cookie

نحن نستخدم ملفات تعريف الارتباط لتحسين تجربة التصفح الخاصة بك. بالنقر على "قبول الكل"، أنت توافق على استخدام ملفات تعريف الارتباط.

avatar

Op die WEG na die DEUR - Pesag 2024

14 dae gebedsreis ter voorbereiding vir Pesag - 2024

إظهار المزيد
مشاركات الإعلانات
400
المشتركون
لا توجد بيانات24 ساعات
لا توجد بيانات7 أيام
لا توجد بيانات30 أيام

جاري تحميل البيانات...

معدل نمو المشترك

جاري تحميل البيانات...

🔼My aktiewe nuuskanaal op Telegram Julle kan my ook laat weet as jy op WhatsApp v tyd tot tyd nuus wil ontvang
إظهار الكل...
إظهار الكل...
YaRaH Bediening (YedaYah)

Hierdie kanaal is om inligting deur te gee van bedieninge, opkomende geleenthede & gebedsaksies. YedaYah

👍 1
‼️ JY word uitgenooi!!! 10.4.2024 📖Lev 23: 15  Dan MOET JULLE TEL van die dag ná die Shabbat, van die dag af as julle die OMER as beweegoffer bring, sewe volle weke moet dit wees; 16  tot die dag na die sewende Shabbat moet julle vyftig dae tel; dán moet julle 'n nuwe voedseloffer aan YaHUaH bring. 🤗Kom reis saam met ons deur Numerie 33, saam met ons voorvaders deur die wildernis, tot in "Jerusalem" vir ons opkomende Shavuot vieringe... 50 dae v voorbereiding van ons harte!  Kom leer meer oor die 2de exodus waarvan die profete praat, en waaraan ek & jy deel kan hê... in die gees, maar ook in die fisiese! Ons lees Paulus se gewigtige woorde 📖1 Kor 10: 5 Maar Elohiem het in die meeste van hulle (die Israeliete) geen behae gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn! 😳 💭 Gaan ons die intense toetse slaag wat binnekort voor ons gaan kom staan!?  Ons het vertrek uit "bekende" Egipte, op 'n nuwe reis as bywoners op die aarde... Ons voorvaders se bestaan, en terselfdertyd ons eie, word soos volg beskryf... 📖2 Kor 11: 26 ...dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van rowers, in gevare van My volk, in gevare van die heidene, in gevare in die stad, in gevare in die wildernis, in gevare op see, in gevare onder valse broers... Ons vertrek op 'n 50 dae gebedsreis op 14 Apr tot 2 Jun!!  Kom ons laat ABBA YaH, Sy Woord en Gees toe om ons voor te berei vir die 2de Eksodus en erge beproewinge... en bid ook vir mekaar! Volg die skakel.  Ek gaan voor die tyd agtergrond inligting deel!  En help asb die nuus versprei Telegram - Afrikaans https://t.me/+OzoB2-qLic1hN2E0 Engels https://t.me/+mEECt7e3eJ9kODhk WhatsApp - Afrikaans https://chat.whatsapp.com/LJqAR6kb2nmAcNt8SjtX2c Engels https://chat.whatsapp.com/HMB9qiDYClT4BhKEjMxtRL Ek kyk uit vir jou! 🤗 Liefde Yedayah
إظهار الكل...
50 dae Omer reis - 2024

50 dae stap na Shavuot & die Beloofde Land

🕊 4👎 1
21 Aviv More geliefdes Ek besef deur die nag, dat hierdie 7de dag v ongesuurde brode, wat ook 'n Shabbat & hoogtepunt is... ook sterk heenwys na die 7de mellinium... 'n tyd v rus waar ons werklik ongesuurde brode uit ons Koning se Hand gaan ontvang! Wat 'n vooruitsig! 📖Isa 2: 2 It shall come to pass in the latter days that the mountain of YaHUaH’s house shall be [firmly] established as the highest of the mountains and shall be exalted above the hills, and all nations shall flow to it. 3 And many people shall come and say, Come, let us go up to the mountain of YaHUaH, to the house of the Elohim of Jacob, that HE may teach us His ways and that we may walk in His paths. For out of Zion shall go forth the law (torah) and instruction, and the Word of the Elohim from Jerusalem. Maak jou hart wyd oop vir SY suiwer Woord en leringe! Seën vanuit 'n nat en reënerige Jeffreysbaai
إظهار الكل...
4👍 3🕊 3🔥 1
📖Isaiah 60:1-2 Arise [from the depression and prostration in which circumstances have kept you—rise to a new life]! Shine (be radiant with the glory of YaHUaH), for your light has come, and the glory of YaHUaH has risen upon you! For behold, darkness shall cover the earth, and dense darkness [all] peoples, but YaHUaH shall arise upon you [O Jerusalem], and His glory shall be seen on you.✨
إظهار الكل...
5🕊 3👍 1👏 1
Photo unavailable
🕊 3
📖John 11: 25-26 Yahusha said to her, I am [Myself] the Resurrection and the Life. Whoever believes in (adheres to, trusts in, and relies on) Me, although he may die, yet he shall live; And whoever continues to live and believes in (has faith in, cleaves to, and relies on) Me shall never [actually] die at all. Do you believe this?
إظهار الكل...
👍 4🕊 3
18 Aviv Op die Henog Qumran kalender... met my/ ons huidige verstaan het Yahusha vandag op of omtrent 15h00 opgestaan.... As jy so gelei word, bring dit saam my in herhinnering. En ons hoor Die Eersteling sê... 📖 John 5: 28 Do not be surprised and wonder at this, for the time is coming when ALL those who are in the tombs shall hear His (My) voice, 29 And they shall come out— those who have practiced doing good [will come out] to the resurrection of [new] life, and those who have done evil will be raised for judgment [raised to meet their sentence]. ✨
إظهار الكل...
🕊 5👍 1
Shalom geliefdes Ek vertrou julle samesyn was geseënd en dat ons voete op 'n nuwe pad gerig is.... en dat alle suurdeeg uitgegooi is! 🤗 Hiermee 'n lys as riglyn om gedurende hierdie week biddend deur te werk, terwyl jy jou ongesuurde brode geniet! Kyk altyd na die breër konteks ook. Lees dit biddend... sensitief vir die influistering van die Afgesonderde Gees... en doen ook intersessie vir mekaar en die groter liggaam! 🔍Suurdeeg van die Fariseërs Fariseërs G5330 Pharisaios Definisie – afgesonderdes Hulle het staatgemaak op oorleweringe en doktrines van mense, en het gevolglik baie by die Woord gevoeg en was geestelik hoogmoedig!  Hulle gees het voortdurend met die Waarheid gebots!  Daar is ook 'n oortuiging dat hulle van Persiese oorsprong was, en daarom "van die jode wat sê dat hulle jode is, maar nie is nie". 💭Wat kan ons bely? 📍Vader vergewe ons, aan elke kant, Judaisme, Christendom en hebreeuse beweging,  waar ons by Woord gevoeg het... en help ons om terug te keer na die suiwer Woord, Waarheid en om binne 'n daaglikse verhouding deur die Gees gelei te word. 📍Vergewe ons vir geestelike hoogmoed... en seën ons met 'n nederige, leerbare hart 📍Openbaar asseblief waar ons in 'n denkwyse of praktyk v d "fariseërs" vassit... en help ons om die Waarheid te sien! Bedink dat Shaul 'n Fariseer was wat radikaal tot bekering gekom het... Hand 5: 34, Hand 26: 5, Fil 3: 5 📖In baie v d Skrifte is albei partye v Judaisme teenwoordig : 📖Luk 12: 1  Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: PAS VERAL OP VIR DIE SUURDEEG VAN DIE PERUSHIEM, DIT IS GEVEINSHEID. Matt 3: 6-12  Matt 5: 18-20  Matt 9: 10-13  Matt 9: 32-34  Matt 12: 1-14  Matt 12: 22-45 Matt 15: 1-14 Matt 16: 1-4  📖Matt 16:12  Toe het hulle begryp dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die suurdeeg van die brood nie, maar vir die leer van die Perushiem en Tsaddukiem. Matt 19: 1-9 Matt 21: 23-46 Matt 22: 1-11  Matt 22: 34-46  NB Matt 23: 1-39  Matt 27: 62-66  Mark 12: 13-17  Luk 5: 17-25  Luk 7: 29-50  Luk 15: 2-10  Luk 16: 1-17  Luk 17: 20-37  Luk 19: 37-44  Joh 1: 19-27  Joh 7: 31-34  Joh 7: 44-53 Joh 8: 3-9  Joh 9: 33-41 Joh 11: 43-57  Joh 12: 42-43  🔍Suurdeeg v Sadduseërs Sadduseërs of tsaddukiem (G4523) Definisie – die regverdiges Hulle was die Skrifgeleerdes en hulle kennis het hulle gevul met geestelike hoogmoed en eie geregtigheid!  Baie van hulle was deel van die korrupte priesterdom & was goed bevriend met diegene in die politieke kringe en regering van die dag!  Hulle het ook nie geglo in 'n ewige lewe of geestes realm nie 💭Wat kan ons bely? 📍Vergewe ons vir eie geregtigheid ABBA en help ons om weer volkome op Yahusha die steun as ons Geregtigheid en die Een wat daarin onderrig 📍Open ons oë om die korrupte priesterdom, wat dikwels bevriend is met die wêreld leiers... in ons dag te kan uitken en te ontvlug! 📍Vergewe ons vir waar kennis v d Woord ons opgeblase en hoogmoedig maak 📍Vergewe ons dat ons nie die werklikheid besef van die geestes realm en kom onderrig ons rondom hierdie onbekende grondgebied 📖Skrifte : Matt 22: 23-33  Hand 23: 6-9 Suurdeeg v Herodus 🔍Herod G2264 (Mark 8: 15) Definition – a compound of : hero, warrior & even song AND (G1491) external or outward appearance , shape, fashion – in the root word (G1492) to perceive, see, tell, understand Hierdie suurdeeg en invloede kom dus van helde in die wêreld se oë.. op grond van hulle uiterlik voorkoms en status, en hulle vorm ons & vorm ons persepsies omdat mense opkyk na hulle. 💭Wat kan ons bely en van wegdraai!? 📍Vader vergewe ons vir gelykvormigheid aan die wêreld... en openbaar alle "breinspoeling" aan ons... in hoe ons dink, eet, aantrek en optree... wat nie welbehaaglik is vir U nie
إظهار الكل...
👍 6
📍Vergewe ons dat ons mense vereer... en ook mense vereering soek! Mag ons U Hart en Aangesig begin soek met als in ons 📍Kom ons bely al die tyd wat spandeer word aan TV en sosiale media.... en vra dat ons meer bewus sal raak oor wat ons by ons oë inneem! 📍Mag ons glad nie staatmaak op die wêreld heersers nie... maar ons fokus behou op die Koning v d konings & doelgerig saam met Hom stap! 📖Skrifte : Matt 14: 1-12  Mar 6: 20 Luk 23: 8-12 Joh 3:19 Joh 12:25 Joh 15:19 2 Tim 4:10 1 Joh 2:15 1 Joh 3:17 Kyk ook na Skrifte oor die liefde vir die wêreld John 15: 19 1 Joh 2: 15 🔍Suurdeeg v ondeug en boosheid... onthou 💭Bedink… 1 Kor 5: 7&8 malice (ondeug)  G2549 – kakia -  desire, wickedness that is not ashamed to break laws wickedness (boosheid) G4189 – ponēria – evil purposes & plots, in the deeper root G4192 – calamitous and vicious Mag ons besef AL bg suurdeeg is dodelik! Mat 28: 11-15 Joh 16: 1-4 Gee gerus ander treffende Skrifte deur vir volgende jaar 🤗 Ons gee oor in U Hand geliefde Vader van alle vaders Shalom Yedayah
إظهار الكل...
6🔥 1👏 1😁 1