cookie

We use cookies to improve your browsing experience. By clicking «Accept all», you agree to the use of cookies.

avatar

Nuusflits

www.nuusflits.com

Show more
Netherlands645The language is not specifiedNews & Media39 642
Advertising posts
832Subscribers
No data24 hours
-17 days
+730 days

Data loading in progress...

Subscriber growth rate

Data loading in progress...

Beweerde huisrowers vasgetrek GAUTENG. – Altesaam sewe beweerde huisrowers, onwettige immigrante van Zimbabwe, is deur ‘n triotaakspan van Diepsloot in Ivory Park, vasgetrek. Hulle is vermoedelik betrokke by die skietdood van ‘n polisielid en ‘n gr. 12-leerder. https://nuusflits.com/beweerde-huisrowers-vasgetrek-2/
Show all...
Beweerde huisrowers vasgetrek

Altesaam sewe beweerde huisrowers, onwettige immigrante van Zimbabwe, is deur 'n trio-taakspan van Diepsloot in Ivory Park vasgetrek.

Polisie vra hulp om gesoekte verdagtes op te spoor WES-KAAP. – Thembelani Gqum en Ayazolo Fulu word deur speurders van die eenheid vir ernstige en geweldsmisdaad gesoek. Hulle word vermoedelik aan vyf moorde en vier pogings tot moord wat op 26 Maart 2023 in Cosastraat in Khayelitsha gepleeg is, gekoppel. https://nuusflits.com/polisie-vra-hulp-om-gesoekte-verdagtes-op-te-spoor/
Show all...

Mosambiekers oor ID’s aangehou GAUTENG. – Die polisie hou 57 immigrante aan wat Woensdag by ‘n huis in Mngadi was om Mosambiekse-identiteitsdokumente te bekom wat daar gemaak word. https://nuusflits.com/mosambiekers-oor-ids-aangehou/
Show all...

Leerders se dood deur regsfirma ondersoek GAUTENG. – Siphamandla Peterson (15) en Sibusiso Sibiya (17), wat op Maandag 15 April op ‘n skoolkamp by Adventure Ranch in Centurion verdrink het, se dood gaan deur ‘n ondersoekende regsfirma ondersoek word. https://nuusflits.com/leerders-se-dood-deur-regsfirma-ondersoek/
Show all...
Leerders se dood deur regsfirma ondersoek

Siphamandla Peterson (15) en Sibusiso Sibiya (17), wat op Maandag 15 April op 'n skoolkamp by Adventure Ranch in Centurion verdrink het, se dood gaan deur 'n ondersoekende regsfirma ondersoek word.

Lewenslange vonnis vir verkragting van 4-jarige NOORD-KAAP. – ‘n Beskuldigde (43) is vir die verkragting van ‘n meisie (4) op 7 Oktober 2022 effektief tot lewenslange tronkstraf deur die Postmasburg-streekhof gevonnis. #lewenslank #verkragting #kleuter Lees meer hier: https://nuusflits.com/lewenslange-vonnis-vir-verkragting-van-4-jarige/
Show all...

PARYS, FRANKRYK. – Anti-terrorisme-owerhede in Frankryk het ’n tiener (16) in hegtenis geneem wat op sosiale media gesê het hy wil as ’n martelaar by die Olimpiese Spele doodgaan. https://nuusflits.com/tiener-16-in-hegtenis-wat-se-hy-wil-as-martelaar-by-olimpiese-spele-doodgaan/ #newsfeed #parys #olimpiesespele
Show all...

Kimberley 4 Kimberley werk vandag in die volgende strate: Keeley Park Entrance, Central Road en Carrington. Om op hoogte te bly met die projek, sluit hier aan by die WhatsApp-groep: https://chat.whatsapp.com/B8iuBEXILxz7IfArQ5N5Hd
Show all...
Kimberley 4 Kimberley

WhatsApp Group Invite

PRETORIA. – Adv. Thulani Mngomezulu, wat Muzikawukhulelwa Sibiya verteenwoordig, gaan polisiebeskerming kry na twee onbekende mans glo na sy huis toe is om hom te dreig. https://nuusflits.com/prokureur-in-senzo-meyiwa-saak-glo-gedreig/ #newsfeed #senzomeyiwa #senzomeyiwatrial
Show all...

Jou kind leer leierseienskappe by Kleuterzone By Kleuterzone weet ons jou kind is een van môre se leiers en daarom leer ons jou kind hoe om te lei. Besoek die webtuiste vir meer inligting oor Kleuterzone by kleuterzonegroep.co.za https://nuusflits.com/jou-kind-leer-leierseienskappe-by-kleuterzone/
Show all...

Kliek hier vir vandag se Lotto uitslae: https://nuusflits.com/lotto-uitslae-vir-24-april-2024/
Show all...