cookie

Utilizamos cookies para mejorar tu experiencia de navegación. Al hacer clic en "Aceptar todo", aceptas el uso de cookies.

avatar

Maroela Media Nuus

Nie-amptelike Maroela Media nuusartikels https://maroelamedia.co.za/ondersteun-ons/ Kontak: @conactadmin

Mostrar más
Publicaciones publicitarias
1 638
Suscriptores
+224 horas
+267 días
+8530 días
Distribuciones de tiempo de publicación

Carga de datos en curso...

Find out who reads your channel

This graph will show you who besides your subscribers reads your channel and learn about other sources of traffic.
Views Sources
Análisis de publicación
MensajesVistas
Acciones
Ver dinámicas
01
Die week in foto’s Kyk saam na ʼn paar foto’s wat vandeesweek wêreldnuus gehaal het.
1471Loading...
02
‘SA’ners verwag dat politieke partye saamstaan’ – Rise Mzansi “Die versuim om ʼn president en ʼn speaker van die Nasionale Vergadering binne die grondwetlike mandaat van 14 dae te verkies, kan in ʼn ongekende krisis ontaard en moet vermy word.”
2691Loading...
03
Versterk só jou kind se wapenrusting teen boeliegedrag “Ouers moet doelgerig optree in kinders se vormingsjare en ‘nee’ sê vir die wêreld se dinge wat hulle tyd steel en ‘ja’ sê vir familietyd, etes om die tafel en alleentyd saam met hulle kinders.”
3124Loading...
04
EU-kiesers stroom na stembusse op laaste dag van verkiesingsmarathon Stembusse vir 21 EU-lande het Sondag op die laaste – en grootste – dag van die verkiesingsmarathon oopgemaak.
2921Loading...
05
‘Pasop vir nuwe tweepot-aftreestelsel’ Die tweepotstelsel gaan nie net ʼn belastingmeevaller vir die regering meebring nie, maar kan ook tot gevolg hê dat al meer mense uiteindelik van die regering afhanklik is.
3404Loading...
06
Kyk: Historiese raadsaal kry nuwe baadjie Lede van die gemeenskap het hand in eie boesem gesteek om die geskiedkundige raadsaal van die Nieuwe Republiek in Vryheid te laat herleef.
2991Loading...
07
‘Dié vertoning is vir julle’ Gerda Steyn is ongetwyfeld Suid-Afrika se goue meisie. Die drawwer van Bothaville wat oor die unieke vermoë beskik om ander na hoër hoogtes te inspireer.
3302Loading...
08
Dis meer as koffie; dis ʼn geloofsaak “As mense die Bybel lees, moet hulle voel God verstaan hul taal.”
3312Loading...
09
Drie kinders sterf in skietaanval by haarkapper ʼn Vyfjarige kind is later in die hospitaal weens die erns van sy beserings dood.
3362Loading...
10
Piet se tekkies doen sy praatwerk Nederland se Piet Wiersma het die eerste internasionale wenner van die Comrades in 13 jaar geword toe hy vandag se op-wedloop gewen het.
3302Loading...
11
Daar is net één Gerda Steyn Terwyl die toeskouers juig en goue konfetti die lug ingeskiet word, het Gerda Steyn vir nóg ʼn uitstekende Comrades-vertoning gesorg.
3392Loading...
12
Durban-mesaanval ‘niks met politiek of godsdiens te doen’ Sean het in ʼn geskrewe mediaverklaring wat deur die familiewoordvoerder uitgereik is, gesê die familie wil benadruk dat die moord op Halima nie ʼn politieke of godsdienstige aangeleentheid was nie.
3404Loading...
13
Dringende hofaansoek teen Nersa oor tariefverhoging ingedien Munisipaliteite wat nie kostestudies het nie, se aansoeke word bloot geskoei op ’n raming van wat dit kos om die diens te lewer.
3682Loading...
14
Soektog na vermistes in Gqeberha-oorstromings duur voort Vandag is die liggaam van die tiende slagoffer, ʼn vrou wat in Kariega as vermis aangemeld is, op die Swartkopsrivieroewer in Cuylerstraat gevind.
3693Loading...
15
Luister: Passie, geloof dryf Appel se musieksukses “Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.”
3801Loading...
16
20 verdagtes soek ná transitorooftog Lede van die gemeenskap het ook later op die misdaadtoneel toegesak en die res van die geld wat rondgelê het, gebuit.
3863Loading...
17
Barry hol sy 50ste agtereenvolgende Comrades Barry Holland is die Comrades se eie vlieënde Hollander; ʼn legende wat vandag sy 50ste agtereenvolgende wedloop hardloop.
5032Loading...
18
356 polisiebeamptes neem ook aan Comrades deel Altesame 313 mans en 43 vroue in blou het vroeg vanoggend vir die uitmergelende wedren weggespring. Die polisie in Gauteng en KwaZulu-Natal het die meeste deelnemers by vanjaar se marathon.
4782Loading...
19
Vars hoofstuk vir pasgetroude Dorette Potgieter Die aktrise vertel aan Maroela Media hoe sy op 51 aan ʼn vars hoofstuk in haar lewe bou saam met haar nuwe man.
4902Loading...
20
Inwoners bekommerd oor mynplanne buite Pretoria Inwoners noord van Pretoria krap kop oor ʼn relatief onbekende mynmaatskappy wat sogenaamde “groen energie minerale” hier wil ontgin.
4493Loading...
21
‘Landbou wéér stabiliseerder in sukkelende SA ekonomie’ “Landbou presteer goed ten spyte van ʼn uiters onseker beleidsomgewing, sowel as inmenging van regeringskant in aspekte wat deur die markkragte gereguleer behoort te word.”
4593Loading...
22
Deense premier kanselleer afsprake ná aanval Mette Frederiksen, die premier van Denemarke, het Saterdag haar afsprake gekanselleer nadat sy die vorige dag op straat aangeval is.
4722Loading...
23
Talle vas toe polisie op dwelmlaboratorium toeslaan Agt verdagtes is in hegtenis geneem nadat die polisie op ʼn dwelmlaboratorium in Alberton aan die Oos-Rand toegeslaan het.
4582Loading...
24
Drie kinders sterf in huisbrand ʼn Geregtelike doodsondersoek is deur die polisie in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap begin nadat drie kinders in ʼn huisbrand dood is.
4651Loading...
25
Jong atleet breek wêreldrekord van drie dekades Joshua Gerber (14) se naam pronk nou in die wêreldrekordboek nadat hy vier rekords in net vyf maande laat spat het.
5272Loading...
26
FW de Klerk-stigting verwelkom eenheidsregering “Mooipraatjies is egter nie wat nodig is op hierdie kritieke tydstip nie – dit is nou tyd om praktiese en tasbare uitkomste te lewer.”
5263Loading...
27
Vier Israeliese gyselaars uit Gaza gered Die Israeliese weermag het gesê sy troepe het Saterdag ná ʼn ingewikkelde operasie vier Israeliese gyselaars uit Gaza gered.
4771Loading...
28
Hollywood: Lisa Marie Presley-boek postuum gepubliseer; Bennifer dalk weer verby? Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
4871Loading...
29
‘Bly weg van robbe’ ná bevestigde hondsdolheid-geval Lede van die publiek is versoek om so ver moontlik van robbe weg te bly nadat ʼn rob wat verlede maand dood aangetref is positief vir hondsdolheid getoets het.
5623Loading...
30
Haarkapper wil wêreldrekord breek vir kinderhuis Deur dié rekord aan te durf wil André Green geld insamel vir die Abraham Kriel Bambanani Kinderhuis wat sedert Februarie sy staatstoelaag verloor het en dus R4,5 miljoen kwyt is.
5603Loading...
31
Apollo 8-ruimtevaarder (90) sterf in vliegtuigongeluk William Anders, die voormalige Amerikaanse ruimtevaarder wat die geskiedkundige “Earthrise”-foto meer as 55 jaar gelede uit die ruimte geneem het, is Vrydag in die ouderdom van 90 in ʼn vliegtuigongeluk dood.
5462Loading...
32
Aanvaar verantwoordelikheid vir oseaan se welstand Seelug, sonskyn, ʼn seemeeu se gekrys en sand tussen jou tone. Die oseaan is ʼn wonderlike geskenk wat vir ons geskape is, en ons moet dit met verantwoordelikheid bewaar.
5523Loading...
33
Nóg ‘korrupte’ TMPD-beamptes kry trekpas Die Tshwane-metro sê hy is goed op dreef om ontslae te raak van korrupte metropolisiebeamptes, al is daar nog hier en daar klagtes van lede wat omkoopgeld vra.
5404Loading...
34
Comrades maak Ilke opgewonde “By die wegspring voel alles reg en lekker in Suid-Afrika,” het Ilke Smith gesê. Die vrou van die Springbokheld, Kwagga Smith, durf Sondag haar tweede Comrades-ultramarathon aan.
5244Loading...
35
Cele se vertrek verwelkom; sy beurt ‘om stil te bly’ Volgens Action Society was Cele se ampstermyn die bloedigste van enige polisieminister voor hom.
5316Loading...
36
‘Bevind ouers skuldig aan moord,’ vra staat ná tweejarige se dood “Beide ouers het in hul ouerlike plig gefaal om hul kinders te beskerm en ʼn veilige woning vir hulle te skep.”
4734Loading...
37
Regering van nasionale eenheid ‘kan SA regruk’ Hoewel pres. Cyril Ramaphosa se party teen ’n sogenaamde koalisieregering besluit het, voorspel dié kenners dat die ANC op die ou einde maar tog saam met die DA en die IVP kan regeer.
4693Loading...
38
Poskantoorwerkers kry gouer pakketgeld na afleggings Werkers van die Suid-Afrikaanse Poskantoor (Sapo) wat afgelê is, sal van volgende week af die eerste betalings van hul afleggingspakkette ontvang.
5233Loading...
39
Beurtkrag bly opgeskort, maar vraag begin styg Oopsiklus-gasturbines wat deur diesel aangedryf word, word volgens die kragvoorsiener strategies benut en die gebruik daarvan is steeds aansienlik laer vergeleke met dieselfde tydperke oor die afgelope twee jaar.
5214Loading...
40
Kaapstad-hawe heel swakste op wêreldranglys ʼn Dringende vergadering is met die nasionale regering en belanghebbendes versoek om deelname uit die private sektor in die Kaapse hawe te versnel nadat dié hawe as die swakste aangewys is op ʼn lys van 405 houerhawens.
5173Loading...
Die week in foto’s Kyk saam na ʼn paar foto’s wat vandeesweek wêreldnuus gehaal het.
Mostrar todo...