cookie

Utilizamos cookies para mejorar tu experiencia de navegación. Al hacer clic en "Aceptar todo", aceptas el uso de cookies.

avatar

Yellow 🟡

Prepper, Health Tips & shared content. 👽 & other 🦠 stuff & 🎵🎶🎵 lots of it! Not a news channel. Ordinary citizen shared content. Beware of FAKE imposter posing as @dotyellow.

Mostrar más
Publicaciones publicitarias
5 073
Suscriptores
Sin datos24 horas
-207 días
-6030 días

Carga de datos en curso...

Tasa de crecimiento de suscriptores

Carga de datos en curso...

  • Photo unavailable
  • Photo unavailable
  • Photo unavailable
WAARSKUWING : SCAMMERS KLOON WHATSAPP NOMMERS VAN VRIENDE Kyk na die skermafdrukke. Scammers kloon vriende en jou eie selfoonprofiel op Whatsapp en kry jou so om op die internet op 'n koppel te druk So kry hulle dan toegang tot jou selfoon se IP adres en kan hulle alles ook jou bank en geheime nommers inligting kry. Waarsku al jou kontakte dat jy NIE NUWE NOMMER het nie en dat hulle ook nie op dit moet reageer nie. Blok dit onmiddellik Krediet: t.me/dotyellow2 Stuur deur aan al jou vriende. Dit is identiteitdiefstal en kubermisdaad teen ons almal. Wees wakker.
Mostrar todo...
👍 15 1
Willie Smith preke 👇👇
Mostrar todo...
Wanneer 'n boek vd kerk verban word... Dan moet jy plan maak om hom gelees te kry. Ek het hom as iemand belangstel. https://maroelamedia.co.za/nuus/kerkboek-is-haatspraak-bevind-kommissie/
Mostrar todo...
Kerkboek is haatspraak, bevind kommissie | Maroela Media

Die Menseregtekommissie het Donderdag bevind dat die inhoud van die boek, “Die Raadsplan” deur Lewende Hoop Bedieninge en sy stigterspastoor, Willie Smit, haatspraak is.

👍 5
Repost from N/a
Photo unavailable
Paar goeie preke vir mense ... wat wil luister wat Oom Willie Smith mense leer. https://t.me/WHSmithpreke
Mostrar todo...
3
Repost from N/a
12:11
Video unavailable
Word jy mislei deur Lucifer... sonder dat jy dit besef? Kyk hierdie kort video en dink mooi. Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel 👇 🌕 https://t.me/dotyellow2
Mostrar todo...
56.18 MB
💯 5🙏 2👍 1 1🕊 1
Repost from N/a
Photo unavailable
Malema het die hele linkse ZIONIST NWO gespuis agter hom. Die wapen ballistics toetse vd skote wat hy in die lug ingeskiet het in die publiek se teenwoordigheid... Is bevestig as EGTE KOEËLS. Nou kan jy maar gaan kyk wié is al die propaganda koerante en nuuskanale wat dit beveg en as leuen en "plant van vals koeëls" en vals beskuldigings ens bemark om die rooi vissie vd hoek af te kry. Hy is mos hulle toekomstige god vd kontinent. Hulle sal tot die getuienisse omkoop om hom onskuldig te laat bevind. Dus...as jy dink Malema huil... Dink weer. Die satan sorg vir sy kinders. Hulle wil hom mos SA se nuwe president maak. En nou moet hierdie kriminele getuienis net "verdwyn" ... Maar laat dit nou een v ons gewone burgers was... Dan was ons klaar agter slot en grendel vir 'n hele paar jaar!! Die politici in Suid-Afrika is duidelik verhewe bokant die wet. /the-star/news/malema-gun-trial-firearm-expert-testifies-89848b10-79c7-4c22-9215-b73ecb365ca4 Die "backup" @dotyellow 👇 🌕 https://t.me/dotyellow2
Mostrar todo...
👍 4🤬 3💯 2 1😁 1
Repost from N/a
Vol film. T r a n s c e n d e n ce. Was Sci-fi... Maar nou blyk dit eerder "n dokumentêr te wees vd NWO tegnologie wat vir ons beplan word. 🌕 https://t.me/dotyellow2/81 Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel 👇 🌕 https://t.me/dotyellow2
Mostrar todo...
Transcendence.2014.mp4601.02 MB
👍 1
Repost from N/a
08:23
Video unavailable
China... se INVISIBLE CLOAK...kan groot skepe bedek. ...en dit... is strategies 'n wen in enige oorlogsituasie. Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel 👇 🌕 https://t.me/dotyellow2
Mostrar todo...
15.62 MB
1👀 1
Repost from N/a
06:32
Video unavailable
Nie Sci-fi nie.... "INVISIBLE CLOAK" van China. En jou motion-detector vang hom ook nie op nie. Dit sit China duidelik in 'n ander klas... 🌕 https://t.me/dotyellow2/79 Die "backup" kanaal van @dotyellow uitnodigingskoppel 👇 🌕 https://t.me/dotyellow2
Mostrar todo...
17.08 MB
👍 1
Repost from N/a
Ek pik nie op die DA in Suid-Afrika nie. Baie lede weet nie eers van al hulle dinge nie. Hulle volg verseker nie die konstitusie nie. Besoek die kanaal en vind uit hoekom. 👇 https://youtu.be/cUSQTQ7lQPk
Mostrar todo...
The DA does not follow our Constitution.

Join this channel and become a part of this community by clicking the link below:

https://www.youtube.com/channel/UCi48HTzH8Y9bPr9axCW4lqQ/join

You can support our work: 00DEZZ CAPITEC Savings No 1713086113 Code 470010. Book for our workshops/presentations at [email protected] Also visit -

https://www.ohmega.org.za/

to book for free OHMEGA advanced training. Social Media Links below: Official Telegram Channel -

https://t.me/DEZZandLauren

Facebook Page -

https://www.facebook.com/DEZZandLauren

Facebook Group -

https://www.facebook.com/groups/228064335978668

Twitter Link -

https://twitter.com/00DEZZ

👍 2
Elige un Plan Diferente

Tu plan actual sólo permite el análisis de 5 canales. Para obtener más, elige otro plan.