ek kan ongelukkig net die koppel voorsien na die video op Telegram. Hier kan hy nie geblok word nie. Nog nie. 👇👇 https://t.me/dotyellow/9498
Mostrar todo...
Yellow 🟡

👍 2
Repost from Yellow 🟡
CHINA CRECHE..... Terwyl die Westerse kinders nog probeer uitvind wat hulle geslag is leer die Chinese hulle kinders baie baie baie meer dinge...vir die toekoms. Laat mens dink nê.. 🌕 https://t.me/dotyellow/9484
Mostrar todo...
👏 4 1😁 1
Repost from Yellow 🟡
Dit is die knope van 'n uniform van die Tweede Wêreldoorlog. Wanneer jy hulle op mekaar sit, word dit 'n mini-kompas, vir gebruik as jy agter vyandelike linies neergeskiet word. These are the buttons from a World War 2 uniform. When you put them together, they make a mini-compass, for use if you get shot down behind enemy lines. 🌕 https://t.me/dotyellow/9470
Mostrar todo...
👍 2 2👏 1🤩 1
Repost from Yellow 🟡
At school we were threatened that black people were going to take over all our jobs... that was decades ago... But now...black and white people are in the same uncomfortable boat. ROBOTS ARE GOING TO TAKE OVER ALL OF US JOBS. Don't believe me? Watch this short video clip. And really try to watch Westworld series. It openly shows how they are going to replace us. And this is not "conspiracy theory". These are facts. The question is....: How are you and I going to stop this? 🌕 https://t.me/dotyellow/9468
Mostrar todo...
👍 1
Repost from Yellow 🟡
Op skool is ons gedreig dat swart mense al ons werk gaan oorneem... dit was dekades gelede... Maar nou...sit swart en wit mense in dieselfde bootjie. ROBOTTE GAAN ONS ALMAL SE WERK OORNEEM. Glo my nie? Kyk hierdie kort videosnit. En probeer regtig Westworld reeks te kyk. Dit wys openlik hoe hulle ons gaan vervang. En dit is nie "conspiracy theory" nie. Dit is feite. Die vraag is ....: Hoe gaan ek en jy dit stop? 🌕 https://t.me/dotyellow/9467
Mostrar todo...
🔥 1
Repost from Yellow 🟡
THE WHEEL TURNS...KARMA.. MESSING AROUND WITH THE WEATHER UAE The Arabs screw around with the weather...then they get greedy to give themselves more rain. But of course they didn't expect such heavy rain. Dubai has literally been awash under cloudbursts since Wednesday. Of course the clouds "overdosed" a bit Geo-engineering/cloud seeding/chemtrails they want to christen evil continue to work against the natural laws of the created earth. I include 2 videos that explain. One is for the libs to make it look comfortable and justified and legal and the 2nd the whole truth. Here is the news from Dubai https://apnews.com/article/uae-historic-rain-storm-flooding-dubai-airport-disruption-3e838dbc169e52dcd6d11b64f79bdcb7?utm_source=copy&utm_medium=share 🌕 https://t.me/dotyellow/9463?single PS Do not share this post to Chemtrail Spotter's group. Not applicable to them.
Mostrar todo...
🔥 1
Repost from Yellow 🟡
AI EXPLOSION IN YOUR BRAIN This scene in The Matrix...isn't just Sci-fi anymore. This is reality. AI can turn people into killing machines or cure Alzheimer's 100%... with just one price. You must renounce your biological makeup as a God-created human being. The nanobots that then swarm around in your brain and "uplink" with the Cloud (satellite server) make you a living computer that no longer needs to carry mobile phones/laptops with them. It is written that in the end times the Adversary will perform wonderful works and everyone will stand in awe at them.... this is one of those moments. If your brain is filled with Chinese, German, Zulu and 100th languages ​​data you can be fluent in hundreds of languages ​​in an hour or so. Unbelievable. If you don't know what it's about, YOU WILL FALL FOR IT!! It is in place just after 2030. Listen to these 2 videos that confirm it. Links included. Are you willing to pay the price? Give your soul for knowledge and artificial intelligence? 🌕 https://t.me/dotyellow/9425 Info video: (Nanobots crawling inside human brain) https://t.me/dotyellow/94280 Video 2 (Nanobots connect vortex to cloud) https://t.me/dotyellow/9427
Mostrar todo...
Yellow 🟡

Repost from Yellow 🟡
Ray Kurzweil | Nanobots Will Connect Your Neocortex to the Cloud by 2030 Futurist Ray Kurzweil talks with StarTalk Radio's Neil DeGrasse Tyson about the expansion of the human brain that he predicts will happen in the 2030's. Credit @RealWorldNewsChannel
Mostrar todo...
Repost from Yellow 🟡
Nanobots Crawling Inside Human Brains | Ray Kurzweil Credit @RealWorldNewsChannel
Mostrar todo...