cookie

Utilizamos cookies para mejorar tu experiencia de navegación. Al hacer clic en "Aceptar todo", aceptas el uso de cookies.

avatar

VOLKS BIBLIOTEEK

AFRIKAANSE BOEKE

Mostrar más
Países Bajos641El idioma no está especificadoLibros
Publicaciones publicitarias
402
Suscriptores
Sin datos24 horas
+37 días
+730 días

Carga de datos en curso...

Tasa de crecimiento de suscriptores

Carga de datos en curso...

Photo unavailableShow in Telegram
Mede kamerade, dankie aan almal wat ons Geloftedag fees die afgelope naweek bygewoon het en aan die talle gesinne wat vrywillig bygedra het om die geleentheid 'n sukses te maak, julle hulp word opreg waardeer. Bly asseblief ingeskakel, meer opwindende beeldmateriaal van die geleentheid sal volg! (Let wel - ons het alle sigbare gesigte vervaag om die identiteit van ons lede en gaste te beskerm. Ons sal voortgaan om dit te doen in alle komende beeldmateriaal) Fellow comrades, a big thank you to everyone who attended our Geloftedag festival this past weekend and to the many families who volunteered to make the event a success, your help is greatly appreciated. Please stay tuned, more exciting footage from the event will follow soon! (Note - we've blurred out all visible faces to protect the identity of our members and guests. We will continue to do so in all upcoming footage)
Mostrar todo...
Photo unavailableShow in Telegram
The.orea.linda.book.(1983).(T2S).
Mostrar todo...
1
The Oera Linda Book (1983)
Mostrar todo...
The Oera Linda Book (1983).pdf29.16 MB
🔥 2
Photo unavailableShow in Telegram
ONS STREWE.pdf52.78 MB
Liewe blanke broers en susters! Op hierdie Geloftefees naweek is ons opgewonde om die vrystelling van die Vryburger Manifes aan te kondig. Dit is ons opregte hoop dat dit vir ons volksgenote 'n duidelike prentjie sal gee van dit waarvoor ons staan en wat ons doelwitte is. As 'n Beweging gebou op 'n sterk fondament van tradisionele en morele waardes, waardes wat deur ons voorvaders voorgestaan is, skets ons Manifes ook wat ons van alle mede-Vryburgers verwag. Ons glo dat ons aan die begin van 'n nuwe Groot Trek staan, hierdie keer 'n geestelike een, 'n reis wat sal lei tot 'n glorieryke herlewing van ons Volk en uiteindelike vryheid van onderdrukking deur ons vyande. Op sy beurt hoop ons dat hierdie herontwaking as inspirasie sal dien vir ander wit mense regoor die wêreld wat ly onder dieselfde onregte in die hande van globalistiese, anti-blanke magte in hul eie lande. Terwyl die Manifes tans slegs in Afrikaans gepubliseer word, beplan ons om in die nabye toekoms 'n vertaling vry te stel vir die internasionale ondersteuners van ons Beweging, waarvan daar baie is. Ons hoop dat jy nie op die kantlyn sal bly staan nie en saam met ons sal kom op hierdie nuwe Groot Trek! God is aan ons kant en ons sal wen!
Mostrar todo...
👍 2
Repost from BoerRepubliek
02:12
Video unavailableShow in Telegram
16 Desember. Ons sal nooit vergeet nie.
Mostrar todo...
15.40 MB
4
Mostrar todo...
Wa-Laer - Geloftedag uitsending regstreeks vanaf Bloedrivier

Hierdie uitsending word regstreeks uitgesaai vanaf Bloedrivier - Die Sarel Cilliers Geloftesaal. 10:30 sal die program in die wa-laer begin waartydens die perde die vlagtentoonstelling sal lewer en die Gelofte weer bevestig. Mag u elkeen 'n geseënde geloftedag hê. #boermedia #bloedrivier #geloftedag

Agenbach roskam Solidariteit-leier oor heldeverering vir Joodse staatsman Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake en Jood, Henry Kissinger (100), is verlede maand op 29 November oorlede. Verlede week het die linkse mnr. Flip Buys, uitvoerende voorsitter van die veelrassige Solidariteit-Beweging, ‘n artikel in Solidariteit se mondstuk Maroela Media geskryf waarin hy Kissinger se lof besing het. In reaksie daarop het mnr. Johannes Agenbach, leier van die Vryburger Beweging, ‘n verklaring eksklusief aan Landnuus gestuur. Lees verder: https://landnuus.co.za/wp/agenbach-roskam-solidariteit-leier-oor-heldeverering-vir-joodse-staatsman/
Mostrar todo...
Agenbach roskam Solidariteit-leier oor heldeverering vir Joodse staatsman - Landnuus

Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake en Jood, Henry Kissinger (100), is verlede maand op 29 November oorlede.  Verlede week het die linkse mnr. Flip Buys, uitvoerende voorsitter van die veelrassige Solidariteit-Beweging, 'n artikel in Solidariteit se mondstuk Maroela Media geskryf waarin hy Kissinger se lof besing het.  In reaksie daarop het mnr. Johannes Agenbach, leier van die Vryburger Beweging, 'n verklaring eksklusief aan Landnuus gestuur. 

Protocols-pp266-299-END.mp393.94 MB