cookie

Мы используем файлы cookie для улучшения сервиса. Нажав кнопку «Принять все», вы соглашаетесь с использованием cookies.

avatar

SA & World stories

Verified info & articles of importance

Больше
Рекламные посты
1 394
Подписчики
-124 часа
-37 дней
-1530 дней
Архив постов
Фото недоступноПоказать в Telegram
Received this yesterday. Haven't researched it yet....
Показать все...
👍 3
Repost from N/a
01:21
Видео недоступноПоказать в Telegram
When a billionnaire do not fall for the unfair, communist policies in South Africa..... Elon Musk...versus SA gov. And who gets hurt in the process? The people... the economy. 🌕 https://t.me/dotyellow2/22
Показать все...
14.33 MB
🔥 3
Repost from N/a
The sticky toffr of the SA election. The thornbush government beautifully outlined. The DA stand behind the NWO The ANC stand behind the NWO The EFF stand behind the NWO NWO means unmeasurable OPPRESSION. Human slavery upgraded to the highest level and NO FREEDOM for no one. . These 3 can completely ruin South Africa. Why does MK Party have to give up Natal to become part of the ANC? Read this article and see the 3 options given for the country. But it stops people from thinking further. What a total mess. Financial and social. People need to put their feet down and get rid of politics. Establishing our own bank. Our own composite leadership from all the nations/tribes etc. to represent their groups/groups in one order. Own vegetable markets start Setting up own factories etc Create own jobs. Which will alsi stop the MADE IN CHINA cult. Do everything yourself. Own currency started. It's going to be difficult for a few years, but we can cut off the foreign influence. The merging of races and businesses etc. Will fall away. It's GOOD versus EVIL now. And people have to take sides. In any case, it is better than the political order https://theconversation.com/south-africas-election-results-present-3-options-for-government-all-are-fraught-with-danger-231706 The THORN FOREST...is going to fold anyway. Join the Backuo Channel. Main channel infiltrated. 👇 https://t.me/dotyellow2
Показать все...
👍 2👏 2 1😢 1
Repost from N/a
01:19
Видео недоступноПоказать в Telegram
Suid-Afrika... DIT IS FLIPPED UP!!!😡 My arme kleinkinders... Wat gaan van hulle word as hulle die LGTB Gemors MOET leer ? Kinders van 0 tot 9 jaar moet nou in skole leer dat dit normaal is vir dogtertjie op dogtertjie en seuntjie op seuntjie ..en moenie vergeet van die masturbasie-crap tussenin in. Wat 'n siek spul!!! Dit is nou die BELA bill wat alle ouers moes teen opstaan en nou deurgevoer word. 🌕Backup channel - sluit aan as lid. Hoofkanaal is geïnfiltreer. 👇👇 🌕 https://t.me/dotyellow2/6
Показать все...
14.82 MB
🤬 1
Repost from Yellow 🟡
Die begin van die AFPERSING.... Dit is so ou nuus en niksnuuts nie. Wat wil hulle beoog.... die verkiesing in hulle rigting druk? Wie is die eienaars vd groep wat die stakery begin...kyk en weet wie sit agter die gordyne en trek die toutjies. 😡😡 Gekopieer 👇👇 waarskuwing op paaie. *RE : ATDF TRUCK STRIKE* 19/05/2024 In response of the warnings circulating regarding the planned ATDF Truck Strike in the early hours of Monday morning, it is imperative that we all remain vigilant and contribute to the efforts of the SAPS, Metro Police Services, and security in our respective areas as we collaborate together. We can assure you that the SAPS is adequately prepared for any potential scenarios. Reports suggest that these Road Blockades and Protests may commence as early as tonight from 21:00, as indicated by some Truck Drivers. I urge everyone to exercise caution while using the roads and promptly report any suspicious Truck activity, protests, or any incidents that may jeopardize the safety of fellow road users. Utilize your Emergency or Local Whatsapp groups to notify the authorities and take necessary actions to address any criminal behavior. Vigilance must be maintained for incidents like rock throwing in areas HOTSPOT AREAS WOULD INCLUDE N3, Marian Hill Toll Plaza N3, Pietermaritzburg N3 between Heidelberg and Cedara N3, Mooi River N3, Tugela Plaza Van Reenen's Pass N3 Tweedie N3 between Swinburne and Montrose N3 between Warden and Villiers Howick Mooi River Estcourt R74 between Colenso & Harrismith R74 between Greytown & Colenso N2 between Richards Bay, Mtubatuba and Hluhluwe R102 near KwaGingindlovu N2 between KwaGingindlovu and Mtubatuba R103 N11 Ladysmith N11 between Ladysmith and Volksrust Durban Harbour, Langeberg Road, Bayhead Durban N2 between Clairwood and Isipingo Springfield Bayhead and Durban Central along N2 M4 R102 M7 N4, Emalahleni N12, Emalahleni N2 between Ermelo and Pongola (KZN) N11, Ermelo R547, R545, R544, Kriel R555, Ogies N11, Middelburg N17, Bethal R546 & R580, Evander N12, Delmas R23, R50, R546, Standerton N11, Hendrina N4 between Komatipoort and Mbombela N2, Gqeberha R102, Gqeberha R75, Ibhayi N2 between Deal Party-Gqeberha and Colchester R102 between Swartkops and Markman, Gbeherha N10, Cradock N9, Middelburg When sharing information, ensure clarity regarding the time, location, nature of the incident, and provide a pin drop or identifiable landmark for reference. Remember, more eyes on the ground enhance safety, but prioritize your well-being first. Exercise discretion and avoid flooding authorities with unnecessary reports. Let's approach this situation with caution and acknowledge the dedication of Emergency Services personnel working tirelessly to safeguard the communities. Let's all make necessary preparations and safeguard our businesses, employees, and vehicles during this time. Stay alert and take proactive measures to ensure safety. #KZN ACTIVE
Показать все...
👍 2
Repost from Yellow 🟡
100% VERDRUKKING - DIGITALE ID: WAT NOU? 500 nuwe inspuitings word teen 2030 beplan. (Bill s@tana Gates ) Die fliek Equilibrium waar hulle elke paar ure moet inspuit blyk nie meer net sci-fi te wees nie. Intussen kyk hierdie video en weet wat die digitale paspoort aka die "merk/chip" vir ons elkeen in Suid-Afrika gaan beteken. Mense onderskat grootliks wat die digitale ID vir hierdie land beteken. Deel dit asseblief ORAL en vra mense om dit teen te staan. Stem vir partye wat TEEN dit is. Die partye wat adverteer op pale wat dié hoofkleure bevat is TGV dit en in WEF aka die globaliste se beddens. Geel Blou met strepe Bloedrooi Deel asb. Volle video op @dotyellow sou dit van die internet af verwyder word. https://t.me/dotyellow/9620 https://rumble.com/v4vp1fi-maria-zeee-live-6pm-full-blown-tyranny-digital-id-what-it-really-means-and-.html
Показать все...
👍 3🔥 1
Repost from Yellow 🟡
00:23
Видео недоступноПоказать в Telegram
😂😂😂 ...tot die honde weet... 29 May Stemdag. 🌕
Показать все...
7.74 KB
3👍 1
Repost from Yellow 🟡
2:18:14
Видео недоступноПоказать в Telegram
"S O N of God" - vol film Altyd die moeite werd om dit af te laai en weer te kyk. Maak my sommer weer positief. 2000 jaar is verby. Sy tyd is NOU. 🙏 🌕 https://t.me/dotyellow/9605
Показать все...
929.85 MB
Repost from Yellow 🟡
Geliefde volksgenote. Weens die ERNS en die TYD waarin ons nou leef en verkeer, vra ek u asseblief, om u bydrae te lewer as arbeiders in ons Vader se wingerd saam met my, dat u die skakels sal oopmaak en dit dan deel "SHARE" aan almal op u kontak lys net vir telegram kontakte sonder vrae en sonder kompromie, sodat ons Vader nie hulle bloed van ons hande mag eis nie. Te groot vir WA. Die WA videowag later sou volg, is te groot vir WA. Die wie dit VAT en luister, asook hoor en ag gee met reaksie om binne die laer in te kom, sal veilig in die Ark wees. Die wie dit verwerp, sal hul eie pak drae. Wees asseblief saam met my gehoorsaam aan hierdie BEVEL van die Vader: Eze 3:16  En aan die einde van sewe dae het die woord van die Elohiym tot my gekom en gesê: Eze 3:17  Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku. Eze 3:18  As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe—en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Eze 3:19  Maar as jy die goddelose waarsku, en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg bekeer nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered. Eze 3:20  En as ‘n regverdige hom van sy geregtigheid afkeer en onreg doen, en Ek ‘n struikelblok voor hom gooi, dan sal hy sterwe; omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy deur sy sonde sterwe, en aan sy geregtigheid wat hy beoefen het, sal nie gedink word nie; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Eze 3:21  Maar as jy die regverdige waarsku, dat die regverdige nie moet sondig nie, en hy sondig nie, dan sal hy sekerlik lewe, omdat hy hom laat waarsku het; en jy het jou siel gered. BLAAS DIE BASUIN OP SIONS MURE. DIT IS BAIE ERNSTIG EN DIE TYD IS BYNA VERBY! Liefde en Vader se ryke seën u toegebid. G van Kraayenburg. Boodskapper van Elohiym. 28 April 2024 🌕 https://t.me/dotyellow/9504 A. https://youtube.com/@messengerofgod2788?feature=shared 1. https://www.youtube.com/watch?v=bc3zPLrM1z0 2. https://www.youtube.com/watch?v=kFaaXGqY28o 3. https://youtu.be/SMYavjHTx34?feature=shared B. https://rumble.com/user/Messenger1945/videos 1. https://rumble.com/v4qfpq5-boerevolk-waar-wil-julle-nog-geslaan-word.html 2. https://rumble.com/v4qfs73-boerevolk-waarom-word-jy-so-geslaan-kyk-hoe-bloei-jy..html 3. https://rumble.com/v4s2reh-die-boerevolk-in-die-woestyn-vir-laaste-40-jaar.html
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Ek voel soos 'n man wat gil van die hoogste dakke af.  HISTERIES, BEKOMMERD...want die ⌛ is feitlik leeg. Die tyd is op... Waar gaan jou siel heen? Dit is omtrent verby. Maar na Mei 2024 kom die grootste biologiese aamval nog teen ons, gaan Kronakowid19 soos kleuterskool scenario lyk en dan moet ons weet .... Weet waar dit vandaan kom, en waarheen dit spiritueel lei. Ek waarsku en ek waarsku. Ek deel belangrike videos want mense lees nie meer nie. Maar hierdie een is die HEEL BELANGRIKSTE van almal. Maar hy is 6 ure lank. Party plekke dof. Maar kyk verby die. Die res is net so belangrik. Stop en vergelyk met die Bybel. Doen dit so gou as moontlik. Ek weet nie eers of daar nog tyd oor is nie. Maar deel dit en luister... WHO teken die wêreld treaty in Mei 2024. Hulle het 'n beplande pandemie vir net daarna. Dan is ons aan hulle genade oorgelaat. In die Bybel 👇 [7] En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my 'n doring in die vlees gegee, 'n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie. 2 Kor 12:7 Doring... Naald Gruwel .... Naald Satan se  engel .... gevalle engel verteenwoordig deur regering. Forseer met geweld. Jeremia 5:19 Messenger RNA vanaf Satan. Huil oor die inspuiting JEREMIA 5:19 [19] En as julle sê: Waarvoor het die Here onse God ons al hierdie dinge aangedoen? antwoord hulle dan: Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdes dien in 'n land wat julle s'n nie is nie. Ons is beveel 👇 II KONINGS 17:35 [35] Tog het die Here met hulle 'n verbond gesluit en hulle bevel gegee en gesê: Julle mag geen ander gode vrees of julle voor hulle neerbuig of hulle dien of aan hulle offer nie. Ons was gewaarsku  👇 deur Messias Matt 24:37 [37] En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Luister. Luister en luister. Laat jou ore hoor en jou gees luister. Die geveg is lankal aan die gang. Ons word net verblind. Die video is reeds verban vanaf Joetjoep. Anders kon ek die beter weergawe gaan aflaai het. Dit is ongelukkig al een wat ek nog in my besit het. As jy omgee vir jou familie en vriende. Deel die koppel met hulle. Dat hulle self deur Sy Gees gelei word om dit te kan kyk. Ek gee om vir elkeen... Niemand verdien om hul siel te verloor agv misleiding  nie. Ek kan ongelukkig net die koppel voorsien na die video op Telegram. Hier kan hy nie geblok word nie. Nog nie. 👇👇 https://t.me/dotyellow/9498
Показать все...
👍 3
Repost from Yellow 🟡
00:40
Видео недоступноПоказать в Telegram
CHINA CRECHE..... Terwyl die Westerse kinders nog probeer uitvind wat hulle geslag is leer die Chinese hulle kinders baie baie baie meer dinge...vir die toekoms. Laat mens dink nê.. 🌕 https://t.me/dotyellow/9484
Показать все...
13.45 MB
👏 4 1😁 1
Repost from Yellow 🟡
00:14
Видео недоступноПоказать в Telegram
Dit is die knope van 'n uniform van die Tweede Wêreldoorlog. Wanneer jy hulle op mekaar sit, word dit 'n mini-kompas, vir gebruik as jy agter vyandelike linies neergeskiet word. These are the buttons from a World War 2 uniform. When you put them together, they make a mini-compass, for use if you get shot down behind enemy lines. 🌕 https://t.me/dotyellow/9470
Показать все...
Compas.mp48.19 KB
👍 2 2👏 1🤩 1
Repost from Yellow 🟡
01:31
Видео недоступноПоказать в Telegram
At school we were threatened that black people were going to take over all our jobs... that was decades ago... But now...black and white people are in the same uncomfortable boat. ROBOTS ARE GOING TO TAKE OVER ALL OF US JOBS. Don't believe me? Watch this short video clip. And really try to watch Westworld series. It openly shows how they are going to replace us. And this is not "conspiracy theory". These are facts. The question is....: How are you and I going to stop this? 🌕 https://t.me/dotyellow/9468
Показать все...
7.46 MB
👍 1
Repost from Yellow 🟡
01:31
Видео недоступноПоказать в Telegram
Op skool is ons gedreig dat swart mense al ons werk gaan oorneem... dit was dekades gelede... Maar nou...sit swart en wit mense in dieselfde bootjie. ROBOTTE GAAN ONS ALMAL SE WERK OORNEEM. Glo my nie? Kyk hierdie kort videosnit. En probeer regtig Westworld reeks te kyk. Dit wys openlik hoe hulle ons gaan vervang. En dit is nie "conspiracy theory" nie. Dit is feite. Die vraag is ....: Hoe gaan ek en jy dit stop? 🌕 https://t.me/dotyellow/9467
Показать все...
7.46 MB
🔥 1
Repost from Yellow 🟡
THE WHEEL TURNS...KARMA.. MESSING AROUND WITH THE WEATHER UAE The Arabs screw around with the weather...then they get greedy to give themselves more rain. But of course they didn't expect such heavy rain. Dubai has literally been awash under cloudbursts since Wednesday. Of course the clouds "overdosed" a bit Geo-engineering/cloud seeding/chemtrails they want to christen evil continue to work against the natural laws of the created earth. I include 2 videos that explain. One is for the libs to make it look comfortable and justified and legal and the 2nd the whole truth. Here is the news from Dubai https://apnews.com/article/uae-historic-rain-storm-flooding-dubai-airport-disruption-3e838dbc169e52dcd6d11b64f79bdcb7?utm_source=copy&utm_medium=share 🌕 https://t.me/dotyellow/9463?single PS Do not share this post to Chemtrail Spotter's group. Not applicable to them.
Показать все...
11.58 MB
9.84 MB
33.20 MB
🔥 1
Repost from Yellow 🟡
01:50
Видео недоступноПоказать в Telegram
Ray Kurzweil | Nanobots Will Connect Your Neocortex to the Cloud by 2030 Futurist Ray Kurzweil talks with StarTalk Radio's Neil DeGrasse Tyson about the expansion of the human brain that he predicts will happen in the 2030's. Credit @RealWorldNewsChannel
Показать все...
KURZWEIL NANOBOTS.mp412.57 MB
Repost from Yellow 🟡
00:40
Видео недоступноПоказать в Telegram
Nanobots Crawling Inside Human Brains | Ray Kurzweil Credit @RealWorldNewsChannel
Показать все...
Ray Nanobots.mp44.69 MB
Repost from Yellow 🟡
AI EXPLOSION IN YOUR BRAIN This scene in The Matrix...isn't just Sci-fi anymore. This is reality. AI can turn people into killing machines or cure Alzheimer's 100%... with just one price. You must renounce your biological makeup as a God-created human being. The nanobots that then swarm around in your brain and "uplink" with the Cloud (satellite server) make you a living computer that no longer needs to carry mobile phones/laptops with them. It is written that in the end times the Adversary will perform wonderful works and everyone will stand in awe at them.... this is one of those moments. If your brain is filled with Chinese, German, Zulu and 100th languages ​​data you can be fluent in hundreds of languages ​​in an hour or so. Unbelievable. If you don't know what it's about, YOU WILL FALL FOR IT!! It is in place just after 2030. Listen to these 2 videos that confirm it. Links included. Are you willing to pay the price? Give your soul for knowledge and artificial intelligence? 🌕 https://t.me/dotyellow/9425 Info video: (Nanobots crawling inside human brain) https://t.me/dotyellow/94280 Video 2 (Nanobots connect vortex to cloud) https://t.me/dotyellow/9427
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Фото недоступноПоказать в Telegram
’n Onuitgesproke verslawing wat die wêreld vandag teister, is die verslawing aan GEMAK. Ons was nie bedoel om so te lewe nie An unspoken addiction plaguing the world today is the addiction to comfort. We were not meant to live this way. 🌕 https://t.me/dotyellow/9405
Показать все...
👍 1
Repost from Yellow 🟡
Het julle geweet dat in Maart 1970 Amerika het aborsies wettig begjn. Vir 54 jaar VERMOOR die medici in VSA ongebore babas. Tot dusver is al 60 000 000+ (sestig miljoen ongebore babas vermoor) Dink julle Ons Hemelse Vader gaan hulle en al die ander lande wat ook op die moordwa geklim het.... oorsien in Sy oordeel? New York is die ABORSIE-HOOFSTAD van Amerika. Tot op hede is daar 12 000 000+ ongebore babas vermoor. Kyk hoe loop die meter terwyl hy op jou skerm is. Elkeen is 'n moord op 'n ongebore 👇👇 https://www.worldometers.info/abortions/
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Фото недоступноПоказать в Telegram
#2024 Netanyahu's goal is to drag the West into a major regional war with Iran. It is the only way to expand 'great Israel' and allow the Rothschild Zionist state to survive The Insane Israeli Government Will Sacrifice Red Heifers On April 22, 2024 In An Attempt To Fulfill Their 'End Times Prophecies' 🌕 https://t.me/dotyellow/9403
Показать все...
Фото недоступноПоказать в Telegram
Repost from Yellow 🟡
2030 DEPOPULATION/HUMAN CULLING AGENDA Yep. It does truly exist. 1994 Cairo Egypt World popilation summit gad been held. Some of you reading this, had not even been born yet. 160 nations participated - SOUTH AFRICA INCLUDED They decided earth has too little food and too much mouths to feed. From 7 Billion population must be murdered until knly 800 million souls remains How? 1)  Sodium chloride in ALL drinking water. Worldwide. For the last 20 years. Neuroligical damages and many other side effects. 2) Man-made virusses and diseases. Amongst them the Common flu. Replicated from 1918. Already released in late 2017. Starting killing people. 3) Neurotoxins spreading through the air.  Cancer microbes Bariunchloride & virusses via chemtrails. Military aircrafts. Over time period LETHAL. Causing: *respiratory illnesses, *cancer *damage to immune systems *🆘️sterilization in men (spermcount in men dropped nearly 50% already) The humam race face early extinction. THEIR GRAND FINALE (SCARY BUT REAL STUFF) (Mile wide UFO in 1997 over Arizona, seen by over 10 million people ... it was real but unexplained, they thought it was Alien) But in 1986 near Boulder Colorado the "PROJECT SKY BEAM" had been introduced. BybLt Andrew Garris. Projected Hologram. Since 1950 scientists perfected it to such an extent that it seems perfect and realistic. It looks solid like if you reach up and touch it, immense possibilities in it's uses. If any craft is projected far in the air. People will not see its a hollogram but will think it is real. Then the plan will be implimented. In the year 2024 A global event will alter the future of mankind. The world will witness a massive Alien invasion. Thousands of projected hologram alien warships will blanket the skies and put people in global  panic. Real military craft will between them cause literal damage in many areas to sow even more human chaos. Resulting immediately in a 👇👇👇 ONE WORLD GOVERNMENT with no resistance from the people. Once this happen, we, the people, will be doomed for enslavement and accelerated murdering/depopulation. The only hope we have is to let people know what is their plans and to not fall for their evil plans. Resist Retaliate Conquer this evil enemy. 🌕 https://t.me/dotyellow/9397
Показать все...
👍 1
Repost from Yellow 🟡
Фото недоступноПоказать в Telegram
Die DIGITALE era (KI) haat die GESKREWE WOORD OP PAPIER (Bybel) Hoekom? Omdat dit NIE geredigeer kan word nie. Kunsmatige Intelligensie besig om sy eie Bybel te skryf om aan te pas by alle mense op aarde. Dit VERVANG dan die Lewende Woord van ons Almagtige Skepper. Behandel jou egte gedrukte Bybel as jou kosbaarste besitting. Dit is en sal die enigste ware en ware bate in jou lewe wees. Steek dit weg wanneer die regerings begin om dit te konfiskeer. AI can write a new Bible 👇 https://cne.news/article/3207-ai-can-write-a-new-bible 🌕 https://t.me/dotyellow/9394
Показать все...
👍 3 1
Repost from Yellow 🟡
2030 DEPOPULASIE/MENSE MOORD AGENDA Jip. Dit bestaan ​​werklik. 1994 Kaïro Egipte Wêreldbevolkingsberaad gehou. Sommige van julle wat dit lees, was nog nie eens gebore nie. 160 nasies het deelgeneem – SUID-AFRIKA INGESLUIT Hulle het besluit die aarde het te min kos en te veel monde om te voed. Van die 7 biljoen bevolking moet uitgemoor word totdat ongeveer 800 miljoen siele oor is Hoe? 1)  Natriumchloried in ALLE drinkwater. Wêreldwyd. Vir die afgelope 20 jaar. Neuroligiese skade (brein, rug, senuwees ens) en baie ander newe-effekte. 2) Mensgemaakte virusse en siektes. Onder hulle die Gewone griep. Gerepliseer vanaf 1918. Reeds laat in 2017 vrygestel. Die erge griep het toe al begin om mense dood te maak. (Skrywer was self amper dood in 2017 deur die griep) 3) Neurotoksiene wat deur die lug versprei. Kankermikrobes Bariunchloried & virusse via chemtrails. Militêre vliegtuie. Oor 'n tydperk DODELIK. Veroorsaak: * respiratoriese siektes, *Kanker *skade aan immuunstelsels *🆘️sterilisering by mans (spermtelling by mans het reeds byna 50% gedaal) Die mens-ras staar vroeë uitwissing in die gesig. HUL GROOT FINALE (VREESWEKKENDE PLAN ) Wat reeds gebeur het 👉Myl wye UFO in 1997 oor Arizona, gesien deur meer as 10 miljoen mense ... dit was werklik maar onverklaarbaar, hulle het gedink dit was Alien) Maar in 1986 naby Boulder Colorado is die "PROJECT SKY BEAM" bekendgestel. BybLt Andrew Garris. Geprojekteerde hologram. Sedert 1950 het wetenskaplikes dit in so 'n mate vervolmaak dat dit perfek en realisties lyk. Dit lyk solied nie meer deurskynend soos wat ons hologramme alreeds beleef het nie. Die plan 👇 As enige tuig ver in die lug geprojekteer word. Mense sal nie sien dat dit 'n hollogram is nie, maar sal dink dit is eg, werklik. Dan sal die plan geïmplementeer word. In die jaar 2024 word dit beplan. 'n Wêreldgebeurtenis sal die toekoms van die mensdom verander. Die wêreld sal 'n massiewe 👽👽👽 inval aanskou. Duisende geprojekteerde hologram 👽👽👽 oorlogskepe 🛸🛸🛸sal die lug bedek en mense in wêreldwye paniek plaas. Regte militêre vaartuie ✈️🛰 en bewapende hommeltuie (DRONES) sal tussen hulle letterlike skade in baie gebiede veroorsaak om nog meer menslike chaos te saai. Dit sal onmiddellik lei tot 'n 👇👇👇 EEN WERELD REGERING met geen weerstand van die mense nie. Sodra dit gebeur, sal ons, die mense, gedoem wees vir slawerny en versnelde moord/ontvolking. Die enigste hoop wat ons het, is om mense te laat weet wat hul planne is en om nie vir hul bose planne te val nie. Weerstaan dit. Veg terug. Oorwin hierdie bose vyand. 🌕 https://t.me/dotyellow/9397
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
The DIGITAL age (AI) hate the WRITTEN WORD ON PAPER (Bible) Why? Because it CANNOT be edited. Artificial Intelligence busy writing its own Bible to adapt to all humans on earth. REPLACING the Living Word of our Almighty Creator. Treat your real Bible as your most prized possession. It is and will be the only real and true asset in your life. Hide it when the governments starting to confiscate it. AI can write a new Bible 👇 https://cne.news/article/3207-ai-can-write-a-new-bible 🌕 https://t.me/dotyellow/9394
Показать все...
👍 2
Repost from Yellow 🟡
Vir ons mense wat so sukkel ... Gerrit Woest. https://youtu.be/Kh2gG8OdDUU?si=c4wuO8v-9zShvHXe
Показать все...
3
Repost from Yellow 🟡
03:34
Видео недоступноПоказать в Telegram
Human vaccines in SALAD😡😳🙈 Yep...they did it. I guess It was nice to eat salad... but from now on I will stick to 🥬
Показать все...
18.50 MB
🤬 4
Repost from Yellow 🟡
Hermanle Roux Profesie Koppel 👇 🌕 https://t.me/dotyellow/9362
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Suid-Afrika... ook profesie Gekopieer 9 April 2017 Ek sien Zuma val en bly lê  Februarie 2018. Ek sien hy deel geld uit aan Prokureurs, maar hy verloor. Ek sien hy word as ñ koning  ontvang in die Tronk, dan stap hy vry uit. Ek hoor leuens en vals beloftes, ek sien Suid Afrika is donker sonder elektristeit, ek ruik vuil drinkwater, ek sien toilette spoel in die strate, ek sien moorde, ek sien huise staan oop die gordyne waai na buite Ek hoor leuens, ek sien Ramaphosa. Mandela se geldmaker Ramaphosa sal oorneem en dan val Suid Afrika. Die Wiel op die ANC se vlag het gedraai, die Assegaai is bevlek met Bloed. Staats geiniseërde geweld teen vreemdelinge -en Blankes sal voortduur as ñ verkiesings wenresep. Ek sien 'n visioen Ramaphosa roep sy korrupte raadgewers, hy vrees 2024 se verkiesing. Ek sien Advokate en Prokureurs staan op. Dan sien ek geweld, geweld as verskoning om die verkiesing uit te stel. Ek sien oproer in die land, ek sien oproer in  Stede ek  Polokwane? Politieke moorde veral in Natal. Ramaphosa sal al my profesieë minag wat ek stuur. Oorlog ek sien oorlog. Ek sien China se Draak vlieg om weg te kom van 'n baie groot Arend, die arend het die VSA vlag in sy regter klou. Ek sie 'n Beer val in bloed, ek sien Rusland se mense sterf. Ek vas, ek slaap sleg, ek vra wanneer gaan hierdie visioene inwerking kom, ek sien 'n hysbak vol mense val in 'n mynskag, dàn val die Regering. Ek sien my  Profesieë onder die Titel van 1986, 1994 -"Tyd vir gevaarlik leef het aangebreek." Herman Le Roux 🌕 vir meer nfo 👇👇 Klik op die koppel https://t.me/dotyellow/9364?single
Показать все...
👍 1
Repost from Yellow 🟡
00:27
Видео недоступноПоказать в Telegram
Suid-Afrika Gordonsbaai.... Hier is dit wind soos ek dit nog nooit beleef het nie en die water begin ook val. (Dankie Boet vir die deel) Sien hierdie voorspelling oor Kaapstad 👇 🌕 https://t.me/dotyellow/9352
Показать все...
2.78 MB
😱 2
Repost from Yellow 🟡
06:29
Видео недоступноПоказать в Telegram
Tafelberg... omring deur water. Dr Willie Marais 🌕 https://t.me/dotyellow/9353
Показать все...
17.85 MB
🤔 2
Repost from Yellow 🟡
Boodskap vir die Suid-Afrikaanse Boervolk https://youtube.com/watch?v=bc3zPLrM1z0&feature=shared Dankie Gert vir die deel. 🙏
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
Net jammer die massas lees nie hierdie goed nie. Was paar dae gelede in Spar Pretoria. Toe hoor ek hoe 'n klant met die kassier wat moeg gelyk het praat. Die klant, blanke vrou, spreek haar kommer uit oor die feit dat sy nie weet hoe kan mense wat SASSA verdien in hierdie moeilike tye oorleef nie. Dat hulle baie erg sukkel. Die swart kassier het haar net so geantwoord: "NOT FOR LONG" My vraag is, wat weet sy wat ons nie weet nie? Hierdie volgende beskrywing is presies wat in SA gebeur het en steeds gebeur as jy die wette sien wat nou deurgedruk word en op die tafel lê om deurgedruk te word. Daar is groot planne in plek en ons mense slaap. Op hierdie manier wat beskryf word... word komminisme deel van ons daaglikse bestaan en beskou ons dit as normaal. En die sukkelaars...sien net grype en meubels en motors... maar besef nie die realiteit nie. Gekopieer 👇👇 More Deadly Than War: The Communist Revolution In America | G. Edward Griffin In this 1969 lecture, G. Edward Griffin discusses a sinister, non-violent communist revolution occurring in America. He highlights two types of revolution: violent and non-violent. While the violent aspect is well-known, Griffin emphasizes the importance of the non-violent phase in countries with constitutional, representative governments. This is known as the Proletarian Revolution and is executed through mass membership organizations, politicians, and the parliamentary process. By gradually introducing communism through legislation under the guise of justice and socialism, the Leninist strategy subtly subjugates the population without the need for force. Griffin also reveals the true purpose of street violence in America, which is to instill fear and facilitate the passage of radical legislation leading to full-blown communism. The lecture serves as a warning that the United States is being transformed into a collectivist police state through the guise of justice and socialism, urging people to stay vigilant and informed about the hidden forces at play in society. ✳️ Video On Rumble ► HERE: https://rumble.com/v4n2rr0-more-deadly-than-war-the-communist-revolution-in-america-g.-edward-griffin.html
Показать все...
Repost from Yellow 🟡
03:04
Видео недоступноПоказать в Telegram
South Africa Thank you brother from South Africa for speaking such noble and kind words, you are deeply appreciated! 🌕 https://t.me/dotyellow/9324
Показать все...
19.34 MB
👍 2