cookie

نحن نستخدم ملفات تعريف الارتباط لتحسين تجربة التصفح الخاصة بك. بالنقر على "قبول الكل"، أنت توافق على استخدام ملفات تعريف الارتباط.

avatar

"Kyk, Hy kom" - Ds Hennie

"Verkondig die Woord, tydig en ontydig" 2Tim. 4:2

إظهار المزيد
مشاركات الإعلانات
540
المشتركون
لا توجد بيانات24 ساعات
+27 أيام
+130 أيام

جاري تحميل البيانات...

معدل نمو المشترك

جاري تحميل البيانات...

Maria van Betanië, die vrou oorwie daar altyd gepraat sal word - Mark. 14:9
إظهار الكل...
Vandag se boodskap handel oor Maria van Betanië, die vrou oorwie daar altyd gepraat sal word. Mark. 14:9. Groete! Ds Hennie
إظهار الكل...
Anderkant die dood - Luk. 16:22
إظهار الكل...
Wat sal die kind van God se ervaring wees daardie oomblik wanneer hy/sy sterwe? Wat wag vir ons anderkant die dood? Luk. 16:22. Groete! Ds Hennie
إظهار الكل...
Pasop hoe jy lewe want jy word dopgehou - Efe. 5:15
إظهار الكل...
In Efe. 5:15 lees ons: "Pas dan op dat julle nougeset wandel ..." Uit hierdie vers praat ek vandag met u oor die tema: "Pasop hoe jy lewe want jy word dopgehou!" Mag hierdie boodskap vir u tot seën wees. Groete! Ds Hennie
إظهار الكل...
Is jou huwelik werklik gelukkig? Ds Hennie Prinsloo
إظهار الكل...
Vandag se boodskap kom uit Ps. 128. Lees dit gerus eers deur indien moontlik. Die tema is in die vorm van 'n vraag: "Is jou huwelik werklik gelukkig?" Seëngroete! Ds Hennie
إظهار الكل...
Wat ons moet weet omtrent die kerk in die eindtyd - 2Tim. 3:1
إظهار الكل...
Hierdie boodskap is gebring Saterdag 20 April tydens die 80-jarige verjaarsdag feesvieringe van die Evangelies-Gereformeerde kerk. 2Tim. 3:1 "Tema: Wat ons moet weet omtrent die kerk in die eindtyd". Groete! Ds Hennie
إظهار الكل...