cookie

نحن نستخدم ملفات تعريف الارتباط لتحسين تجربة التصفح الخاصة بك. بالنقر على "قبول الكل"، أنت توافق على استخدام ملفات تعريف الارتباط.

avatar

MY METRO MY MANGAUNG 24/7 Alerts

News, views, traffic, weather and more

إظهار المزيد
مشاركات الإعلانات
800
المشتركون
-124 ساعات
-27 أيام
-630 أيام

جاري تحميل البيانات...

معدل نمو المشترك

جاري تحميل البيانات...

Photo unavailableShow in Telegram
TODAY IS 27 May 2024 METRO NEWS ALERTS AND UPDATES- JOIN THE METRO`s TELEGRAM GROUP HERE: https://t.me/MymetroMyMangaung METRO NEWS ALERTS AND UPDATES Have a safe Day in the Metro! Load Shedding Stage WEATHER Mon☀️6|22°C Tue☀️9|23°C Wed☀️9|22°C Thu☀️8|24°C Fri⛅️9|23°C Sat☁️10|26°C NEWS HEADLINES Poll shows ANC's support on the skids since signing of NHI, while DA and MKP are on the up Damelin owner Educor faces new crisis as Nedbank seeks liquidation of property group Pinging and plotting: Unravelling the surveillance web in the Kinnear murder trial 'Hardworking, hands-on' DTI minister Ebrahim Patel to hang up his boots Ready' KZN cops call on FirstRand to share 'security notice' info about possible political violence Get the full bulletin on Facebook My Metro My Mangaung
إظهار الكل...
👍 1
Repost from N/a
Welkom Mon☀️9|23°C Tue⛅️10|23°C Wed☀️9|23°C Thu☀️10|24°C Fri☀️12|25°C Sat☁️9|25°C Sun☀️4|14°C
إظهار الكل...
Repost from N/a
Bloemfontein Mon☀️-1|22°C Tue☀️7|22°C Wed☀️7|22°C Thu☀️8|23°C Fri☀️8|21°C Sat☁️5|19°C Sun☀️2|12°C
إظهار الكل...
Photo unavailableShow in Telegram
00:01
Video unavailableShow in Telegram
Photo unavailableShow in Telegram
TODAY IS 24 May 2024 METRO NEWS ALERTS AND UPDATES- JOIN THE METRO`s TELEGRAM GROUP HERE: https://t.me/MymetroMyMangaung METRO NEWS ALERTS AND UPDATES Have a safe Day in the Metro! Load Shedding Stage WEATHER Fri☀️9|24°C Sat☀️9|23°C Sun☀️8|23°C Mon⛅️8|23°C Tue☁️10|23°C Wed☀️9|22°C NEWS HEADLINES ANC digs in on Basic Income Grant as survey shows voters still mulling who to vote for Jeering, hissing, genital grabbing: Judge dismayed by Cape Town's 'BishBosch' school rivalry 65% of 75% turnout: ANC has ambitious plans in eThekwini, KZN, Gauteng, despite unfavourable polls 'The trauma still haunts me': Ex-deputy head of Grey Junior allegedly molested pupil 36 years ago 'Do you know who I am?': Joburg ANC big shot accused of assaulting female paramedic Get the full bulletin on Facebook My Metro My Mangaung
إظهار الكل...
Skare vermoor vermeende rower by Mangaung-stortingsterrein ================ “Met aankoms het die polisie ’n man aangetref wat aan die kant van die pad gelê het met diep snywonde en steekwonde aan sy kop en bolyf.” --------------------------- ’n Man van in die 30 is deur ’n woedende skare herwinners op die suidelike stortingsterrein in Bloemfontein om die lewe gebring. Die voorval het Woensdag (22/5) plaasgevind ná ’n rooftog naby die terrein, wat gelei het tot ’n gewelddadige agtervolging en noodlottige aanranding op een van die vermeende verdagtes. Lede van Bloemfontein se blitspatrollie en verskeie private veiligheidsreaksiespanne het omstreeks 13:00 gereageer op berigte van ’n skietvoorval in Geelhoutrylaan in Lourierpark, sê Thabo Covane, Vrystaatse polisiewoordvoerder. Met hul aankoms het die polisie ’n man aangetref wat langs die pad gelê het, met diep snywonde en steekwonde aan sy kop en bolyf. Paramedici het die man op die toneel dood verklaar. Covane sê die polisie is ingelig dat die gebeure begin het toe ’n herwinner (67) naby die suidelike stortingsterrein met ’n vuurwapen beroof is deur drie onbekende mans. Die slagoffer, ’n gesertifiseerde skrootmetaal-herwinner, bedryf ’n kleinerige onderneming naby die stortingsterrein waar hy herwinbare materiaal van plaaslike herwinners aankoop. Die sakeman het vir verkopers gewag toe die verdagtes, met klapmusse aan, nader kom en hom van sy kontant beroof. Herwinners op die stortingsterrein wat die rooftog aanskou het, het die verdagtes agternagesit en daarin geslaag om een van hulle vas te trek. Dié verdagte is toe deur die skare aangerand, wat tot sy dood gelei het. Die twee ander verdagtes wat by die rooftog betrokke was, bly op vrye voet. Twee afsonderlike sake is in verband met die voorval geopen: een van roof met ’n vuurwapen, by die Kagisanong-polisiekantoor, en nog een van moord by die Parkweg-polisiekantoor. Wetstoepassers soek aktief inligting van die publiek om te help met hul ondersoeke. Van die ongekende 27 000 aangetekende moorde in Suid-Afrika in 2022 kon minstens 1 894 – of 7% – toegeskryf word aan gepeupelreg, meer as dubbel die getal van vyf jaar tevore. In die eerste nege maande van 2023 is nog 1 472 gepeupelregsterftes aangemeld, berig Polity. Covane het enigiemand met inligting wat in die ondersoek kan help, versoek om na vore te kom. OFM News / https://www.ofm.co.za/article/centralsa/331834/skare-vermoor-vermeende-rower-by-mangaung-stortingsterrein ======= My Metro My Mangaung FB Blad 23 Mei 2024
إظهار الكل...

👍 4
00:01
Video unavailableShow in Telegram
Photo unavailableShow in Telegram
TODAY IS 23 May 2024 METRO NEWS ALERTS AND UPDATES- JOIN THE METRO`s TELEGRAM GROUP HERE: https://t.me/MymetroMyMangaung METRO NEWS ALERTS AND UPDATES Have a safe Day in the Metro! Load Shedding Stage WEATHER Thu☀️10|24°C Fri☀️9|24°C Sat☀️9|23°C Sun☀️8|24°C Mon☁️9|24°C Tue☁️10|23°C NEWS HEADLINES SSA's UK station lost capacity and capabilities after intelligence agencies merged - report Eskom mulls small nuclear reactors at old power stations 'Unsung hero of democracy': James Selfe hailed after his death 'No right or wrong' in legal interpretation, judge who found Zuma eligible to be an MP tells JSC Bingo's 'BishBosch' water polo punch ends in R650 000 damages claim for lost tooth Get the full bulletin on Facebook My Metro My Mangaung
إظهار الكل...
Repost from N/a
Welkom Wed☀️12|26°C Thu☀️10|25°C Fri☀️11|25°C Sat☀️11|24°C Sun☀️11|24°C Mon☁️11|24°C Tue☁️11|23°C
إظهار الكل...